Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Shoswe Lodge

Wildsplaas
Langtermynverblyf-aanbod 25% af

Kry 25% af vir verblyf wat 7 nagte of langer is. Hierdie aanbod is altyd geldig.

  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 0 persone
  • Geen kinders
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Shoswe Lodge, Plaas 793, Phalaborwa, 1389, Limpopo
  • Tydelik onbeskikbaar

Beskrywing

Shoswe Lodge is in die Bosveld van Phalaborwa geleë en bied bekoorlike oornagverblyf, wat dit 'n ideale keuse maak vir diegene wat beplan om die Krugerwildtuin te verken. Geleë net 29 km van die Phalaborwa-hek af.

Die lodge beskik oor ses kamers wat elk 2 of 3 gaste akkommodeer. Die kamers is toegerus met dubbel-, koningingrootte- of enkelbeddens, en elke en suite-badkamer het 'n stort, wasbak en toilet.

Gaste sal kwaliteit linne en badhanddoeke kry, tesame met geriewe soos 'n lessenaar, komplimentêre WiFi en tee- en koffiemaakgeriewe. Elke kamer spog met 'n privaat dek met tuin-uitsigte, waarvan sommige uitsigte oor die swembad bied.

Gaste het volle toegang tot 'n gemeenskaplike kombuis en gastesitkamer vir maaltydvoorbereiding. Vir ekstra gerief is 'n privaat sjef beskikbaar om bygeregte op versoek voor te berei. Die lodge beskik ook oor 'n verwelkomende gemeenskaplike swembad en braaigeriewe. Boonop kan die hele lodge eksklusief vir groepe gereserveer word, onderhewig aan reëling en beskikbaarheid. Wildritte is beskikbaar indien vooraf gereël. Staproetes is op eie risiko toeganklik

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Wasgoeddiens
Konferensiegeriewe
Wildritte
Swembad

Resensies

5/ 5

Gebaseer op 2 resensies

Ongelooflik

Netheid
5.0
Ligging
5.0
Waarde vir geld
5.0
Diens
5.0
Veiligheid
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

5/5

Lynette Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 2

Op LekkeSlaap 6 jaar

Ligging

  • Shoswe Lodge, Plaas 793, Phalaborwa, 1389, Limpopo
  • Gaste dink Shoswe Lodge het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Tydelik onbeskikbaar
Tydelik onbeskikbaar
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 0 volwassenes
  • Geen kinders
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Shoswe Lodge, Plaas 793, Phalaborwa, 1389, Limpopo
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAb1275024758114a8a77ccacfa49384c3a61b09ca3d33127422569928d41c9a427c6d6340ce0da31bf60d638e8c93cd0e522b?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80
Tydelik onbeskikbaar
2 5 1 5 Shoswe Lodge Farm 793 1389 Limpopo 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -23.938371 30.874644

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang