Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Shiraz 12

Selfsorg
Langtermynverblyf-aanbod 30% af

Kry 30% af vir verblyf wat 30 nagte of langer is. Hierdie aanbod is altyd geldig.

  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Klein Welgevonden-rylaan 12, Shiraz 12, Stellenbosch, 7600, Wes-Kaap
  • Vanaf R1 600 R1 120 per nag, vir 4 mense

Beskrywing

Shiraz 12 is 'n lieflike selfsorgkothuis wat in Stellenbosch geleë is. Die dorp word omring deur die wingerd van die Kaapse Wynlande en die bergagtige natuurreservate van Jonkershoek en Simonsberg.

Die kothuis het slaapplek vir 4 gaste en beskik oor 2 slaapkamers en 2 badkamers. Die eerste slaapkamer het 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, toilet en wasbak. Die tweede slaapkamer het 'n dubbelbed. Die gedeelde badkamer het 'n bad, stort, toilet en 'n wasbak. Linne word voorsien.

Die oopplan-leefarea het 'n eetarea, sitarea en 'n kombuis. Die kombuis is met 'n stoof, oond, mikrogolf, yskas-vrieskas, wasmasjien, tee- en koffiemaakgeriewe, eetgerei en breekware toegerus. Die eetarea is geskik vir 4 gaste en die sitarea het 'n gemaklike sitkamerstel, stoele en 'n TV. Gratis WiFi is beskikbaar.

Die kothuis het 'n stoep met 'n losstaande braai en sitplek. Die stoep-area lei na die behoorlike privaat tuin. Veilige parkeerplek is op die perseel beskikbaar.

Kamer-opset

Kapasiteit: 4 Aantal kamers: 2 Aantal badkamers: 2
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
1 xKoningingrootte-bed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 mense
1 xDubbelbed
Badkamer 1
En-suite  - Slaapkamer 1
Stort, Toilet
Badkamer 2

Stort, Bad, Toilet

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • ADSL-lyn
  • 24-uur Ontvangs
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Persoonlike Kluis
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Fietsry
  • Bergfietsroetes

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant

Badkamer

  • Bad
  • En-suite
  • Stort
  • Toiletware

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 2 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
5.0
Waarde vir geld
5.0
Diens
5.0
Veiligheid
4.5

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Berinda Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 2

Op LekkeSlaap 1 jaar

Ligging

  • Klein Welgevonden-rylaan 12, Shiraz 12, Stellenbosch, 7600, Wes-Kaap
  • Gaste dink Shiraz 12 het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R1 600
R1 600 R1 120
per nag, vir 4 mense
Vanaf R1 600
R1 600 R1 120
per nag, vir 4 mense
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Klein Welgevonden-rylaan 12, Shiraz 12, Stellenbosch, 7600, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA904361b382a48509cedcf89f34f200feecb12a446383daf7622b0f4210fee307ae65e0cceb6425d492c7d402ff5606903931?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R1 600 nouVanaf R1 120 per nag, vir 4 mense 2 5 1 5 12 Klein Welgevonden Drive Shiraz 12 7600 Wes-Kaap 021 201 8901 15:00-17:00 10:00 -33.903629820023 18.858587443828

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang