Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Shoreline Splendor

  • Kapasiteit: 2 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Parkstraat 18, Perlemoenbaai, Gansbaai, 7220, Wes-Kaap
  • Vanaf R495 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Shoreline Splender is 'n knus woonstel met sy eie ingang in Perlemoenbaai, Gansbaai. Dit bied oornagverblyf met verhit-en-eetgeriewe en is ideaal vir 'n klein gesin wat op soek is na verblyf stapafstand vanaf die strand.

Dié woonstel bied slaapplek aan 2 volwassenes en beskik oor 'n slaapkamer met 'n dubbelbed en daar is 'n enkelbed in die woonstel. Die badkamer het 'n stort, bad, toilet en 'n wasbak.

Die kombuisie is met 'n yskassie, mikrogolf en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus. Daar is 'n etenstafel met sitplek vir 3 gaste.

Veilige parkeerplek en braaigeriewe is beskikbaar. Die woonstel is naby die hawe, winkelsentrums, koffiewinkels en restaurante.

Kamer-opset

Slaapplek vir 2 mense 1 Slaapkamer 1 Badkamer

Slaapkamer

2

1 x Dubbelbed

Badkamer

Stort, Bad, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
Wassery naby
Troeteldiere op versoek
Mooi uitsig
Vervoerdienste
Braai
Warmbad

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 17 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.9
Diens
5.0
Veiligheid
4.9
Gaste se hoogtepunte
Marlene W
Saam met vriende
5.0
Great. Excellent, friendly reception and well located for our needs. We would prefer available WiFi and a toaster.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Nov 2024
Ansie V
Saam met lewensmaat
5.0
Die winkels en see ook baie naby aan blyplek en veilig hoogs aanbeveel vir vakansie. Het so tuis gevoel. Eienaars so vriendelik. Alles wat nodig is, w...
Sien meer
Nov 2024
Carla N
Saam met lewensmaat
5.0
Gansbaai is beautiful. The stay was good for what we needed. The hosts are friendly. The place is very safe and close to the sea. Our v...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Okt 2024
Tharina C
Saam met lewensmaat
5.0
Lekker rustig. Lekker gebly, rustig en alles wat jy nodig het. Vriendelike mense.
Okt 2024
Nandor S
Saam met lewensmaat
5.0
Lekker ruimte en gerieflik. Waarde vir geld, netjies en alles wat mens nodig het vir oornag.
Sep 2024

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Antonette Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 17

Op LekkeSlaap 1 jaar

Ligging

  • Parkstraat 18, Perlemoenbaai, Gansbaai, 7220, Wes-Kaap
  • Gaste dink Shoreline Splendor het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart

Toeganklikheid

Badkamer sonder trappe
Slaapkamer sonder trappe
Vanaf
Vanaf R 495
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R 495
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Parkstraat 18, Perlemoenbaai, Gansbaai, 7220, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAe22178b1b34fb820019f9871b3fe7a5537fe96699d2d16a66032f8410cfda2a81ae39da3c1c09a7dbc90f6d03682a903f33b?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R495 per nag (plek vir 2) 17 5 1 5 18 Park Street Perlemoenbaai 7220 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.5719395 19.3525153

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang