SHES Self-Catering
Beskrywing
Dié oopplan-eenheid het slaapplek vir 3 gaste. Dit beskik oor 1 slaapkamer met kaste, 1 badkamer en 'n kombuisie. Die slaapkamer het 'n dubbelbed, 'n enkelslaapbank en 'n badkamer met 'n stort, wasbak en toilet. Linne en handdoeke word voorsien. Daar is ook 'n TV met OpenView-kanale en gratis WiFi. Die kombuisie is met 'n yskas-vrieskas, konveksie-oond, mikrogolf, basiese eetgerei, breekware en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus. Hierdie eenheid het ook 'n wasmasjien. Daar is ook lugversorging en 'n JoJo-tenk met vars boorgatwater.
Oorsig van kamer/eenheid
Leefarea
1 x Dubbelbed
1 x Kinderbank vir 1
Badkamer
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Buitelug
Dienste & geriewe
Kombuis & eetkamer
Temperatuurbeheer
Vermaak
Prys sluit in
Selfsorg
Huisreëls
'n Ete van die dag is op versoek en teen 'n ekstra koste beskikbaar en moet voor 10:00 am gereël word.
Rook is binnenshuis verbode, maar 'n aangewese rook-area is beskikbaar.
Daar is braaigeriewe by die eenhede, maar let asb. daarop dat gaste slegs houtskool mag gebruik om vuur te maak. As gaste met hout wil braai, kan hulle die braaigeriewe by die swembad gebruik.
'n Ekstra skoonmaakdiens is teen 'n ekstra koste beskikbaar en moet direk aan die skoonmaakdiens betaal word.
Kansellasiebeleid - Gaaf
Meer as 1 week voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 48 uur voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 48 uur voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Dié oopplan-eenheid het slaapplek vir 3 gaste. Dit beskik oor 1 slaapkamer met kaste, 1 badkamer en 'n kombuisie. Die slaapkamer het 'n dubbelbed, 'n enkelslaapbank en 'n badkamer met 'n stort, wasbak en toilet. Linne en handdoeke word voorsien. Daar is ook 'n TV met OpenView-kanale en gratis WiFi. Die kombuisie is met 'n yskas-vrieskas, tweeplaatstoof, mikrogolf, basiese eetgerei, breekware en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus. Daar is ook lugversorging en 'n JoJo-tenk met vars boorgatwater.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
1 x Dubbelbed
1 x Enkelslaapbank
Badkamer
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Buitelug
Dienste & geriewe
Kombuis & eetkamer
Temperatuurbeheer
Vermaak
Prys sluit in
Selfsorg eenheid
Huisreëls
'n Ete van die dag is op versoek en teen 'n ekstra koste beskikbaar en moet voor 10:00 am gereël word.
Rook is binnenshuis verbode, maar 'n aangewese rook-area is beskikbaar.
Daar is braaigeriewe by die eenhede, maar let asb. daarop dat gaste slegs houtskool mag gebruik om vuur te maak. As gaste met hout wil braai, kan hulle die braaigeriewe by die swembad gebruik.
'n Ekstra skoonmaakdiens is teen 'n ekstra koste beskikbaar en moet direk aan die skoonmaakdiens betaal word.
Kansellasiebeleid - Gaaf
Meer as 1 week voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 48 uur voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 48 uur voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Dié eenheid het slaapplek vir 2 gaste en beskik oor 1 slaapkamer met kaste, 1 badkamer en 'n kombuisie. Die slaapkamer het 'n dubbelbed en die badkamer het 'n stort, wasbak en toilet. Linne en handdoeke word voorsien. Daar is ook 'n TV met OpenView-kanale en gratis WiFi. Die kombuisie is met 'n yskas-vrieskas, tweeplaatstoof, mikrogolf, basiese eetgerei, breekware en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus. Daar is 'n JoJo-tenk met vars boorgatwater.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
1 x Dubbelbed
Badkamer
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Parkeerplek & toegang
Temperatuurbeheer
Vermaak
Prys sluit in
Selfsorg
Huisreëls
'n Ete van die dag is op versoek en teen 'n ekstra koste beskikbaar en moet voor 10:00 am gereël word.
Rook is binnenshuis verbode, maar 'n aangewese rook-area is beskikbaar.
Daar is braaigeriewe by die eenhede, maar let asb. daarop dat gaste slegs houtskool mag gebruik om vuur te maak. As gaste met hout wil braai, kan hulle die braaigeriewe by die swembad gebruik.
'n Ekstra skoonmaakdiens is teen 'n ekstra koste beskikbaar en moet direk aan die skoonmaakdiens betaal word.
Kansellasiebeleid - Gaaf
Meer as 1 week voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 48 uur voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 48 uur voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 8 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Lardner Burke-laan 2, Cassandra, Kimberley, 8301, Noord-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang