Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Shirley's Place

  • Kapasiteit: 10 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Keurboomstraat 86, Protea Heights, Brackenfell, 7560, Wes-Kaap
  • Vanaf R750 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

Shirley's Place is in Brackenfell geleë en bied 'n vriendelike verwelkomende atmosfeer met 'n pragtige uitsig oor die berg.

Daar bied B&B 6 gastekamers. Die 3 en suite-kamers beskik oor 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort in elk, en die Traveler-kamers en balkonkamers beskik oor 'n dubbelbed en gaste het toegang tot 'n badkamer met 'n bad. Boonop het die Balkon-kamer 'n dubbelslaapbank, 'n en suite-toilet en wasbak, 'n TV met volledige DStv en 'n privaat balkon. Elke kamer het tee- en koffiemaakgeriewe en WiFi.

'n Volledige ontbyt word elke oggend bedien op die tyd van versoek. Ander kenmerke sluit in 'n binnenshuise swembad, nie verhit nie, asook 'n Jacuzzi, wat op versoek beskikbaar is.

Die gastehuis is net 8 km van die Kuilsrivier Netcare Hospitaal af.

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Troeteldiere indien gereël
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • ADSL-lyn
  • 24-uur Ontvangs
  • Kroeg
  • Swembad
  • Braaiplek
  • Gastesitkamer
  • Wasgoeddiens
  • Malaria-vrye streek
  • Troeteldiere indien gereël
  • Satelliet-TV
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Ontbyt
  • Aandete
  • Aandete Op Versoek
  • Piekniekmandjies Op Versoek

Konferensiegeriewe

  • Internet
  • Televisie
  • Plek vir tot 10 afgevaardigdes
  • Plek vir tot 20 afgevaardigdes

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Resensies

4.5/ 5

Gebaseer op 89 resensies

Uitstekend

Netheid
4.3
Ligging
4.5
Waarde vir geld
4.5
Diens
4.6
Veiligheid
4.7
Wat gaste dink
Lourens M
5.0
Uitstekende waarde vir geld. Uitstekende verblyf, Shirley is 'n baie vriendelike en behulpsame gasvrou, die ligging is stil en veilig, met 'n pragtige...
Sien meer
Aug 2024
Jhaandre J
Saam met lewensmaat
5.0
Lovely. It was fabulous, the host was very friendly and very helpful. I would definitely go again.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Aug 2024
Zantal D
Besigheidsreis
5.0
Huis weg van die huis. Dis 'n huislike plek en het so lekker geslaap, en die ontbyt is fantasties. Die tannie is ook so behulpsaam en vriendelik.
Jun 2024
Ronel K
5.0
Gasvry, waarde vir geld. Absoluut fantasties! Tannie is so gasvry en vriendelik. Sy gaan uit haar pad om jou gemaklik te laat voel. Dit is letterlik '...
Sien meer
Mei 2024
Rachel P
Saam met lewensmaat
5.0
Excellent stay. Very nice women. Go extra miles for her guest.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Apr 2024

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.5/5

Shirley Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 89

Op LekkeSlaap 11 jaar

Ligging

  • Keurboomstraat 86, Protea Heights, Brackenfell, 7560, Wes-Kaap
  • Gaste dink Shirley's Place het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R750
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R750
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 10 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Keurboomstraat 86, Protea Heights, Brackenfell, 7560, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA54e2e664419c43d6711213e9c94b974c2ac66a83ccd9c76867021dd2dd7f0253e252e5472791469c6dadfccb300187cb0492?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R750 per nag, vir 2 mense 89 5 1 5 86 Keurboom Street Protea Heights 7560 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 11:00 -33.889147343593 18.701498508453

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang