Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Shutters on Hilltop

Selfsorg
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Hill Top-straat 7, Scarborough, 7975, Wes-Kaap
  • Vanaf R3 250 per nag (plek vir 6)

Beskrywing

Shutters on Hilltop is 'n ruim selfsorghuis vir tot 6 mense in Scarborough, en is ideaal vir 'n gesin of gesinsbyeenkoms.

Die huis bestaan uit 3 slaapkamers met die regte hoeveelheid kasspasie, en deel die gebruik van 2 badkamers. Twee van die kamers het elk 'n dubbelbed, terwyl die derde kamer 2 enkelbeddens het. 'n Bababed en beddegoed, asook 'n babastoeltjie is beskikbaar.

Die groot oopplan-leefarea bestaan uit 'n kombuis en 2 sitareas. Die kombuis is toegerus met 'n stoof en oond, 'n mikrogolfoond, 'n yskas, asook tee- en koffiemaakgeriewe, en etes kan by die etenstafel geniet word.

Een van die sitkamers het 'n knus kaggel, terwyl die tweede sitarea uit 'n TV met DStv en 'n kaggel vir die kouer dae bestaan.

Die leefarea maak oop op 'n onderdakstoep wat oor die welige, inheemse tuin uitkyk, en gaste kan van die swembad gebruik maak. Die swembad word met sonpanele verhit. Troeteldiere word ongelukkig nie toegelaat nie. Parkeerplek is ook beskikbaar.

Kamer-opset

Kapasiteit: 6 Aantal kamers: 3 Aantal badkamers: 2
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
1 xDubbelbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 mense
1 xDubbelbed
Slaapkamer 3
Plek vir 2 mense
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Badkamer 1
En-suite  - Slaapkamer 1
Stort, Toilet
Badkamer 2

Stort, Bad, Toilet

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • ADSL-lyn
  • Swembad
  • Braaiplek
  • Gastesitkamer
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Skoonmaakdiens Op Versoek
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Wildkyk
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • 24-Uur Sekuriteit
  • Onderdakparkering
  • Parkering Van Die Straat Af
  • Parkering Op Die Straat

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Badkamer

  • Bad
  • En-suite
  • Aparte toilet
  • Stort
  • Seep
  • Toiletware

Eenheidgeriewe

  • Eetkamer
  • Kaggel
  • Sitkamer

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Haardroër
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Vermaak

  • Boeke en tydskrifte
  • Dvd
  • Eksklusiewe dstv
  • Tv

Resensies

4.6/ 5

Gebaseer op 8 resensies

Uitstekend

Netheid
4.6
Ligging
4.6
Waarde vir geld
4.0
Diens
4.6
Veiligheid
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.6/5

Pierre Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 8

Op LekkeSlaap 5 jaar

Ligging

  • Hill Top-straat 7, Scarborough, 7975, Wes-Kaap
  • Gaste dink Shutters on Hilltop het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R3 250
per nag (plek vir 6)
Vanaf
Vanaf R3 250
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Hill Top-straat 7, Scarborough, 7975, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAANc5yKJYGOqY6ZZpbbqe2MmybuYsl3qBCE2gaf2sdZARcS4iR61?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R3 250 per nag (plek vir 6) 8 5 1 5 7 Hill Top Street Scarborough 7975 Wes-Kaap 021 201 8901 15:00-19:00 10:00 -34.201274440803 18.381795249413

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang