Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Shingalana Cottages

Selfsorg

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 3 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
5.0
Waarde vir geld
4.3
Diens
4.3
Veiligheid
5.0
Spero P
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Jan 2025

Exceptional value for money and delightful stay! Exceptional value for money. This 'cottage' is a gem. Lovely location (10 mins outside of town) on a quiet, beautiful estate with a stunning view of the lake. Small wildlife on the property (Steenbok, birds, hares) was a delightful bonus. Quality of furnishing and everything needed for your stay is also top notch (e.g. SMEG appliances, huge TV, Netflix, etc.). The owner was also extremely responsive when needed. We loved it so much we decided to stay an extra day. Highly recommend this property. Stayed with our teenage daughter and mother-in-law of 90.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Carina V
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Aug 2024

Sal vir seker weer hierdie bespreek ongelooflik mooi, skoon en netjies verblyf! Ons het ongelooflik lekker tyd gehad in die stunning huis waarin alles silwerskoon was en Candice aan elke detail gedink het, van melk in die yskas, koffie, beskuit en graankos.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Germarie R
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.2
Des 2024

Ok vir 'n oornag, as jy nie baie verwag nie. 'Bare minimum' in die kombuis, moenie baie verwag nie. Die kothuis is langs die skoonmakers se kamer, en by die hoofhuis. Nie baie privaat nie.

Netheid
5.0
Diens
3.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
3.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Beate Nuut op LekkeSlaap!

Eiendomme 1

Resensies 3

Op LekkeSlaap 9 maande

Vanaf
Vanaf R 1 000
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R 1 000
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Geen kinders
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: R40-weg, Brightside Eco & Aero Estate 27, Witrivier, 1240, Mpumalanga
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAf93a9bc07828cafd8de16f222f370b93305b7930f07dd763124e9fbed8862693c585d1088e432e7e22d2a79c887f3a3cb252?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 000 per nag (plek vir 2) 3 5 1 5 R40 Road 27 Brightside Eco & Aero Estate 1240 Mpumalanga 021 201 8901 14:00-17:00 10:00 -25.23640742526 31.012555091972

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang