Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Shipwreck View

Selfsorg

Resensies

4.5/ 5

Gebaseer op 7 resensies

Uitstekend

Netheid
4.0
Ligging
4.9
Waarde vir geld
4.3
Diens
4.6
Veiligheid
5.0
Ansie C
Kort verblyf
5.0
Jan 2023

Heerlik gekuier. Dankie Asthon vir jou vriendelikheid. As jy wil rus is dit die plek.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Wiehan D
Lang verblyf Gesin met klein kinders
4.4
Jan 2024

Veilige plek, naby aan die strand. Ons het baie lekker gebly! Die feit dat jy deel vorm van die karavaanpark en toegang het tot al die fasiliteite soos die klimrame en swembad het dit baie lekker gemaak vir die kinders.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Dorinda M
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Jul 2022

Vakansie ontspanning. Wat 'n pragtige plek, mooiste uitsig oor die see. Goed toegerus met 'n skottelgoedwasser en wasmasjien. Alles silwerskoon en netjies. Ashton het selfs gesorg vir 'n bos vars rose!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Nadene M
Lang verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Jan 2022

Ons het 'n heerlike vakansie geniet, die ligging was ideaal aangesien ons ander familielede in die YS-karavaanpark gehad het. Die woonstel se uitsig is prentjiemooi. Ashton was baie gasvry, baie dankie vir die moeite en vriendelikheid.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Lauren J
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Des 2021

Was a fantastic location for the quiet getaway in a secluded area. Had a wonderful stay with the fantastic host - he ensured that we were well taken care of! Has a phenomenal view and is really one of the hidden gems of the Wild Coast. Very definitely a place to revisit!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Samantha C
Kort verblyf Gesin met klein kinders
3.2
Jan 2021

Great location but a few disappointments. The proximity to the beach is great however the flat is part of a main house and so it’s not as private as it’s advertised. Didn’t feel comfortable using the pool as it’s in the owner’s section with lots of visitors around.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
1.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
2.0

Barry D
Lang verblyf Gesin met klein kinders
4.2
Des 2020

The owner is very friendly and helpful, perfect sea views with spacious rooms. See stars.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
3.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0
Ashton
Shipwreck View
Thank you, see you in December.

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.5/5

Ashton Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 7

Op LekkeSlaap 4 jaar

Vanaf
Vanaf R3 500
per nag (plek vir 5)
Vanaf
R3 500
per nag (plek vir 5)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 5 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Yellowsands-weg, Langs Schafli-weg, Kwelera-area, 6000, Oos-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAD7CotQMHyY7sSrKmiuH0lk3XWLv0aJIRLGvHdnk5Ps2EOycPJK?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R3 500 per nag (plek vir 5) 7 5 1 5 Yellowsands Road Off Schafli Road 6000 Oos-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -32.90181398323 28.078679620579

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang