Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Shipwreck Cottage

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 41 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.9
Waarde vir geld
4.9
Diens
4.9
Veiligheid
4.8
Udine B
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2024

Weg van die samelewing, rustig en eenkant met pragtige uitsig, Shipwreck Cottage. Ons het ons kuier baie geniet. Kobus het ons baie gasvry ontvang en welkom laat voel. Shipwreck Cottage het alles wat 'n mens nodig het om net weg te breek en ontspan. Pragtige uitsig en meters weg van die strand sowel as loopafstand van Roes, was alles waarvoor ons kon hoop.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Pieter P
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jul 2024

Jou probleme lei skipbreuk by Shipwreck Cottage. Shipwreck Cottage laat al jou probleme skipbreuk lei. Kobus is 'n uitstekende gasheer en het ons so tuis laat voel. Die cottage het voldoen aan al ons behoeftes en die uitsig, klank van brekende branders en rustigheid was kos vir die siel. Ons 2 honde het dit ook vreeslik geniet.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Theo L
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2024

N ontspanne kuier langs die see met die gedruis van branders in die agtergrond. Ons was hartlik ontvang deur Kobus wat alles mooi verduidelik het. Shipwreck Cottage is baie goed geleë met n fantastiese uitsig oor die see. Die cottage is goed toegerus met alles wat nodig is vir n aangename wegbreek. Kobus, nogmaals dankie vir jou vriendelike diens en geselsies, dit word opreg waardeer.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Madeline M
Kort verblyf Saam met vriende
4.8
Jun 2024

Rustig in die natuurskoon, uitstekende ligging! Ek het sommer baie lekker gebly!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0

Morne N
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Nov 2023

Fantasties. Ontspannend. Het dit verskriklik baie geniet.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Kyra H
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Nov 2023

A glorious cottage, right on the beach. We had a wonderful stay at Shipwreck Cottage. It's equipped with everything that one could need and filled with beautiful touches everywhere you look: lovely pictures, beautiful glassware and pieces picked up from the beaches. The loudest sound is that of the waves crashing onto the beach. Also, it's pet friendly and right on the beach - what more can one ask for? The host is very friendly and very helpful. Shipwreck Cottage is definitely on our "must return" list.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Tanya O
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Sep 2023

We had a wonderful week at Shipwreck Cottage with our 2 dogs. Kobus, the host, was amazing. The cottage is perfect and has everything one needs. It has the most beautiful view and garden and is on the beach, yet totally secured and fenced off. We loved our stay at Shipwreck Cottage, and our dogs loved it too! Kobus is a great host, very friendly and accommodating, and everything was perfect. It's a gem of a place! We are definitely going back for another holiday.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Paul A
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mei 2023

Absoluut fantasties! Was baie hartlik ontvang deur Kobus. Beslis 'n bestemming as jy net rustigheid soek.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Lorna B
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2023

Exceeded all expectations - location, location, location. Lovely cottage with all amenities right on the beach. It could not be more perfect. The cottage is so full of character without being cluttered. Very safe, Kobus informed us of loadshedding times which didn't affect us at all and being able to walk everywhere was incredible.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Annette R
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2023

Super nice. Very nice host, great location, felt very safe.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Kobus Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 41

Op LekkeSlaap 7 jaar

Vanaf
Vanaf R 1 075
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R 1 075
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 2 mense
  • Geen kinders
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Dawn-straat 11, Cannon Rocks, 6186, Oos-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDg3OWM3YTJiLWU4YTMtNGQ3OS1hMjdkLTNlMDFmYWI2MTFjNw?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 075 per nag (plek vir 2) 41 5 1 5 11 Dawn Street Cannon Rocks 6186 Oos-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.744193502697 26.559839716248

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang