Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Shiloh

Selfsorg

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 9 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.6
Diens
5.0
Veiligheid
4.6
Carmen B
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Okt 2024

Besonderse huis en dorp. Hierdie was die mooiste huis in die besonderste dorpie! Ons het dit so baie geniet! Die huis was netjies, skoon en het alles gehad wat jy nodig het en was so uniek!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Liezel B
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Jul 2023

Excellent stay! Shiloh and Rosendal is our home away from home. The house is very well equipped and had everything we needed. The Free State winter cold did not bother at all, as the fireplaces, heaters and electric blankets did their job. The Wi-Fi was excellent, we could get our work easily done. Thank you for a great stay!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Leandri K
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2023

Rustige wegbreek. Vir 'n rustige wegbreek besoek gerus Shiloh en verken Rosendal. Shiloh is 'n baie goed toegeruste selfsorg-eenheid met 'n pragtige uitsig oor die berge. Sal Shiloh enige tyd aanbeveel!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Channel Jade D
Kort verblyf Saam met vriende
4.4
Nov 2024

Was baie lekker. Baie lekker gebly. Badkamer kort 'n gordyn en almal buite kan jou sien.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
3.0

Veronica E
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Feb 2023

Netjies, ruim met n pragtige uitsig. Van buite lyk dit klein, maar dit is 'n heerlike ruim eenheid, wat alles bied wat ons kon nodig kry. Ek sal beslis weer daar tuisgaan.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Bridget H
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Jan 2023

Beautiful location - lovely spot to hang out and soak up the small town vibes. Loved the place -just a pity the roads in and out are so poor.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Debbie
Shiloh
Hi Bridget. Thank you for being wonderful guests. We do agree that the last 30km of road is bad. The nice thing is that we have a great community who is working hard to put pressure on the provincial government to fix the bad section. So we do hope that will change in the future.

Guy S
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.6
Des 2023

We spent three nights at Shiloh with my daughter, her husband and child. The house was very stylish and well-equipped. It was in a beautiful setting and had good access to the village.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
3.0
Waarde vir geld
5.0

Ruan K
Kort verblyf Saam met vriende
4.6
Nov 2023

Awesome house. Die Shiloh is great, sal definitief voorstel vir enige iemand. Enigste kritiek is dat die hoofslaapkamer die enigste badkamer het met 'n stort/bad en dat daar geen waaiers of lugversorging is vir die hitte in die somer nie, en die huis word vrek warm vanweë die boustyl.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
3.0

James M
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.4
Nov 2022

Shiloh was lovely. Grietjie was an outstanding host. Very caring and informative to the finest detail. Shiloh is comfy and clean and we slept super well. A standing fan for the bedrooms would be a good idea in summer, although we were cool during our stay. WiFi is very good.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
3.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.8/5

Debbie Geverifieer

Eiendomme 14

Resensies 165

Op LekkeSlaap 5 jaar

Vanaf
Vanaf R 1 650
per nag (plek vir 4)
Vanaf
R 1 650
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Geen kinders onder 10
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: De La Harpe-straat 128, Rosendal, 9720, Vrystaat
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA7f245b391974294d6e59843efd94dec2776f1b3d50d1f69edd2fd39db2c58c25e04ca37e46ff2af0d69fa59ae788f54eb816?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 650 per nag (plek vir 4) 9 5 1 5 128 De La Harpe Street Rosendal 9720 Vrystaat 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -28.500220429704 27.927434271164

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang