Shetland Cottage
- Kapasiteit: 2 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Shetland-weg 2, Witpoort, , 1864, Gauteng
- Vanaf R1 200 per nag, vir 2 mense
Beskrywing
Shetland Cottage bied 'n romantiese wegbreek aan 2 gaste op Beaulieu Country Estate in Witpoort.
Hierdie kothuis het 'n koningingrootte-bed en 'n badkamer met 'n stort, toilet en wasbak.
Die kombuisie is met 'n yskas-vrieskas, mikrogolf, ketel, broodrooster, eetgerei en breekware toegerus. Die leefarea het sitplek, 'n TV en 'n kaggel.
Daar is 'n stoep met braaigeriewe. Hierdie kothuis bied die ideale wegbreek van die stadsgewoel.
Kamer-opset
Leefarea
1 x Koningingrootte-bed
Badkamer
Stort, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Ligging
- Shetland-weg 2, Witpoort, , 1864, Gauteng
- Kapasiteit: 2 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Shetland-weg 2, Witpoort, , 1864, Gauteng