Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Shirley's Place

Resensies

4.5/ 5

Gebaseer op 89 resensies

Uitstekend

Netheid
4.3
Ligging
4.5
Waarde vir geld
4.5
Diens
4.6
Veiligheid
4.7
Lourens M
1 nag
5.0
Aug 2024

Uitstekende waarde vir geld. Uitstekende verblyf, Shirley is 'n baie vriendelike en behulpsame gasvrou, die ligging is stil en veilig, met 'n pragtige uitsig, alles is skoon en netjies, ruim kamer, pragtige badkamer met warm stort en ordentlike groot handdoeke, nie die klein waslappies wat 'n mens in ander plekke kry as handdoeke nie, en 'n heerlike ontbyt. Dankie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Shirley
Shirley's Place
Baie baie dankie vir die mooi woorde. Ons waardeer dit vreeslik baie. Groete

Jhaandre J
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2024

Lovely. It was fabulous, the host was very friendly and very helpful. I would definitely go again.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Shirley
Shirley's Place
Thank you so much. Means the world to me.

Zantal D
1 nag Besigheidsreis
5.0
Jun 2024

Huis weg van die huis. Dis 'n huislike plek en het so lekker geslaap, en die ontbyt is fantasties. Die tannie is ook so behulpsaam en vriendelik.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Shirley
Shirley's Place
Baie dankie, Zantal. Ons waardeer dit so baie en dit help ons om nog meer te streef vir goeie diens. Liefde, Tannie Shirley

Ronel K
Kort verblyf
5.0
Mei 2024

Gasvry, waarde vir geld. Absoluut fantasties! Tannie is so gasvry en vriendelik. Sy gaan uit haar pad om jou gemaklik te laat voel. Dit is letterlik 'n "home away from home". Die ontbyt is uit die boonste rakke en wanneer jy aandete bestel, kan geen restaurant daarby kom nie. Daar is baie min plekkies wat regtig pet friendly is, maar die plek is definitief hoog aanbeveelbaar. Dankie tannie vir al die liefde, gasvryheid en bederf.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Shirley
Shirley's Place
Baie dankie vir die pragtige woorde. Ons waardeer dit oneindig. Groete Shirley

Rachel P
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2024

Excellent stay. Very nice women. Go extra miles for her guest.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Cameron S
1 nag Saam met vriende
5.0
Mrt 2024

Fantasties. Baie lekker plek en ek sal enige tyd weer gaan.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Candice S
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Feb 2024

Fantasties. Dit was fantasties, die eienaars is verskriklik vriendelik en behulpsaam. Die atmosfeer was fantasties. Ek wil definitief weer gaan en vir 'n langer tyd. Baie dankie, vir die goeie diens wat ons ontvang het.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Shirley
Shirley's Place
Hi Candice Baie dankie vir die mooi woorde. Oneindig dankbaar daarvoor. Groete Shirley

Kobus J
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2024

Fantasties. Sal weer daar bly. Dit was fantasties. Skoon en netjies. Baie gasvry.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Shirley
Shirley's Place
Baie dankie. Dit word oneindig waardeer.

Rita E
Lang verblyf Saam met lewensmaat
4.8
Jun 2024

Vriendelike aangename gasvrou en lekker ontbyt. Lekker gebly dankie.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Marlize J
Kort verblyf
5.0
Des 2023

Beautiful, cozy, excellent customer service. Lovely stay, the location was amazing and the service was top-notch. I would stay there again and recommend my friends and family to stay there if it was good value for money.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.5/5

Shirley Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 89

Op LekkeSlaap 11 jaar

Vanaf
Vanaf R750
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R750
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 10 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Keurboomstraat 86, Protea Heights, Brackenfell, 7560, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA54e2e664419c43d6711213e9c94b974c2ac66a83ccd9c76867021dd2dd7f0253e252e5472791469c6dadfccb300187cb0492?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R750 per nag, vir 2 mense 89 5 1 5 86 Keurboom Street Protea Heights 7560 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 11:00 -33.889147343593 18.701498508453

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang