Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Ships Bell 4B

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.5/5

Kay Geverifieer

Eiendomme 15

Resensies 76

Op LekkeSlaap 6 jaar

Opsomming van Resensie

4.5 uit 5van 37 resensies vir Ships Bell 4B
Netheid
4.4/5
Diens
4.3/5
Ligging
4.8/5
Veiligheid
4.7/5
Waarde vir geld
4.2/5
Werner L - Aug 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Werner L

Pragtige plekkie in 'n pragtige dorpie.

Baie lekker gebly. Baie mooi skoon met die mooiste uitsig oor die hawe.

Diane G - Mei 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Diane G

Definitely a place to be recommended.

Fantastic. Relaxing. Marvelous view, close proximity to eating places. We will be back.

Elizna S - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elizna S

Heerlik ontspan en uitgerus.

Baie gerieflike woonstel met 'n pragtige uitsig.

Bennie B - Apr 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Bennie B

Very pleasant stay.

We enjoyed our stay very much. There were good restaurants within walking distance of the flat. The booking and collection of the keys went off very smoothly. The flat was well prepared and clean.

Ronel S - Apr 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Ronel S

Blissful, peaceful and breathtakingly beautiful.

Sal definitief weer daar kom bly. The view is to die for! Can't get enough of it. Will come again.

Mark B - Feb 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mark B

Awesome.

Great foodie experience.

Estie V - Mei 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Estie V

Die eenheid was netjies en word elke dag gediens. Het heerlik gebly.

Die ligging is wonderlik!

Uzanne S - Apr 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Uzanne S

Lekker.

Lekker, net die huisbak werk amper nooit. Geen manier om kos te maak nie behalwe gas braaiertjie.

Daleen M - Jul 2024
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Daleen M

Maklik, mooi, vir 2 aande.

Naweek weg breek, is die beslis die beste plek om te bly. Loop afstand na etes en hikes. Kan in ry na die dorp vir Spar en meer eetplekke. As langer as 2 dae, stel ek voor om 'n plek met 'n kombuis te bespreek, as die eenheid nie regtig vir kosmaak toegerus is nie. Wanneer jy inklok, vra vir meer toiletpapier. Maklik, mooi, en goeie WiFi vir 2 aande se bly.

Kaitlin S - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Kaitlin S

Beautiful and inviting.

Wonderful property with a lot to offer. Would love to return again in the future.

Santie B - Jun 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Santie B

Amazing.

Dit was alles en meer wat ons verwag het. Baie mooi.

Graham D - Mei 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Graham D

Excellent venue.

Only issue was 1 toilet roll for 2 people for 3 nights - found out the uncomfortable way!

Alida W - Feb 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Alida W

Baie lekker rustige plek. Goed geleë.

Load shedding was 'n bietjie 'n probleem.

Joseph V - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Joseph V

Uitsig maak dit die moeite werd.

Dit was heerlik en rustig. Dalk net ver van alles af.

Shireen K - Mei 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Shireen K

Stunning view.

Semi-self-catering apartment with a stunning view.

Paula P - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Paula P

Wonderlike uitsig, goeie waarde vir geld.

Ons, as 'n paartjie, het al vantevore van plekke gebruikgemaak vir vinnige wegbreke. Daarom was ons gewoond om vooraf instruksies te kry waar 'n sleutel afgehaal moet word, of uit 'n posbus gehaal moet word, moontlik met 'n kode. Ons is ietwat onkant gevang met ons ontvangs, wat nie glad verloop het nie. Ook moes ek self die kantoor kontak om te verneem waar die sleutel agterna gelos moes word. Hierdie inligting word gewoonlik vooraf gegee, sodat mens soomloos kan inklok en uitklok. Ook was geen Wi-fi kode aan ons deurgegee nie, en moes ons ons eie data gebruik.

Ships Bell 4B se terugvoer

Dear Paula
Thank you for your feedback regarding your recent stay.
We do not leave keys for guests to collect as we have a reception area that we check our guests in and out from.
A WhatsApp message was sent to your phone with check in details prior to your arrival, i can only assume that you did not read the message.
We do not advertise the unit having WIFI, that is why no code was given.

Ships Bell 4B
Tania O - Mei 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Tania O

Baie rustige wegbreek.

Ons het baie lekker gekuier by Ships Bell. Dit was net die wegbreek wat ons nodig gehad het. Staf was vriendelik en het die plekkie pragtig skoon en netjies gemaak.

Louis H - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Louis H

Ligging en uitsig is wonderlik.

Yskassie is los en val die heeltyd vorentoe, wasbakkie is bitter klein om 'n grootbord te was en dit was nogal verbasend dat daar nie WiFi of 'n haardroër in die eenheid is nie. In vandag se dae verwag mense dit as vanselfsprekend. Verder het ons baie lekker gebly. Dankie.

Natalie S - Nov 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Natalie S

Short, but the weekend was incredible. We will most definitely go back again.

Calm, relaxing atmosphere.

Janine Y - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Janine Y

Baie mooi uitsig en sentraal geleë.

Baie lekker eetplekke en rustige omgewing om te ontspan en jou batterye weer te herlaai.

Leon R - Sep 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Leon R

Baie nice.

Sal weer van julle gebruik maak. 100%.

Salome B - Jul 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Salome B

Baie goed.

Baie goeie waarde vir geld vir 2 mense.

Wimpie V - Apr 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Wimpie V

Wonderlike en baie ontspanne tyd beleef.

Die omgewing is mooi. Die verblyf was 100% voldoende, elke dag gediens en in goeie kondisie gehou. Hier wil ek eendag kom bly.

Henkie V - Mrt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Henkie V

Allround great value for money.

The location, vibe and accommodation was top class.

Gavin F - Jul 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gavin F

Totally charming, I thought I was in Greece.

Lovely place, magnificent views. I was disappointed that there was no Wi-Fi available and no torches or lamps for load shedding. The skottel braai was brilliant, and the daily cleaning service a very nice surprise. Thank you for a happy stay.

Ronél H - Nov 2022
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Ronél H

Heerlik rustig en pragtige uitsig oor die hawe.

Ek dink net dat die eienaar kan belê in 'n geriefliker bank om te ontspan voor die TV. Daardie day bed is nie baie gerieflik nie.

Kelli C - Aug 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
1/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
1/5
Kelli C

Satisfactory.

Place was lovely and spacious. But no access to Wi-Fi. There was a leak in the tap by the kitchen sink. The shower drain was blocked, so we basically bathed in the shower. Went and bought food to braai, started braaing and 30 seconds later, the gas ran out so the food got tossed. Great restaurants nearby that I can recommend.

John J - Aug 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
John J

Eenheid netjies en skoon. Fantastiese uitsig oor die hawe. Het heerlik ontspan.

Eenheid binne stapafstand van restaurante. Veilige staproete om die hawe tot by privaat strand. Winkelsentrum ook nabygeleë.

Ruth M - Jun 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ruth M

It is very safe, very neat and the lady was very helpful and gave us the information about the area . She didn't rush us for check out. We received constant communication.

We enjoyed the calmness. It is very quite. Very clean. We enjoyed ourselves. If you like a very quite relaxed environment, this is the right spot to visit.

Ships Bell 4B se terugvoer

Dear Ruth
Thank you for your kind review, It was a pleasure to host you.

Ships Bell 4B
Barries B - Apr 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Barries B

Baie aangenaam.

Net 'n probleem gehad met die DStv wat geen sein gehad het nie vir 2 dae. Die badkamer is ook nat en muwwerig al is die venster oop.

Dewald N - Jan 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Dewald N

Baie lekker en sal weer gaan.

Baie lekker gebly, moet asb. net na yskas kyk, baie klein en vrieshokkie was omtrent helfte toegevries. Spesifieke kanale op MNET kon jy nie na kyk aangesien beeld gehaak of gespring het, bure langsaan het dieselfde probleem gehad. LNB op dak dalk iets mee fout. Maar behalwe dit het ons baie lekker gebly.

Veronica Z - Okt 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Veronica Z

Baie lekker gebly en die was nie die laaste keer nie.

Baie skoon kan net doen met 'n klein stoffie.

Renette V - Okt 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Renette V

Bietjie teleurstellend. Maar oor die algemeen pragtig en baie goeie ligging.

Ons was hier vir ons wittebrood. Ek sal dit meer beskou as hotelkamer as selfsorg. Bitter klein kombuis - glad nie geskik vir selfsorg nie. Geen mikrogolf nie. Ipv stoof was daar 'n skottelbraai. By die inligting oor die plek het dit gesê daar's braaifasiliteite. Toe ek die dame wat ons gehelp het vra daaroor het sy gesê dit is die skottelbraai, want vure word nie by Ships Bell toegelaat nie. Ek dink in geen Suid-Afrikaner klassifiseer dit as braai nie. Al die ander eenhede het wel 'n gasbraaier op die stoep gehad. Ships Bell 4b nie. Badkamer ook bitterklein. Kan skaars beweeg daarbinne. Anders as dit, was die plekkie regtig pragtig en stylvol. Dit was ook stil in die woonstelle en ons kon lekker rus. Klipgooi weg van baie lekker restaurante asook die two-harbour walk. Pragtige uitsig oor die hawe.

Alida S - Mrt 2021
Algehele gradering
Netheid
1/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
2/5
Waarde vir geld
1/5
Alida S

Very disappointing!

I read a bad review about Ships Bell 4B on Booking.com that dates back to 2018 and thought that surely the issues would have been addressed by now, but little did I know! The double bed was terrible and definitely due for a replacement. The fitted sheet was too small for the mattress and was torn on the side. The duvet cover had yellow stains on it and the pillows were a disgrace! The cleaning ladies did not wear masks or even sanitized the remotes as we walked in on them. The lobby and entrance was dirty and I'm sure nobody checks the standard of this place. With Covid-19 and certain protocols that need to be in place I'm afraid this is a total let down and I'm very concerned that we could have been exposed to series germs.

Richard S - Des 2020
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Richard S

Although clean the room was tacky with fake plants and a dirty entranceway.

The studio was clean but the entrance way was dirty with water leaking over the cobbles. Also the cheap plastic indoor plants made the studio look 'tacky'. Also felt that relative to other prices that we have paid along our route, it was expensive.

Zandri P - Nov 2020
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
2/5
Zandri P

Ontevrede met eenheid.

Die eenheid word nie goed onderhou nie. Die mure het waterskade en dop oor meubels en vloere af. Die stort se water dreineer nie en dam op. Ons kon nie behoorlik stort nie. Geen skottelgoedseep beskikbaar om skottelgoed te was nie. Die bed se matras is oud en pap.

Johan S - Nov 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johan S

Rustig en veilig.

Die blyplek is baie netjies skoon en veilig. Het 'n pragtige uitsig oor die hawe en nie eers 3 minute se loop van 'n paar goeie restaurante reg langs jou. As jy wil ontspan en lekker rustig wees, is Ships Bell 4B die plek om te wees. Het nie een keer nodig gehad om iewers te ry. Beslis die plek waar jy wil wees as jy net wil ontspan.

Vanaf
Vanaf R950
per nag (plek vir 3)
Vanaf
R950
per nag (plek vir 3)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 3 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Tritonlaan, Port St Francis, St Francisbaai, 6312, Oos-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAlHPbqj4WEq5lL5U6hQUnhUHNsVhRBFyO6YFrd09526RApFmlZJ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R950 per nag (plek vir 3) 37 5 1 5 Triton Avenue Port St Francis 6312 Oos-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.184895415712 24.852483342258

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang