Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Ships Bell 5B

Selfsorg
  • Kapasiteit: 3 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Tritonlaan 5, Sea Vista, St. Francisbaai, 6312, Oos-Kaap
  • Vanaf R1 300 per nag (plek vir 3)

Beskrywing

Ships Bell 5B is 'n kontemporêre woonstel in die pragtige St. Francisbaai, langs die waterfront van Port St. Francis-hawe. Hierdie idilliese eenheid is die perfekte keuse vir paartjies wat op soek is na 'n rustige vakansie of 'n rustige wegbreek.

Dié woonstel bied slaapplek aan 2 volwassenes en bied 'n semi-selfsorg-ervaring. Dit beskik oor 'n oopplan-slaaparea, knus sitarea en 'n gerieflike kombuisie. Die slaaparea het 'n gemaklike dubbelbed en daar is 'n slaapbank vir 2 kinders onder 12 jaar. Die badkamer het 'n stort, toilet en 'n wasbak. Linne en badhanddoeke word voorsien.

Die kombuisie is met 'n mikrogolfoond, ketel, broodrooster, yskas-vrieskas, eetgerei, breekware en 'n wasmasjien toegerus. Daar is 'n TV met DStv Premium en Netflix en onbeperkte WiFi. Vir gaste wat dit sal geniet om buite te kook, is daar 'n gasbraai op die dek beskikbaar, waar gaste 'n asemrowende uitsig oor die hawe kan geniet.

Gaste het toegang tot die gemeenskaplike swembad binne die kompleks. Daar is 'n verskeidenheid van gewilde besienswaardighede net 'n entjie se stap weg, soos gesogte restaurante, gesellige kaffees en heerlike winkels. Gaste kan ook die skilderagtige stap- en fietsroetes langs die strand, wat hul na die betowerende Seal Point-vuurtoring sal lei, geniet.

Kamer-opset

Kapasiteit: 3 Aantal kamers: 1 Aantal badkamers: 1
Area
Plek vir 4 mense
1 xDubbelbed
1 xDubbelslaapbank
Badkamer

Stort, Toilet

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • 24-uur Ontvangs
  • Kroeg
  • Swembad
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Restaurant op Perseel
  • Persoonlike Kluis
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Skoonmaakdiens Op Versoek
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Konferensiegeriewe

  • Televisie

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • 24-Uur Sekuriteit
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • American Express
  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Badkamer

  • En-suite
  • Stort

Eenheidgeriewe

  • Waaier
  • Klein kombuis
  • Sitkamer
  • Kluis

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Stoof

Vermaak

  • Eksklusiewe dstv
  • Tv

Opsomming van Resensie

5 uit 5van 5 resensies vir Ships Bell 5B
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
4.8/5

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.9/5

Jackie Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 7

Op LekkeSlaap 1 jaar

Ligging

  • Tritonlaan 5, Sea Vista, St. Francisbaai, 6312, Oos-Kaap
  • Gaste dink Ships Bell 5B het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R1 300
per nag (plek vir 3)
Vanaf
Vanaf R1 300
per nag (plek vir 3)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 3 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Tritonlaan 5, Sea Vista, St. Francisbaai, 6312, Oos-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA83496b8b1e9fbe9503d89704129401364f56b80903fd41f015cba6c6bd40fdc6f126c95edf15b0681174e099a0ccb84d8cf0?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 300 per nag (plek vir 3) 5 5 1 5 5 Triton Lane Sea Vista 6312 Oos-Kaap 021 201 8901 14:00-22:00 10:00 -34.184967328198 24.852185023313

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang