Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Ships Bell 16B

Selfsorg
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Triton-laan 5, Sea Vista, St. Francisbaai, 6312, Oos-Kaap
  • Vanaf R1 300 per nag (plek vir 4)

Beskrywing

Shipsbell 16B bied verblyf in 'n veilige kompleks in die pragtige dorpie St. Francisbaai. Die woonstel spog met 'n uitsig oor die hele marina en Jeffreysbaai in die verte.

Die ateljeewoonstel het slaapplek vir 4 gaste en het 'n koningingrootte-bed en 'n dubbelslaapbank, en 'n en suite-badkamer met 'n stort, toilet en 'n wasbak. Die woonstel is met 'n yskas, mikrogolf, wasmasjien, basiese eetgerei en breekware, tee- en koffiemaakgeriewe toegerus.

Die woonstel het 'n platskerm-TV en 'n lessenaar. Gratis WiFi is beskikbaar. Die skuifdeure lei na 'n klein balkon met meubels en 'n uitsig oor die marina of gaste kan in die gemeenskaplike swembad afkoel. Veilige parkeerplek is op die perseel beskikbaar en dié woonstel is ook naby winkels en restaurante in die area.

Kamer-opset

Slaapplek vir 4 mense 1 Slaapkamer 1 Badkamer

Slaapkamer

4

1 x Koningingrootte-bed

1 x Dubbelslaapbank

Badkamer

Stort, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Swembad
TV
Volledige kombuis
Braai

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 7 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.9
Waarde vir geld
4.3
Diens
4.7
Veiligheid
4.7
Gaste se hoogtepunte
Ilze J
Saam met lewensmaat
5.0
Perfek geleë, jy stap na restaurante en daarna weer op die boardwalk. Dit was lieflik, pragtige uitsig en baie interessante hawe.
Jan 2025
Bertha K
Saam met lewensmaat
5.0
A must stay! Excellent stay, great location, clean, beautifully furnished flat! 100% recommended!
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Okt 2024
Sharon J
Saam met vriende
5.0
Peaceful, safe and peace of mind. Soothing for the soul. What a wonderful experience. My visitors from Pretoria and the Western Cape en...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Jun 2024
Nina M
Saam met lewensmaat
4.8
Breathtaking views. We recently had the pleasure of staying at Ships Bell 16B, and we couldn’t be more delighted with the experience. T...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Des 2024
Dawid V
Saam met lewensmaat
4.6
Rustig en veilig. Ons verwagtinge was oortref. Gerieflik vir 2 mense.
Jul 2024

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Marize Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 7

Op LekkeSlaap 1 jaar

Ligging

  • Triton-laan 5, Sea Vista, St. Francisbaai, 6312, Oos-Kaap
  • Gaste dink Ships Bell 16B het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R 1 300
per nag (plek vir 4)
Vanaf
Vanaf R 1 300
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Triton-laan 5, Sea Vista, St. Francisbaai, 6312, Oos-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA1ff47985126d6e47b02ef6d2ebc3147e93746556592f07358181a11c59d4860335375909c956cf411f79246faf2e683b1436?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 300 per nag (plek vir 4) 7 5 1 5 5 Triton Avenue Sea Vista 6312 Oos-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.185054019921 24.852395220377

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang