Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Sherwood's Country House

Gastehuis
  • Kapasiteit: 17 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 28 Pigeonhole, Old Coach Road, Agatha, Tzaneen, 0850, Limpopo
  • Vanaf R1 300 per nag, vir 2 mense
  • TGCSA-gradering:

Beskrywing

Sherwood's Country House skuil in die kalm Agathaberge. Dit is 'n Victoriaanse huisie in die platteland, net 13 km van Tzaneen en sowat 1 uur se ry van die Krugerwildtuin af in Limpopo.

Verblyf word aangebied in 7 kamers. Drie standaardkamers, 2 klassieke kamers en 2 "deluxe"-kamers. Sekere kamers het privaat verandas. Elke kamer is toegerus met 'n en suite-badkamer met bad en/of stort, satelliet-TV en koffie- en teemaakgeriewe. Gaste kan heerlik ontspan langs die swembad in die somer. Daar is ook 'n ten volle gelisensieerde kroeg.

Die Rooikat Staproete begin sowat 1,5 km van Sherwood's af. Hierdie staproete neem 4 ure om te voltooi en kronkel deur inheemse woude en plantasies tussen die berge voor dit aan die onderkant van die vallei eindig. Aan die onderkant van die vallei is daar 'n pragtige rivier (Bob's River) met glashelder water en groot poele.

Kenmerke

Swembad
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Kroeg
  • Swembad
  • Gastesitkamer
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Persoonlike Kluis
  • Satelliet-TV
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Voëlkyk
  • Swem

Hier praat ons

  • Engels
  • Italiaans

Maaltye Aangebied

  • Kamerbediening
  • Ontbyt
  • Aandete Op Versoek
  • Tee

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Onderdakparkering

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • American Express
  • Diners-kaart
  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Resensies

4.5/ 5

Gebaseer op 29 resensies

Uitstekend

Netheid
4.5
Ligging
4.7
Waarde vir geld
4.4
Diens
4.5
Veiligheid
4.7
Wat gaste dink
Anita D
Gesin met tieners
5.0
Prentjiemooi, vriendelike ontvangs. Kamer smaakvol gemeubileer. Ontbyt voortreflik. Vriendelik en behulpsame mense.
Jul 2023
Melinda D
5.0
Lovely stay - too short. Breakfast was pleasant. View fantastic. Staff friendly. Thanks for the help as I had a flat tire in the mornin...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Jul 2023
Wynand B
Gesin met klein kinders
5.0
Aangenaam verras. Pragtige uitsig, baie gasvry en lekker ontbyt. Baie dankie.
Jun 2023
Neels G
Gesin met tieners
5.0
Baie lekker gebly. Baie mooi en skoon. Hulle het baie moeite gedoen om vir ons 'n heerlike ontbyt in te pak.
Mei 2023
Eugene R
Besigheidsreis
5.0
Wow wow wow. Diens was fantasties, beslis die moeite werd om by Sherwood the oornag of selfs 'n vakasie daarvan te maak. Kamers is meer as groot genoe...
Sien meer
Mrt 2023

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.5/5

Daniela Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 29

Op LekkeSlaap 14 jaar

Ligging

  • 28 Pigeonhole, Old Coach Road, Agatha, Tzaneen, 0850, Limpopo
  • Gaste dink Sherwood's Country House het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart

Sien meer verblyf in

Tzaneen Laeveld Limpopo
Vanaf
Vanaf R1 300
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R1 300
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 17 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 28 Pigeonhole, Old Coach Road, Agatha, Tzaneen, 0850, Limpopo
  • TGCSA-gradering:
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDBhNWIxMGE3LWYxOTctNDRiOC05OGM3LTZjNjU1YWFmY2ZkOA?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 300 per nag, vir 2 mense 29 5 1 5 28 Pigeonhole, Old Coach Road Agatha 0850 Limpopo 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -23.921541624343 30.132149802579

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang