Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Ships Ahoy Holiday Flat

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 25 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.6
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.8
Veiligheid
4.8
Kevin P
1 nag Saam met vriende
5.0
Nov 2022

Very pleasant. Very happy with my stay and everything was as advertised.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Louise M
1 nag
5.0
Apr 2022

Lovely well situated apartment. Will definitely come back. Was welcomed by Arthur who gave us a run down on all the things we needed to know. The flat was lovely and clean with a beautiful view of the sea. Lovely gardens.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Elna J
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Des 2021

Ons het baie lekker gekuier. Als is daar wat jy nodig het. Ligging is goed. Pragtige uitsig gehad. Sal beslis weer daar vakansie hou.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Thea C
Kort verblyf Gesin met klein kinders
4.2
Okt 2021

Genotvolle verblyf Ons het ons kuiertjie geniet, baie lekker strand en die dorpie is groot genoeg om in die nodigste behoeftes te voorsien, andersins is Amanzimtoti naby genoeg vir groter malls.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Dirk C
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Nov 2020

Heerlik gebly. Baie netjies en skoon.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Marialta E
Lang verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Des 2019

Fantasties! Ons het dit vreeslik geniet.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Sanet D
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Des 2019

Fantasties! Baie dankie! Ek sal Ships Ahoy aanbeveel vir enige iemand wat wil ontspan. Wendy en Stan se gasvryheid word opreg waardeer. Hulle het doodseker gemaak ons is gemaklik en weet presies wanneer "loadshedding" daar is. Dankie! En als is gedoen om ons die heeltyd op hoogte te hou van ons bespreking ens. Dankie!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Gordon V
Kort verblyf
5.0
Jul 2019

Lieflike uitsig en privaat. Alles wat jy nodig het word verskaf. Baie netjies.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Christine S
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2019

Home away from home. Nothing left wanting, excellent view, all amenities needed for a relaxing break away.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Chanelle S
1 nag Gesin met tieners
5.0
Jul 2018

Uitstekende verblyf en pragtige woonstel. Ons het baie lekker gebly. Die uitsig was pragtig en ons kon die sonsopkoms sien. Ons sal definitief weer daar bly. Als was netjies en gemaklik.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Lydia Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 25

Op LekkeSlaap 8 jaar

Vanaf
Vanaf R1 000
per nag, vir 6 mense
Vanaf
R1 000
per nag, vir 6 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: William Brown-weg 15, Ships Ahoy 41, Illovo Beach, Kingsburgh, 4126, KwaZulu-Natal
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDU2MWMwOTBiLTVhYjAtNDZjNy1hMWY5LTRhNjczNTAwZTUzMQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 000 per nag, vir 6 mense 25 5 1 5 15 William Brown Rd 41 Ships Ahoy 4126 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-21:00 10:00 -30.112561649402 30.8489289524

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang