Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Shikwari Nature Reserve

 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
The Pangolin Hornbill-rondawel- Privaat bosbadkamer
Vanaf
Vanaf R1 600
per nag (plek vir 2)
  • Plek vir 2 mense
  • Alleenstaande Eenheid
  • Koninggrootte-bed
  • Lees meer
Beskrywing

Dié eenheid is semi-selfsorg en bied slaapplek aan 2 volwassenes en 2 kinders tussen 5 en 12 jaar oud. Die eenheid het 'n koningingrootte-bed en 'n enkelbed. Daar is 'n privaat bosbadkamer met 'n buitestort en 'n onderdakarea met 'n toilet en 'n wasbak.

Oorsig van kamer/eenheid
Slaapplek vir 2 mense 1 Slaapkamer 1 Badkamer

Slaapkamer

En suite

4

1 x Koninggrootte-bed

1 x Kindermatras vir 1

1 x Kinderbed vir 1

Stort, Bad, Toilet

Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
  • Privaat ingang
Dienste
  • Kamer daagliks skoongemaak
  • Koordlose internet
Badkamer
  • Bad
  • En-suite
  • Stort
  • Seep
  • Toiletware
Kamergeriewe
  • Waaier
  • Sitkamer
Elektriese Toebehore
  • Yskas
Ekstras
  • Tee en koffie skinkbord
Prys sluit in

B&B

Huisreëls

Kontak asb. die eienaars ten minste 'n week voor die inklokdatum vir besprekings na die Krugerwildtuin, halfdag-oggend- of aanduitstappies na 'n privaat Groot 5-reservaat. 'n Panoramaroete-uitstappie met 'n gids en behandelings by die spa kan gereël word.

Daar is nie 'n ontvangs nie, maar 'n verteenwoordiger sal gaste by die kamp wat hulle bespreek het, ontmoet.

Sodra gaste by die hek aankom, moet gaste daarop let dat dit aan MTN gekoppel is en met 'n selfoon oopgemaak word. Druk een keer, wag vir die skakel en antwoord. Dit sal sowat 30 sekondes neem.

Gaste moet dan hulle volle naam gee omdat die hek, weens sekuriteit, nie sommer vir enigiemand oopgemaak sal word nie.

Die "ontvangsselfoon" is van 07:30 tot 22:00 beskikbaar, waarna dit en die hooflodge-area gesluit sal wess.

Weens 'n klein personaal, word laat inklok verbied.

Daar is geen plek vir ekstra volwassenes nie. Dit sluit enige iemand ouer as 12 jaar in enige van die kamers in. Dit is om oorbevolking en geraas te vermy.

Harde musiek is verbode. Indien musiek gespeel word, moet dit sag wees. Ná 22:00 word geen geraas nie toegelaat nie.

Kinders tussen 5 en 12 jaar word op beskikbare beddens of op 'n lae uitvoubed geakkommodeer.

Alle aktiwiteite word apart gehef en moet saam met die kroegrekening by die lodge betaal word.

Gaste mag nie hul eie alkohol saambring wanneer hulle by die Shikwari Suites bly nie.

Gaste wat by Pangolin Rondavel bly, mag hul eie alkohol saambring, maar mag dit nie na die lodge bring nie.

Gaste moet hul eie eetgerei, braaigereedskap, swemhanddoeke en noodligte vir moontlike kragonderbrekings as gevolg van storms of beurtkrag saambring.

Behandel asb. die kamers en items daarin met sorg.

Toiletware, tee, koffie, handdoeke, japonne en pantoffels is slegs vir gebruik terwyl gaste by die verblyf is. Moet asb. nie hierdie items verwyder nie.

Rommelstrooi is verbode.

Die optel van hout vir braai is verbode, aangesien dit 'n reservaat is.

Let dat 'n grondpad na die verblyf lei. Pangolin is 500 m en Shikwari is 1 km op 'n grondpad ver. Gaste kan voor aankoms navraag oor die toestand van die pad doen. Gewoonlik het 'n gewone sedanvoertuig toegang tot die hoofpad in die reservaat en 'n 4x4 is nie nodig nie.

Kansellasiebeleid - Matig
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 1 week voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 1 week voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
The Pangolin Drongo-rondawel - Gedeelde badkamer met Shrike
Vanaf
Vanaf R1 600
per nag (plek vir 2)
  • Plek vir 2 mense
  • Alleenstaande Eenheid
  • Koninggrootte-bed
  • Lees meer
Beskrywing

Die eenheid het slaapplek vir 2 volwassenes en 2 kinders en het 'n koninggrootte-bed, 'n matras vir 2 kinders en 'n gedeelde badkamer met 'n bad en buitestort. Ander geriewe sluit in tee-en koffiemaakgeriewe, 'n gemeenskaplike sitarea en gemeenskaplike kombuis wat met 'n oond, stoof en mikrogolf toegerus is. Gaste moet asb. hul eie eetgerei en braaitoerusting saambring, asook swemhanddoeke en 'n lig vir ingeval daar beurtkrag of storms is.

Oorsig van kamer/eenheid
Slaapplek vir 2 mense 1 Slaapkamer 1 Badkamer

Slaapkamer

4

1 x Koninggrootte-bed

1 x Kindermatras vir 2

Badkamer

Stort, Bad, Toilet

Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
  • Patio
Dienste
  • Kamer daagliks skoongemaak
Badkamer
  • Bad
  • Stort
  • Seep
  • Toiletware
Kamergeriewe
  • Waaier
Elektriese Toebehore
  • Yskas
Ekstras
  • Tee en koffie skinkbord
Prys sluit in

B&B

Huisreëls

Kontak asb. die eienaars ten minste 'n week voor die inklokdatum vir besprekings na die Krugerwildtuin, halfdag-oggend- of aanduitstappies na 'n privaat Groot 5-reservaat. 'n Panoramaroete-uitstappie met 'n gids en behandelings by die spa kan gereël word.

Daar is nie 'n ontvangs nie, maar 'n verteenwoordiger sal gaste by die kamp wat hulle bespreek het, ontmoet.

Sodra gaste by die hek aankom, moet gaste daarop let dat dit aan MTN gekoppel is en met 'n selfoon oopgemaak word. Druk een keer, wag vir die skakel en antwoord. Dit sal sowat 30 sekondes neem.

Gaste moet dan hulle volle naam gee omdat die hek, weens sekuriteit, nie sommer vir enigiemand oopgemaak sal word nie.

Die "ontvangsselfoon" is van 07:30 tot 22:00 beskikbaar, waarna dit en die hooflodge-area gesluit sal wess.

Weens 'n klein personaal, word laat inklok verbied.

Daar is geen plek vir ekstra volwassenes nie. Dit sluit enige iemand ouer as 12 jaar in enige van die kamers in. Dit is om oorbevolking en geraas te vermy.

Harde musiek is verbode. Indien musiek gespeel word, moet dit sag wees. Ná 22:00 word geen geraas nie toegelaat nie.

Kinders tussen 5 en 12 jaar word op beskikbare beddens of op 'n lae uitvoubed geakkommodeer.

Alle aktiwiteite word apart gehef en moet saam met die kroegrekening by die lodge betaal word.

Gaste mag nie hul eie alkohol saambring wanneer hulle by die Shikwari Suites bly nie.

Gaste wat by Pangolin Rondavel bly, mag hul eie alkohol saambring, maar mag dit nie na die lodge bring nie.

Gaste moet hul eie eetgerei, braaigereedskap, swemhanddoeke en noodligte vir moontlike kragonderbrekings as gevolg van storms of beurtkrag saambring.

Behandel asb. die kamers en items daarin met sorg.

Toiletware, tee, koffie, handdoeke, japonne en pantoffels is slegs vir gebruik terwyl gaste by die verblyf is. Moet asb. nie hierdie items verwyder nie.

Rommelstrooi is verbode.

Die optel van hout vir braai is verbode, aangesien dit 'n reservaat is.

Let dat 'n grondpad na die verblyf lei. Pangolin is 500 m en Shikwari is 1 km op 'n grondpad ver. Gaste kan voor aankoms navraag oor die toestand van die pad doen. Gewoonlik het 'n gewone sedanvoertuig toegang tot die hoofpad in die reservaat en 'n 4x4 is nie nodig nie.

Kansellasiebeleid - Matig
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 1 week voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 1 week voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
The Pangolin Shrike-rondawel - Gedeelde badkamer met Drongo
Vanaf
Vanaf R1 600
per nag (plek vir 2)
  • Plek vir 2 mense
  • Alleenstaande Eenheid
  • Koninggrootte-bed
  • Lees meer
Beskrywing

Die eenheid het slaapplek vir 2 volwassenes en 2 kinders en beskik oor 'n koninggrootte-bed, 'n matras vir 2 kinders en 'n gedeelde badkamer met 'n bad en buitestort. Ander geriewe sluit lugversorging, tee-en koffiemaakgeriewe, 'n gemeenskaplike sitarea en 'n yskassie in. Daar is ook 'n gemeenskaplike kombuis met 'n oond, stoof en 'n mikrogolf. Gaste moet asb. hul eie eetgerei en braai-toerusting saambring, asook swemhanddoeke en 'n lig vir ingeval daar beurtkrag of storms is.

Oorsig van kamer/eenheid
Slaapplek vir 2 mense 1 Slaapkamer 1 Badkamer

Slaapkamer

4

1 x Koninggrootte-bed

2 x Kindermatras vir 1

Badkamer

Stort, Bad, Toilet

Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
Dienste
  • Kamer daagliks skoongemaak
Badkamer
  • Bad
  • Stort
  • Seep
  • Toiletware
Kamergeriewe
  • Waaier
Elektriese Toebehore
  • Yskas
Ekstras
  • Tee en koffie skinkbord
Vermaak
  • Boeke en tydskrifte
Prys sluit in

B&B

Huisreëls

Kontak asb. die eienaars ten minste 'n week voor die inklokdatum vir besprekings na die Krugerwildtuin, halfdag-oggend- of aanduitstappies na 'n privaat Groot 5-reservaat. 'n Panoramaroete-uitstappie met 'n gids en behandelings by die spa kan gereël word.

Daar is nie 'n ontvangs nie, maar 'n verteenwoordiger sal gaste by die kamp wat hulle bespreek het, ontmoet.

Sodra gaste by die hek aankom, moet gaste daarop let dat dit aan MTN gekoppel is en met 'n selfoon oopgemaak word. Druk een keer, wag vir die skakel en antwoord. Dit sal sowat 30 sekondes neem.

Gaste moet dan hulle volle naam gee omdat die hek, weens sekuriteit, nie sommer vir enigiemand oopgemaak sal word nie.

Die "ontvangsselfoon" is van 07:30 tot 22:00 beskikbaar, waarna dit en die hooflodge-area gesluit sal wess.

Weens 'n klein personaal, word laat inklok verbied.

Daar is geen plek vir ekstra volwassenes nie. Dit sluit enige iemand ouer as 12 jaar in enige van die kamers in. Dit is om oorbevolking en geraas te vermy.

Harde musiek is verbode. Indien musiek gespeel word, moet dit sag wees. Ná 22:00 word geen geraas nie toegelaat nie.

Kinders tussen 5 en 12 jaar word op beskikbare beddens of op 'n lae uitvoubed geakkommodeer.

Alle aktiwiteite word apart gehef en moet saam met die kroegrekening by die lodge betaal word.

Gaste mag nie hul eie alkohol saambring wanneer hulle by die Shikwari Suites bly nie.

Gaste wat by Pangolin Rondavel bly, mag hul eie alkohol saambring, maar mag dit nie na die lodge bring nie.

Gaste moet hul eie eetgerei, braaigereedskap, swemhanddoeke en noodligte vir moontlike kragonderbrekings as gevolg van storms of beurtkrag saambring.

Behandel asb. die kamers en items daarin met sorg.

Toiletware, tee, koffie, handdoeke, japonne en pantoffels is slegs vir gebruik terwyl gaste by die verblyf is. Moet asb. nie hierdie items verwyder nie.

Rommelstrooi is verbode.

Die optel van hout vir braai is verbode, aangesien dit 'n reservaat is.

Let dat 'n grondpad na die verblyf lei. Pangolin is 500 m en Shikwari is 1 km op 'n grondpad ver. Gaste kan voor aankoms navraag oor die toestand van die pad doen. Gewoonlik het 'n gewone sedanvoertuig toegang tot die hoofpad in die reservaat en 'n 4x4 is nie nodig nie.

Kansellasiebeleid - Matig
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 1 week voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 1 week voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
The Pangolin Woodpecker-rondawel - Privaat bosbadkamer
Vanaf
Vanaf R1 600
per nag (plek vir 2)
  • Plek vir 2 mense
  • Alleenstaande Eenheid
  • Koninggrootte-bed
  • Lees meer
Beskrywing

Die eenheid het slaapplek vir 2 volwassenes op 'n koninggrootte-bed, 'n matras vir 2 kinders en 'n privaat badkamer met 'n buitestort. Ander geriewe sluit tee-en koffiemaakgeriewe, 'n gemeenskaplike sitarea en 'n kombuis met 'n oond, stoof en 'n mikrogolf in. Gaste moet asb. hul eie eetgerei en braaitoerusting saambring, asook swemhanddoeke en 'n lig vir ingeval daar beurtkrag of storms is.

Oorsig van kamer/eenheid
Slaapplek vir 2 mense 1 Slaapkamer 1 Badkamer

Slaapkamer

En suite

3

1 x Koninggrootte-bed

1 x Kindermatras vir 1

Stort, Toilet

Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
  • Privaat ingang
Dienste
  • Kamer daagliks skoongemaak
Badkamer
  • En-suite
  • Stort
  • Seep
  • Toiletware
Kamergeriewe
  • Waaier
  • Klein kombuis
Elektriese Toebehore
  • Yskas
Ekstras
  • Tee en koffie skinkbord
Prys sluit in

B&B

Huisreëls

Kontak asb. die eienaars ten minste 'n week voor die inklokdatum vir besprekings na die Krugerwildtuin, halfdag-oggend- of aanduitstappies na 'n privaat Groot 5-reservaat. 'n Panoramaroete-uitstappie met 'n gids en behandelings by die spa kan gereël word.

Daar is nie 'n ontvangs nie, maar 'n verteenwoordiger sal gaste by die kamp wat hulle bespreek het, ontmoet.

Sodra gaste by die hek aankom, moet gaste daarop let dat dit aan MTN gekoppel is en met 'n selfoon oopgemaak word. Druk een keer, wag vir die skakel en antwoord. Dit sal sowat 30 sekondes neem.

Gaste moet dan hulle volle naam gee omdat die hek, weens sekuriteit, nie sommer vir enigiemand oopgemaak sal word nie.

Die "ontvangsselfoon" is van 07:30 tot 22:00 beskikbaar, waarna dit en die hooflodge-area gesluit sal wess.

Weens 'n klein personaal, word laat inklok verbied.

Daar is geen plek vir ekstra volwassenes nie. Dit sluit enige iemand ouer as 12 jaar in enige van die kamers in. Dit is om oorbevolking en geraas te vermy.

Harde musiek is verbode. Indien musiek gespeel word, moet dit sag wees. Ná 22:00 word geen geraas nie toegelaat nie.

Kinders tussen 5 en 12 jaar word op beskikbare beddens of op 'n lae uitvoubed geakkommodeer.

Alle aktiwiteite word apart gehef en moet saam met die kroegrekening by die lodge betaal word.

Gaste mag nie hul eie alkohol saambring wanneer hulle by die Shikwari Suites bly nie.

Gaste wat by Pangolin Rondavel bly, mag hul eie alkohol saambring, maar mag dit nie na die lodge bring nie.

Gaste moet hul eie eetgerei, braaigereedskap, swemhanddoeke en noodligte vir moontlike kragonderbrekings as gevolg van storms of beurtkrag saambring.

Behandel asb. die kamers en items daarin met sorg.

Toiletware, tee, koffie, handdoeke, japonne en pantoffels is slegs vir gebruik terwyl gaste by die verblyf is. Moet asb. nie hierdie items verwyder nie.

Rommelstrooi is verbode.

Die optel van hout vir braai is verbode, aangesien dit 'n reservaat is.

Let dat 'n grondpad na die verblyf lei. Pangolin is 500 m en Shikwari is 1 km op 'n grondpad ver. Gaste kan voor aankoms navraag oor die toestand van die pad doen. Gewoonlik het 'n gewone sedanvoertuig toegang tot die hoofpad in die reservaat en 'n 4x4 is nie nodig nie.

Kansellasiebeleid - Matig
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 1 week voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 1 week voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
Shikwari Baobab-suite - 4 ster
Vanaf
Vanaf R2 700
per nag (plek vir 2)
  • Plek vir 2 mense
  • Alleenstaande Eenheid
  • Koninggrootte-bed
  • Lees meer
Beskrywing

Die eenheid bied slaapplek aan 2 volwassenes en 2 kinders tussen 5 en 12 jaar oud. Kinders ouer as 12 jaar sal as volwassenes beskou word. Die kamer het 'n koninggrootte-bed en 'n matras vir 2 kinders kan op versoek gereël word. Die privaat en suite-badkamer met 'n bad, wasbak en buitestort. Ander geriewe sluit lugversorging, 'n yskassie met voorraad op versoek, 'n kluis en koffie- en teemaakgeriewe in. Die eenheid het ook 'n stoep en privaat ingang.

Oorsig van kamer/eenheid
Slaapplek vir 2 mense 1 Slaapkamer 1 Badkamer

Slaapkamer

En suite

4

1 x Koninggrootte-bed

2 x Kindermatras vir 1

Stort, Bad, Toilet

Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
  • Patio
  • Privaat ingang
Dienste
  • Kamer daagliks skoongemaak
Badkamer
  • Bad
  • En-suite
  • Stort
  • Seep
  • Toiletware
Kamergeriewe
  • Lugversorging
  • Verekombers
  • Waaier
  • Kluis
Ekstras
  • Kroegyskas
  • Tee en koffie skinkbord
Vermaak
  • Boeke en tydskrifte
  • Tv
Prys sluit in

B&B

Huisreëls

Kontak asb. die eienaars ten minste 'n week voor die inklokdatum vir besprekings na die Krugerwildtuin, halfdag-oggend- of aanduitstappies na 'n privaat Groot 5-reservaat. 'n Panoramaroete-uitstappie met 'n gids en behandelings by die spa kan gereël word.

Daar is nie 'n ontvangs nie, maar 'n verteenwoordiger sal gaste by die kamp wat hulle bespreek het, ontmoet.

Sodra gaste by die hek aankom, moet gaste daarop let dat dit aan MTN gekoppel is en met 'n selfoon oopgemaak word. Druk een keer, wag vir die skakel en antwoord. Dit sal sowat 30 sekondes neem.

Gaste moet dan hulle volle naam gee omdat die hek, weens sekuriteit, nie sommer vir enigiemand oopgemaak sal word nie.

Die "ontvangsselfoon" is van 07:30 tot 22:00 beskikbaar, waarna dit en die hooflodge-area gesluit sal wess.

Weens 'n klein personaal, word laat inklok verbied.

Daar is geen plek vir ekstra volwassenes nie. Dit sluit enige iemand ouer as 12 jaar in enige van die kamers in. Dit is om oorbevolking en geraas te vermy.

Harde musiek is verbode. Indien musiek gespeel word, moet dit sag wees. Ná 22:00 word geen geraas nie toegelaat nie.

Kinders tussen 5 en 12 jaar word op beskikbare beddens of op 'n lae uitvoubed geakkommodeer.

Alle aktiwiteite word apart gehef en moet saam met die kroegrekening by die lodge betaal word.

Gaste mag nie hul eie alkohol saambring wanneer hulle by die Shikwari Suites bly nie.

Gaste wat by Pangolin Rondavel bly, mag hul eie alkohol saambring, maar mag dit nie na die lodge bring nie.

Gaste moet hul eie eetgerei, braaigereedskap, swemhanddoeke en noodligte vir moontlike kragonderbrekings as gevolg van storms of beurtkrag saambring.

Behandel asb. die kamers en items daarin met sorg.

Toiletware, tee, koffie, handdoeke, japonne en pantoffels is slegs vir gebruik terwyl gaste by die verblyf is. Moet asb. nie hierdie items verwyder nie.

Rommelstrooi is verbode.

Die optel van hout vir braai is verbode, aangesien dit 'n reservaat is.

Let dat 'n grondpad na die verblyf lei. Pangolin is 500 m en Shikwari is 1 km op 'n grondpad ver. Gaste kan voor aankoms navraag oor die toestand van die pad doen. Gewoonlik het 'n gewone sedanvoertuig toegang tot die hoofpad in die reservaat en 'n 4x4 is nie nodig nie.

Kansellasiebeleid - Matig
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 1 week voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 1 week voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
Shikwari Jackelberry-suite - 4 ster
Vanaf
Vanaf R2 700
per nag (plek vir 2)
  • Plek vir 2 mense
  • Hotelkamer
  • Koninggrootte-bed
  • Lees meer
Beskrywing

Die eenheid het slaapplek vir 2 volwassenes en 2 kinders tussen 5 en 12 jaar oud. Die en suite-badkamer het 'n bad, toilet en buitestort en warm en koue water. Ander geriewe sluit lugversorging, 'n yskassie met voorraad op versoek, 'n kluis en dompelkoffiepot in. Die eenheid het ook 'n stoep en privaat ingang.

Oorsig van kamer/eenheid
Slaapplek vir 2 mense 1 Slaapkamer 1 Badkamer

Slaapkamer

En suite

4

1 x Koninggrootte-bed

1 x Kindermatras vir 2

Stort, Bad, Toilet

Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
  • Patio
  • Privaat ingang
Dienste
  • Kamer daagliks skoongemaak
Badkamer
  • Bad
  • En-suite
  • Stort
  • Seep
  • Toiletware
Kamergeriewe
  • Lugversorging
  • Verekombers
  • Waaier
  • Sitkamer
  • Kluis
Ekstras
  • Kroegyskas
  • Tee en koffie skinkbord
Vermaak
  • Boeke en tydskrifte
Prys sluit in

B&B

Huisreëls

Kontak asb. die eienaars ten minste 'n week voor die inklokdatum vir besprekings na die Krugerwildtuin, halfdag-oggend- of aanduitstappies na 'n privaat Groot 5-reservaat. 'n Panoramaroete-uitstappie met 'n gids en behandelings by die spa kan gereël word.

Daar is nie 'n ontvangs nie, maar 'n verteenwoordiger sal gaste by die kamp wat hulle bespreek het, ontmoet.

Sodra gaste by die hek aankom, moet gaste daarop let dat dit aan MTN gekoppel is en met 'n selfoon oopgemaak word. Druk een keer, wag vir die skakel en antwoord. Dit sal sowat 30 sekondes neem.

Gaste moet dan hulle volle naam gee omdat die hek, weens sekuriteit, nie sommer vir enigiemand oopgemaak sal word nie.

Die "ontvangsselfoon" is van 07:30 tot 22:00 beskikbaar, waarna dit en die hooflodge-area gesluit sal wess.

Weens 'n klein personaal, word laat inklok verbied.

Daar is geen plek vir ekstra volwassenes nie. Dit sluit enige iemand ouer as 12 jaar in enige van die kamers in. Dit is om oorbevolking en geraas te vermy.

Harde musiek is verbode. Indien musiek gespeel word, moet dit sag wees. Ná 22:00 word geen geraas nie toegelaat nie.

Kinders tussen 5 en 12 jaar word op beskikbare beddens of op 'n lae uitvoubed geakkommodeer.

Alle aktiwiteite word apart gehef en moet saam met die kroegrekening by die lodge betaal word.

Gaste mag nie hul eie alkohol saambring wanneer hulle by die Shikwari Suites bly nie.

Gaste wat by Pangolin Rondavel bly, mag hul eie alkohol saambring, maar mag dit nie na die lodge bring nie.

Gaste moet hul eie eetgerei, braaigereedskap, swemhanddoeke en noodligte vir moontlike kragonderbrekings as gevolg van storms of beurtkrag saambring.

Behandel asb. die kamers en items daarin met sorg.

Toiletware, tee, koffie, handdoeke, japonne en pantoffels is slegs vir gebruik terwyl gaste by die verblyf is. Moet asb. nie hierdie items verwyder nie.

Rommelstrooi is verbode.

Die optel van hout vir braai is verbode, aangesien dit 'n reservaat is.

Let dat 'n grondpad na die verblyf lei. Pangolin is 500 m en Shikwari is 1 km op 'n grondpad ver. Gaste kan voor aankoms navraag oor die toestand van die pad doen. Gewoonlik het 'n gewone sedanvoertuig toegang tot die hoofpad in die reservaat en 'n 4x4 is nie nodig nie.

Kansellasiebeleid - Matig
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 1 week voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 1 week voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
Shikwari Leadwood-suite - 4 ster
Vanaf
Vanaf R2 700
per nag (plek vir 2)
  • Plek vir 2 mense
  • Hotelkamer
  • Enkelbed of 3/4-bed
  • Lees meer
Beskrywing

Die eenheid het slaapplek vir 2 volwassenes en 2 kinders tussen 5 en 12 jaar. Die en suite-badkamer het 'n bad, toilet en buitestort met warm en koue water. Ander geriewe sluit lugversorging, 'n yskassie met voorraad op versoek, 'n kluis en dompelkoffiepot in. Die eenheid het ook 'n stoep en privaat ingang.

Oorsig van kamer/eenheid
Slaapplek vir 2 mense 1 Slaapkamer 1 Badkamer

Slaapkamer

En suite

4

2 x Enkelbed / Driekwartbed

2 x Kinderbank vir 1

Shikwari Marula-suite - 4 ster

Shikwari Wild Fig-suite - 4 ster
Vanaf
Vanaf R2 700
per nag (plek vir 2)
  • Plek vir 2 mense
  • Hotelkamer
  • Koningingrootte-bed
  • Lees meer
Beskrywing

Die eenheid het slaapplek vir 2 volwassenes en 2 kinders tussen 5 en 12 jaar. Die en suite-badkamer het 'n bad, toilet en buitestort met warm en koue water. Ander geriewe sluit lugversorging, 'n yskassie met voorraad op versoek, 'n kluis en dompelkoffiepot in. Die eenheid het ook 'n stoep en privaat ingang.

Oorsig van kamer/eenheid
Slaapplek vir 2 mense 2 Slaapkamers 1 Badkamer

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koningingrootte-bed

Stort, Bad, Toilet

Slaapkamer

2

1 x Kinderstapelbed

Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
  • Patio
  • Privaat ingang
Dienste
  • Kamer daagliks skoongemaak
  • Koordlose internet
Badkamer
  • Bad
  • En-suite
  • Stort
  • Seep
  • Toiletware
Kamergeriewe
  • Lugversorging
  • Verekombers
  • Waaier
  • Sitkamer
Ekstras
  • Kroegyskas
  • Tee en koffie skinkbord
Vermaak
  • Boeke en tydskrifte
Prys sluit in

B&B

Huisreëls

Kontak asb. die eienaars ten minste 'n week voor die inklokdatum vir besprekings na die Krugerwildtuin, halfdag-oggend- of aanduitstappies na 'n privaat Groot 5-reservaat. 'n Panoramaroete-uitstappie met 'n gids en behandelings by die spa kan gereël word.

Daar is nie 'n ontvangs nie, maar 'n verteenwoordiger sal gaste by die kamp wat hulle bespreek het, ontmoet.

Sodra gaste by die hek aankom, moet gaste daarop let dat dit aan MTN gekoppel is en met 'n selfoon oopgemaak word. Druk een keer, wag vir die skakel en antwoord. Dit sal sowat 30 sekondes neem.

Gaste moet dan hulle volle naam gee omdat die hek, weens sekuriteit, nie sommer vir enigiemand oopgemaak sal word nie.

Die "ontvangsselfoon" is van 07:30 tot 22:00 beskikbaar, waarna dit en die hooflodge-area gesluit sal wess.

Weens 'n klein personaal, word laat inklok verbied.

Daar is geen plek vir ekstra volwassenes nie. Dit sluit enige iemand ouer as 12 jaar in enige van die kamers in. Dit is om oorbevolking en geraas te vermy.

Harde musiek is verbode. Indien musiek gespeel word, moet dit sag wees. Ná 22:00 word geen geraas nie toegelaat nie.

Kinders tussen 5 en 12 jaar word op beskikbare beddens of op 'n lae uitvoubed geakkommodeer.

Alle aktiwiteite word apart gehef en moet saam met die kroegrekening by die lodge betaal word.

Gaste mag nie hul eie alkohol saambring wanneer hulle by die Shikwari Suites bly nie.

Gaste wat by Pangolin Rondavel bly, mag hul eie alkohol saambring, maar mag dit nie na die lodge bring nie.

Gaste moet hul eie eetgerei, braaigereedskap, swemhanddoeke en noodligte vir moontlike kragonderbrekings as gevolg van storms of beurtkrag saambring.

Behandel asb. die kamers en items daarin met sorg.

Toiletware, tee, koffie, handdoeke, japonne en pantoffels is slegs vir gebruik terwyl gaste by die verblyf is. Moet asb. nie hierdie items verwyder nie.

Rommelstrooi is verbode.

Die optel van hout vir braai is verbode, aangesien dit 'n reservaat is.

Let dat 'n grondpad na die verblyf lei. Pangolin is 500 m en Shikwari is 1 km op 'n grondpad ver. Gaste kan voor aankoms navraag oor die toestand van die pad doen. Gewoonlik het 'n gewone sedanvoertuig toegang tot die hoofpad in die reservaat en 'n 4x4 is nie nodig nie.

Kansellasiebeleid - Matig
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 1 week voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 1 week voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
Shikwari Knobthorn-suite - 4 ster
Vanaf
Vanaf R2 700
per nag (plek vir 2)
  • Plek vir 2 mense
  • Hotelkamer
  • Koninggrootte-bed
  • Lees meer
Beskrywing

Die eenheid het slaapplek vir 2 volwassenes en 2 kinders tussen 5 en 12 jaar. Die en suite-badkamer het 'n bad, toilet en buitestort met warm en koue water. Ander geriewe sluit lugversorging, 'n yskassie met voorraad op versoek, 'n waaier en dompelkoffiepot in. Die eenheid het ook 'n stoep en privaat ingang.

Oorsig van kamer/eenheid
Slaapplek vir 2 mense 1 Slaapkamer 1 Badkamer

Slaapkamer

En suite

4

1 x Koninggrootte-bed

1 x Kinderbank vir 1

1 x Kinderbed vir 1

Stort, Bad, Toilet

Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
  • Patio
  • Privaat ingang
Dienste
  • Kamer daagliks skoongemaak
  • Koordlose internet
Badkamer
  • Bad
  • En-suite
  • Stort
  • Seep
  • Toiletware
Kamergeriewe
  • Lugversorging
  • Waaier
  • Sitkamer
Ekstras
  • Kroegyskas
  • Tee en koffie skinkbord
Vermaak
  • Boeke en tydskrifte
Prys sluit in

B&B

Huisreëls

Kontak asb. die eienaars ten minste 'n week voor die inklokdatum vir besprekings na die Krugerwildtuin, halfdag-oggend- of aanduitstappies na 'n privaat Groot 5-reservaat. 'n Panoramaroete-uitstappie met 'n gids en behandelings by die spa kan gereël word.

Daar is nie 'n ontvangs nie, maar 'n verteenwoordiger sal gaste by die kamp wat hulle bespreek het, ontmoet.

Sodra gaste by die hek aankom, moet gaste daarop let dat dit aan MTN gekoppel is en met 'n selfoon oopgemaak word. Druk een keer, wag vir die skakel en antwoord. Dit sal sowat 30 sekondes neem.

Gaste moet dan hulle volle naam gee omdat die hek, weens sekuriteit, nie sommer vir enigiemand oopgemaak sal word nie.

Die "ontvangsselfoon" is van 07:30 tot 22:00 beskikbaar, waarna dit en die hooflodge-area gesluit sal wess.

Weens 'n klein personaal, word laat inklok verbied.

Daar is geen plek vir ekstra volwassenes nie. Dit sluit enige iemand ouer as 12 jaar in enige van die kamers in. Dit is om oorbevolking en geraas te vermy.

Harde musiek is verbode. Indien musiek gespeel word, moet dit sag wees. Ná 22:00 word geen geraas nie toegelaat nie.

Kinders tussen 5 en 12 jaar word op beskikbare beddens of op 'n lae uitvoubed geakkommodeer.

Alle aktiwiteite word apart gehef en moet saam met die kroegrekening by die lodge betaal word.

Gaste mag nie hul eie alkohol saambring wanneer hulle by die Shikwari Suites bly nie.

Gaste wat by Pangolin Rondavel bly, mag hul eie alkohol saambring, maar mag dit nie na die lodge bring nie.

Gaste moet hul eie eetgerei, braaigereedskap, swemhanddoeke en noodligte vir moontlike kragonderbrekings as gevolg van storms of beurtkrag saambring.

Behandel asb. die kamers en items daarin met sorg.

Toiletware, tee, koffie, handdoeke, japonne en pantoffels is slegs vir gebruik terwyl gaste by die verblyf is. Moet asb. nie hierdie items verwyder nie.

Rommelstrooi is verbode.

Die optel van hout vir braai is verbode, aangesien dit 'n reservaat is.

Let dat 'n grondpad na die verblyf lei. Pangolin is 500 m en Shikwari is 1 km op 'n grondpad ver. Gaste kan voor aankoms navraag oor die toestand van die pad doen. Gewoonlik het 'n gewone sedanvoertuig toegang tot die hoofpad in die reservaat en 'n 4x4 is nie nodig nie.

Kansellasiebeleid - Matig
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 1 week voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 1 week voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf
Vanaf R1 600
per nag (plek vir 2)
  • Kapasiteit: 20 mense
  • Geen kinders onder 5
  • Inkloktyd: 12:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: R36 J G Strydom Tunnel-weg, Vallei van Olifante, Hoedspruit, 1308, Limpopo
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDM5OTI2YTEwLTQ2Y2MtNDk4NC1iYjZiLTJkY2E3MTI1ZmU3Nw?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 600 per nag (plek vir 2) 11 5 1 4 R36 J G Strydom Tunnel Road Valley of Olifants 1308 Limpopo 021 201 8901 12:00-17:00 10:00 -24.401246456147 30.651069581508

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang