Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Shutzenhaus Guest House

Resensies

4.4/ 5

Gebaseer op 10 resensies

Baie goed

Netheid
4.5
Ligging
4.2
Waarde vir geld
4.0
Diens
4.4
Veiligheid
4.8
Jana V
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Apr 2024

Baie baie lekker! Sal weer soontoe gaan! Dit was ongelooflik lekker om daar te kon bly. Die "vibe", die personeel en die kos was uit die boeke uit.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Werner S
1 nag
5.0
Mrt 2024

Loved the place. Friendly staff. Safe parking and the food is top marks.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Maria H
1 nag Gesin met tieners
5.0
Jul 2023

Netjiese verblyf, heerlike aandete en vriendelike personeel. Ons was baie verras deur die groot, netjiese kamers en dat hulle moeite gedoen het om ons tienerkinders langs ons te plaas. Aandete was heerlik en ons versoeke was dadelik na omgesien. Veilige parkering vir ons volgelaaide voertuig was 'n bonus. Ons het 6 uur die oggend vertrek en ontbytkospakkies ontvang, dit was uitstekend. Sal definitief weer daar bly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Lillian H
1 nag
3.6
Apr 2023

Aanwins vir Keetmanshoop. Schtzenhaus is al vir baie jare aan die gang, maar bly nog steeds 'n gesogte verblyf vir baie. Die verblyf is goed, kamers is netjies. Die restaurant is besonders, bietjie geskiedenis en 'n Duitse menu. Baie goeie kwaliteit en waarde vir geld.

Netheid
4.0
Diens
3.0
Ligging
3.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Leana B
1 nag Gesin met klein kinders
4.4
Apr 2022

Baie lekker kos, netjiese kamer. Aandete uit die boonste rakke, ontbyt heerlik.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
3.0

Helena Neeltje F
1 nag Saam met lewensmaat
3.6
Okt 2022

A bit pricey compared to other accommodation in Keetmanshoop. Sliding door could hardly open.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
2.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
3.0

Johan D
1 nag
4.8
Sep 2019

Gerieflik en ruim. Die gastehuis is lekker sentraal naby die besigheidsgebied geleë. Die kamers was ruim en netjies. Ek het ‘n item in my kamer vergeet en die bestuurder het my vinnig daarna gebel om my daaroor in te lig wat ek baie waardeer het. Ontbyt was ingesluit en was eenvoudig maar smaaklik.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Johan K
1 nag
4.6
Des 2019

Heerlike. Vriendelike ontvangs, skoon kamers. Lekker swembad. Goeie oornagplek, skoon en netjies. Vriendelike ontvangs asook Kroegman se geselskap.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Sonja
Shutzenhaus Guest House
Dankie. Ek sal beslis vir Giepie oordra. Ingo Klitzke, eienaar.

Freddie L
1 nag Gesin met tieners
4.0
Jan 2019

Voldoende verblyf. Ons het een aand in Schutzenhaus Guest House oorgeslaap. Daar is een groot leefvertrek met vier driekwartbeddens, en een groot badkamer met 'n stort. Ons kon aandete teen ekstra koste in die gastehuis se restaurant gaan eet, en ontbyt se koste was ingesluit. Ek voel dat die verblyf bietjie duur was vir wat mens kry - die eenheid was baie basies.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
3.0

Helena Neeltje F
1 nag Saam met lewensmaat
3.8
Mei 2019

Uitstekende restaurant. Die slaapkamer was 'n bietjie beknop en nie so luuks.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
3.0
Sonja
Shutzenhaus Guest House
Hi Helena Baie dankie dat u die tyd geneem het om ons te laat weet. Ons waardeer dit baie.

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.3/5

Sonja Geverifieer

Eiendomme 19

Resensies 29

Op LekkeSlaap 7 jaar

Vanaf
Vanaf R1 580
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R1 580
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 55 mense
  • Geen kinders onder 13
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Pastoriestraat, Keetmanshoop, 0000, Karas
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA5c4e5d02c8cbfeff5031ead79571555b0e48b21b263ef846d86d96363bdb32246e05dacaba009bfd1fc10c9afede073abe46?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 580 per nag, vir 2 mense 10 5 1 5 Pastorie Street Keetmanshoop 0000 Karas 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -26.582916769277 18.131609509509

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang