Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Shiringa Holiday Home

Gastehuis

Resensies

3.7/ 5

Gebaseer op 13 resensies

Goed

Netheid
4.2
Ligging
4.0
Waarde vir geld
3.4
Diens
2.8
Veiligheid
4.2
Junius B
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Des 2023

Prakties, skoon, netjies en waarde vir geld! Ons het die verblyf terdeë baie geniet, ons gaan dit beslis weer doen in die toekoms. Die huisie is modern, ten volle toegerus en netjies. Die pragtige swembad is heerlik en die lugverkoeling het ons gered!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Franco V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.6
Aug 2024

Uitstekend. Alles was baie lekker.

Netheid
5.0
Diens
3.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Anonieme gas
1 nag Besigheidsreis
3.4
Aug 2024

Netheid
5.0
Diens
1.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
1.0

James F
Kort verblyf Gesin met klein kinders
3.0
Jan 2024

Dit was 'n fees. Kan aandag gee aan swembad. Hy raas as die pomp aan is. Kombuisware is effens onvolledig. Die braai area kort aandag. Die eenheid self is baie mooi uitgelê. Beddens slaap vreeslik lekker.

Netheid
3.0
Diens
2.0
Ligging
3.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
3.0

Anonieme gas
Kort verblyf Saam met lewensmaat
2.8
Jun 2024

Netheid
4.0
Diens
1.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
1.0

Deon O
Kort verblyf Gesin met tieners
3.8
Des 2023

Baie gerieflik en goed toe gerus. Ons het baie lekker gekuier, baie netjies plekkie. Alles wat jy nodig het is daar.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
3.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Rudi F
Kort verblyf Saam met lewensmaat
1.6
Jan 2023

Beddegoed was vuil, plek het soos rook geruik. Kan nie regtig diere voer en sien van huisie af nie. Huis teen die hoofpad.

Netheid
1.0
Diens
2.0
Ligging
2.0
Veiligheid
1.0
Waarde vir geld
2.0

Sally V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mei 2022

Rustig. Was baie lekker. Lekker gerus.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Martin N
Kort verblyf Gesin met tieners
3.8
Jun 2022

Baie goeie ligging en wondelike plek en geriewe. Die eenheid moet net 'n dubbelbed oorweeg en nie net enkelbeddens nie.

Netheid
4.0
Diens
2.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
3.0

Janine V
Kort verblyf Gesin met tieners
3.4
Jul 2022

Heerlik. Huisie was gerieflik en skoon, sou graag 'n daaglikse skoonmaakdiens wou insluit by die prys.

Netheid
4.0
Diens
2.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
2.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

3.7/5

Thomas Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 13

Op LekkeSlaap 3 jaar

Vanaf
Vanaf R1 100
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R1 100
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 10 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 13:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Plot Nr. 1387, Olifant-rylaan, Marlothpark, 1340, Mpumalanga
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA978a7e3f5c9a054c48c14e25b78297cf4bf2c72fb90bbf2cccac6008e400e04edc6821c3e41ef7de712da746c7a5179b5d5c?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 100 per nag (plek vir 2) 13 5 1 4 Stand No: 1387 Olifant Drive 1340 Mpumalanga 021 201 8901 13:00-17:00 10:00 -25.353939934014 31.765999546278

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang