Sherwood's Country House
- Kapasiteit: 17 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 28 Pigeonhole, Old Coach Road, Agatha, Tzaneen, 0850, Limpopo
- Vanaf R1 670 per nag, vir 2 mense
-
TGCSA-gradering:
Beskrywing
Sherwood's Country House skuil in die kalm Agathaberge. Dit is 'n Victoriaanse huisie in die platteland, net 13 km van Tzaneen en sowat 1 uur se ry van die Krugerwildtuin af in Limpopo.
Verblyf word aangebied in 7 kamers. Drie standaardkamers, 2 klassieke kamers en 2 "deluxe"-kamers. Sekere kamers het privaat verandas. Elke kamer is toegerus met 'n en suite-badkamer met bad en/of stort, satelliet-TV en koffie- en teemaakgeriewe. Gaste kan heerlik ontspan langs die swembad in die somer. Daar is ook 'n ten volle gelisensieerde kroeg.
Die Rooikat Staproete begin sowat 1,5 km van Sherwood's af. Hierdie staproete neem 4 ure om te voltooi en kronkel deur inheemse woude en plantasies tussen die berge voor dit aan die onderkant van die vallei eindig. Aan die onderkant van die vallei is daar 'n pragtige rivier (Bob's River) met glashelder water en groot poele.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.5/5
Daniela Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 29
Op LekkeSlaap 14 jaar
Ligging
- 28 Pigeonhole, Old Coach Road, Agatha, Tzaneen, 0850, Limpopo
- Gaste dink Sherwood's Country House het ’n uitstekende ligging
- Kapasiteit: 17 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 28 Pigeonhole, Old Coach Road, Agatha, Tzaneen, 0850, Limpopo
-
TGCSA-gradering:
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang