Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Shonalanga Lodge

Resensies

4.1/ 5

Gebaseer op 40 resensies

Baie goed

Netheid
4.1
Ligging
4.5
Waarde vir geld
3.8
Diens
4.2
Veiligheid
4.1
Sybrandt G
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2024

Mooi plek met baie bome en voëls en apies. Baie lekker gebly daar.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Bianca S
Kort verblyf Gesin met klein kinders
4.8
Des 2023

Modern and comfortable. Needs air conditioning. Very modern and comfortable unit. They could invest in air conditioning for the units as it gets quite uncomfortable, and you cannot leave the windows and door open due to the monkeys. Could also use better WiFi in the units as it is only available at the swimming pool.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Belinda V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.8
Apr 2023

Netjies en skoon, ligging goed kan stap na al die eetplekke en winkels toe. Ons verblyf was in die basiese kamer met 'n badkamer, baie klein "kitchenette" met ketel, klein yskas, mikrogolf en basiese eetgerei, TV en 'n waaier. Die kamer is skoon en netjies en ruim genoeg vir jou bagasie vir 'n naweek. Die personeel is vriendelik en flink. Die parkeerarea is net genoeg vir jou voertuig, sou jy 'n sleepwa of boot bring sal jy dalk buite moet stop. Dit was baie gerieflik om na al die eetplekke en winkels te kan stap aangesien daar nie altyd parkering in die dorp is op naweke nie. Ons was baie tevrede en sal hulle beslis aanbeveel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0

Francois L
Kort verblyf Saam met vriende
4.0
Aug 2023

Uitstekende diens ontvang. Ek en my vriend het ingeboek by Shonalanga Lodge. Ons het dadelik uitgevind dat daar 'n skoolgroep van so ongeveer 40 kinders daar aangekom het. Shonalanga Lodge het die besluit gemaak en ons geskuif en op te gradeer na Forest Lodge. Dit was uitstekend gewees. Pragtige kamer, skoon en netjies en personeel baie vriendelik en behulpsaam. Uitstekende kliëntediens ontvang vanaf Shonalanga Lodge sowel as Forest Lodge.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Ettiene B
Kort verblyf Saam met lewensmaat
3.0
Des 2023

Was okay, kon beter wees. Eenheid het geen klein stoof gehad vir "self catering" nie. Ek moes vir lepels vra en die borde was vuil onder in die kas. Die drein was ook verstop, veral wanneer mens stort, dam die water op. WiFi was ongelooflik stadig. Die eerste dag is vir my vertel dat die WiFi in die dorp af is, maar dit was vir my gelieg. Die WiFi is beskikbaar, net op een plek naby die swembad. Dit is wat ek op die tweede dag uitgevind het by 'n ander dame wat daar werk.

Netheid
3.0
Diens
3.0
Ligging
4.0
Veiligheid
3.0
Waarde vir geld
2.0
Juliet
Shonalanga Lodge
Liewe Ettiene Dankie dat jy die tyd geneem het om vir ons terugvoer te gee. Ons akkommodasie beskik oor 2-slaapkamer eenhede wat tenvolle selfsorg-eenhede is. Ons 1-slaapkamer eenhede is slegs semi-selfsorg en het geen stoof in die eenheid. Ons vra neederig om verskoning vir die probleem met die eetgerei en sal onmiddellik na die situasie kyk. Rakende die WiFi, ons het ongelukkig heelwat konneksieprobleme gedurende November en Desember ondervind. Telkom het fibre kabels in St Lucia kom installeer en dit het direk ons konneksies geaffekteer. Ons vra om verskoning vir alle ongerief gedurende u verblyf. Vriendelike groete Shonalanga

Anonieme gas
1 nag Gesin met klein kinders
2.8
Des 2023

Netheid
3.0
Diens
3.0
Ligging
5.0
Veiligheid
2.0
Waarde vir geld
1.0
Juliet
Shonalanga Lodge
Liewe Deon Dankie dat u hierdie probleem onder ons aandacht gebring het. Ons vra omverskoning vir die ongerief gedurende u verblyf en maak werk daarvan om die probleme met die geriewe op te los. Groete Shonalanga

Wilma S
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Des 2022

Netjies, vriendelik, gerieflik en veilig. Die ligging is ideaal geleë, loopafstand van alle restaurante en winkels.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Megan O
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.6
Jul 2022

Heerlike wegbreek. Die kamer was voldoende vir my en my man. Ons het nie gebruik gemaak van die kombuis nie, was meeste van die dag uit op die dorp en het sommer daar ontbyt, middag- en aandete gekry. Was heel tevrede vir wat aangebied was teenoor die prys wat ons betaal het.

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Paige W
Kort verblyf Gesin met klein kinders
4.6
Jan 2022

We had a comfortable stay and the team at Shonalanga were great! Sien sterre.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0

Marthie S
Kort verblyf Saam met vriende
4.2
Mei 2022

Voldoen aan ons vereistes. Binne bereik van alles in dorp.

Netheid
3.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.1/5

Juliet Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 40

Op LekkeSlaap 14 jaar

Vanaf
Vanaf R900
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R900
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 59 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: McKenziestraat 35, St Lucia, 3936, KwaZulu-Natal
  • TGCSA-gradering:
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAb556fb59e07df4fd9b6b8602b9b104eeaac3a7e3cb762c7af5c3616c73d246cc71ce68bb5348738d5a06699ea5bc6d8b12e4?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R900 per nag, vir 2 mense 40 5 1 5 35 McKenzie Street St Lucia 3936 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-21:00 09:00 -28.373904911602 32.412339448929

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang