Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Ships Ahoy Holiday Flat

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Lydia Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 25

Op LekkeSlaap 8 jaar

Opsomming van Resensie

4.8 uit 5van 25 resensies vir Ships Ahoy Holiday Flat
Netheid
4.8/5
Diens
4.8/5
Ligging
4.6/5
Veiligheid
4.8/5
Waarde vir geld
4.8/5
Kevin P - Nov 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Kevin P

Very pleasant.

Very happy with my stay and everything was as advertised.

Louise M - Apr 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Louise M

Lovely well situated apartment. Will definitely come back.

Was welcomed by Arthur who gave us a run down on all the things we needed to know. The flat was lovely and clean with a beautiful view of the sea. Lovely gardens.

Elna J - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elna J

Ons het baie lekker gekuier. Als is daar wat jy nodig het.

Ligging is goed. Pragtige uitsig gehad. Sal beslis weer daar vakansie hou.

Thea C - Okt 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Thea C

Genotvolle verblyf

Ons het ons kuiertjie geniet, baie lekker strand en die dorpie is groot genoeg om in die nodigste behoeftes te voorsien, andersins is Amanzimtoti naby genoeg vir groter malls.

Dirk C - Nov 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Dirk C

Heerlik gebly.

Baie netjies en skoon.

Marialta E - Des 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marialta E

Fantasties!

Ons het dit vreeslik geniet.

Sanet D - Des 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sanet D

Fantasties! Baie dankie!

Ek sal Ships Ahoy aanbeveel vir enige iemand wat wil ontspan. Wendy en Stan se gasvryheid word opreg waardeer. Hulle het doodseker gemaak ons is gemaklik en weet presies wanneer "loadshedding" daar is. Dankie! En als is gedoen om ons die heeltyd op hoogte te hou van ons bespreking ens. Dankie!

Gordon V - Jul 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gordon V

Lieflike uitsig en privaat.

Alles wat jy nodig het word verskaf. Baie netjies.

Christine S - Jan 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Christine S

Home away from home.

Nothing left wanting, excellent view, all amenities needed for a relaxing break away.

Chanelle S - Jul 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Chanelle S

Uitstekende verblyf en pragtige woonstel.

Ons het baie lekker gebly. Die uitsig was pragtig en ons kon die sonsopkoms sien. Ons sal definitief weer daar bly. Als was netjies en gemaklik.

Jolandie F - Mrt 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jolandie F

Uitstekend.

Baie netjies, interessant en uitstekende uitsig.

Dawid T - Des 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Dawid T

Baie baie lekker gebly.

Woonstel was netjies en skoon met 'n nice uitsig.

Mantoa Mercy P - Aug 2018
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Mantoa Mercy P

I enjoyed staying at Ships Ahoy. The flat is of high standard with everything.

Good standard, safety is of high quality. Rooms very spacious with all furniture.

Chris-marié M - Jul 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Chris-marié M

Netjies en mooi see-uitsig.

Ons was baie beïndruk met die blyplek. Dit was baie skoon en netjies.

Deetleff S - Apr 2018
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Deetleff S

Dis 'n baie lekker plek vir 'n groep mense of gesin vir 'n naweek.

Dis 'n baie lekker plek vir 'n groep mense of gesin vir 'n naweek. Die warm water is net baie swak en het glad nie druk nie.

Elma G - Des 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elma G

Dit was uitstekende plek.

Baie dankie aan Lydia wat uit haar pad gegaan het om ons tuis te laat voel. Die eenheid is briljant toegerus. Mense is vriendelik en behulpsaam.

Percy D - Sep 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Percy D

Clean and relaxing.

Everything was clean, Wendy and Stan very friendly, will come back again.

Etienne N - Sep 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Etienne N

Baie lekker.

Dit was baie lekker, die weer was perfek. Sal dit aanbeveel vir enige iemand. Ons het meer met Sam te doen gehad en hy is baie gasvry. Ek het oor die foon met Wendy gepraat en sy was net so gasvry. PnP en Spar is 5 minute se ry weg asook take away plekke. Daai spesifieke Spar se BBQ Hoender is heerlik, klein effense byt maar heerlik. Die woonstel is ten volle toegerus (Sandwich maker, toaster, etc.) om self etes te maak asook 'n koffie barista masjien indien nodig. Daar is 'n lekker uitsig oor die see en mens kan die golwe in die aande hoor.

Mari B - Jul 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mari B

Amazing! Lekker gerus!

Ons het dit baie geniet, lekker see-uitsig, lekker gerus, afgestap strand toe, net wat 'n mens nodig het vir 'n lekker vakansie! Baie dankie vir julle vriendelikheid!

Rinda C - Jul 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Rinda C

Fantasmagories!

Nie net is dit die perfekte rusplek vir 'n welverdiende wegbreek nie, maar is dit rustig, beeldskoon en sommer net als wat 'n mens nodig het om jou batterye weer te herlaai.

Ships Ahoy Holiday Flat se terugvoer

Baie dankie Rinda. So bly julle het dit geniet. Julle is meer as welkom enige tyd weer. Was net 'n plesier om julle te huisves.

Ships Ahoy Holiday Flat
Elmarie K - Jun 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elmarie K

Baie goed toegerus, baie netjies.

Lydia (eienaar) was baie vriendelik en altyd beskikbaar as ons iets wou weet. Wendy en Stan was op hul pos en het ons sommer dadelik laat tuis voel. Die woonstel is baie goed toegrus en silwerskoon. Ek het reeds die plekkie vir vriende aanbeveel.

Kelly R - Apr 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Kelly R

Ons het 'n wonderlike tyd gehad! Sal beslis weer boek en weer daar kuier!

Ons het ons vakansie baie geniet! Lydia was fantasties en het seker gemaak alles was reg en het seker gemaak ons was happy! Die plekkie is lieflik!

Theo V - Apr 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Theo V

Fantasties!

Dit was een van ons beste seevakansies, indien nie die beste. Lekker rustig, goed ingerig en ruim genoeg vir ons gesin. Ek sal dit enige tyd aanbeveel.

Ships Ahoy Holiday Flat se terugvoer

Ek is so bly julle het dit geniet. Hopelik sien ons jul gou weer.

Ships Ahoy Holiday Flat
Briton S - Jan 2017
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Briton S

Beautiful sea views.

We had a wonderful stay, the only draw back was that the apartment below ours was being renovated so constant drilling and tools meant the baby could not nap well during the day as it was just too noisy.

Ships Ahoy Holiday Flat se terugvoer

Hi Briton. Sorry for your inconvenience. Your rating is a bit unfair since you never informed me of the problem so I can confront it. First time I heard of the renovations.

Ships Ahoy Holiday Flat
Wessel S - Okt 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Wessel S

Ons as gesin het lekker gerus!

Van die begin af was dit net 'n plesier. Die woonstel is gerieflik ingerig met alles wat moontlik nodig is. Lydia het ons gereeld op hoogte gehou, van die sleutel reëlings tot wat ons moet saambring en wat om by die huis te los. Ships Ahoy was net 'n plesier en die plek sal ons vir seker weer sien.

Ships Ahoy Holiday Flat se terugvoer

Baie dankie. Ons sien uit daarna om jul weer te ontvang.

Ships Ahoy Holiday Flat
Vanaf
Vanaf R1 000
per nag, vir 6 mense
Vanaf
R1 000
per nag, vir 6 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: William Brown-weg 15, Ships Ahoy 41, Illovo Beach, Kingsburgh, 4126, KwaZulu-Natal
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDU2MWMwOTBiLTVhYjAtNDZjNy1hMWY5LTRhNjczNTAwZTUzMQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 000 per nag, vir 6 mense 25 5 1 5 15 William Brown Rd 41 Ships Ahoy 4126 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-21:00 10:00 -30.112561649402 30.8489289524

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang