Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Shoswe Lodge

Wildsplaas
  • Kapasiteit: 14 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Shoswe Lodge, Plaas 793, Phalaborwa, 1389, Limpopo
  • Vanaf R2 200 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

Shoswe Lodge is in die bosveld van die dorp Phalaborwa geleë en bied heerlike oornagverblyf. Dit is 'n wonderlike opsie vir gaste wat die Krugerwildtuin wil besoek aangesien hierdie verblyf net 29 km vanaf die Phalaborwa-hek is.

Verblyf is beskikbaar in 6 kamers wat óf 2 óf 3 gaste op 'n slag kan akkommodeer. Hierdie kamers het óf dubbelbeddens, koningingrootte-beddens óf enkelbeddens. 'n Stort, wasbak en toilet is in elke en suite-badkamer beskikbaar.

Gehaltelinne en badhanddoeke word voorsien. Ander geriewe sluit 'n lessenaar, gratis WiFi en tee- en koffiemaakgeriewe in. Alle kamers het hul eie privaat dek met 'n tuin-uitsig en sommige van hulle het swembad-uitsigte.

Alle gaste het volle toegang tot die gemeenskaplike kombuis en gastesitkamer om maaltye voor te berei. Die lodge het ook 'n privaat sjef wat bykosse op versoek kan voorberei. Die lodge het 'n uitnodigende gedeelde swembad en kroegarea. Gaste kan ook Groot 5-wildritte en braaigeriewe geniet. Die hele lodge kan eksklusief vir 'n groep gehuur word volgens reëling en beskikbaarheid.

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi
Konferensiegeriewe

Geriewe

  • Swembad
  • Begeleide Wildritte as Ekstra
  • Braaiplek
  • Gastesitkamer
  • Kombuisgeriewe
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Gratis WiFi
  • Konferensiegeriewe
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Groot 5
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Groot 5
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Konferensiegeriewe

  • Lugversorging
  • Witborde
  • Internet
  • Plek vir tot 10 afgevaardigdes
  • Plek vir tot 20 afgevaardigdes

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • 24-Uur Sekuriteit
  • Agter Elektriese Hek
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

5 uit 5van 2 resensies vir Shoswe Lodge
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
5.0/5

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

5/5

Lynette Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 2

Op LekkeSlaap 5 jaar

Ligging

  • Shoswe Lodge, Plaas 793, Phalaborwa, 1389, Limpopo
  • Gaste dink Shoswe Lodge het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R2 200
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R2 200
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 14 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Shoswe Lodge, Plaas 793, Phalaborwa, 1389, Limpopo
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAb1275024758114a8a77ccacfa49384c3a61b09ca3d33127422569928d41c9a427c6d6340ce0da31bf60d638e8c93cd0e522b?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 200 per nag, vir 2 mense 2 5 1 5 Shoswe Lodge Farm 793 1389 Limpopo 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -23.938371 30.874644

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang