Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Sibani Lodge

 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
Standaard Kothuis
Vanaf
Vanaf R3 045
per nag, vir 2 mense
  • Plek vir 2 mense
  • Eenheid Apart van Gastehuis/B&B
  • Koninggrootte-bed
  • Lees meer
Beskrywing

Hierdie kothuis is 15 m weg van die hooflodge en langs die Superior Kothuis. Dié kothuis het 'n koninggrootte-bed wat in 2 enkelbeddens omskep kan word, 'n en suite-badkamer met 'n bad en 'n stort, en 'n kaggel. Daar is 'n stoep en 'n houtvuurwarmbad.

Oorsig van kamer/eenheid
Slaapplek vir 2 mense 1 Slaapkamer 1 Badkamer, 1 en suite

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koninggrootte-bed

Stort, Bad, Toilet

Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
  • Patio
  • Privaat ingang
Dienste
  • Kamer daagliks skoongemaak
  • Koordlose internet
Badkamer
  • Bad
  • En-suite
  • Stort
  • Seep
Kamergeriewe
  • Eetkamer
  • Waaier
  • Kaggel
  • Sitkamer
Ekstras
  • Kroegyskas
  • Tee en koffie skinkbord
Prys sluit in

B&B

Huisreëls

Middagete of aandete kan vooraf teen ekstra koste bespreek word.
Die lodge behou die reg voor om ekstra kostes te vra vir etes wat aan spesiale dieetbehoeftes voldoen.
Die kamers het nie selfsorggeriewe nie.
Die tariewe sluit nie drank in nie.

Kinderbeleid:
Kinders tussen 0 en 3 jaar bly gratis. 'n Bababedjie word voorsien, maar nie die linne nie. Gaste moet dit self saambring.
Kinders tussen 4 en 12 jaar betaal 50% van die deeltarief.

Let asb. dat Sibani Lodge in die Mount Savannah Natuurreservaat geleë is. Daar is 'n grondpad na die ingang van die verblyf. Voertuie met 'n lae grondvryhoogte mag dalk sukkel.
Selfry-wildritte word nie in die reservaat toegelaat nie.
Geen geraas of musiek word tussen 22:00-08:00 toegelaat nie. Die hekke na die reservaat sal om 19:00 sluit en om 07:00 oopmaak.

Kansellasiebeleid - Pasgemaak
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Minder as 1 maand voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
Superior Kothuis
Vanaf
Vanaf R3 256
per nag, vir 2 mense
  • Plek vir 3 mense
  • Eenheid Apart van Gastehuis/B&B
  • Koninggrootte-bed
  • Lees meer
Beskrywing

Hierdie kothuis is 20 m vanaf die lodge en langs die luukse kothuis. Dié oopplan-eenheid het 'n koninggrootte-bed wat in 2 enkelbeddens omskep kan word, 'n en suite-badkamer met 'n bad en 'n stort, en 'n kaggel. Die eenheid het 'n stoep en 'n houtvuurwarmbad. 'n Ekstra enkelbed kan teen 'n ekstra koste bygevoeg word indien dit vooraf gereël word.

Oorsig van kamer/eenheid
Slaapplek vir 3 mense 1 Slaapkamer 1 Badkamer, 1 en suite

Slaapkamer

En suite

3

1 x Enkelbed / Driekwartbed

1 x Koninggrootte-bed

Stort, Bad, Toilet

Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
  • Patio
  • Privaat ingang
Dienste
  • Kamer daagliks skoongemaak
  • Koordlose internet
Badkamer
  • Bad
  • En-suite
  • Stort
  • Seep
Kamergeriewe
  • Eetkamer
  • Waaier
  • Kaggel
  • Sitkamer
Ekstras
  • Kroegyskas
  • Tee en koffie skinkbord
Prys sluit in

B&B

Huisreëls

Middagete of aandete kan vooraf teen ekstra koste bespreek word.
Die lodge behou die reg voor om ekstra kostes te vra vir etes wat aan spesiale dieetbehoeftes voldoen.
Die kamers het nie selfsorggeriewe nie.
Die tariewe sluit nie drank in nie.

Kinderbeleid:
Kinders tussen 0 en 3 jaar bly gratis. 'n Bababedjie word voorsien, maar nie die linne nie. Gaste moet dit self saambring.
Kinders tussen 4 en 12 jaar betaal 50% van die deeltarief.

Let asb. dat Sibani Lodge in die Mount Savannah Natuurreservaat geleë is. Daar is 'n grondpad na die ingang van die verblyf. Voertuie met 'n lae grondvryhoogte mag dalk sukkel.
Selfry-wildritte word nie in die reservaat toegelaat nie.
Geen geraas of musiek word tussen 22:00-08:00 toegelaat nie. Die hekke na die reservaat sal om 19:00 sluit en om 07:00 oopmaak.

Kansellasiebeleid - Pasgemaak
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Minder as 1 maand voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
 2 Beskikbaar
 2 Beskikbaar
 2 Beskikbaar
 2 Beskikbaar
 2 Beskikbaar
 2 Beskikbaar
 2 Beskikbaar
 2 Beskikbaar
 2 Beskikbaar
Luukse kothuis
Vanaf
Vanaf R6 300
per nag, vir 2 mense
  • Plek vir 2 mense
  • Eenheid Apart van Gastehuis/B&B
  • Koninggrootte-bed
  • Lees meer
Beskrywing

Hierdie kothuise is 75 m vanaf die lodge en langs mekaar. Hierdie oopplan-kothuise het elk 'n koninggrootte-bed wat in 2 enkelbeddens omskep kan word, indien dit vooraf gereël word, en 'n en suite-badkamer met 'n toilet, wasbak en 'n stort. Daar is 'n kaggel. Die kothuise het elk 'n stoep en 'n houtvuurwarmbad. Hierdie kothuise het pragtige uitsigte oor die landskap.

Oorsig van kamer/eenheid
Slaapplek vir 2 mense 1 Slaapkamer 1 Badkamer, 1 en suite

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koninggrootte-bed

Stort, Toilet

Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
  • Patio
  • Privaat ingang
Dienste
  • Kamer daagliks skoongemaak
  • Koordlose internet
Badkamer
  • En-suite
  • Aparte toilet
  • Stort
  • Seep
Kamergeriewe
  • Eetkamer
  • Waaier
  • Kaggel
  • Sitkamer
Ekstras
  • Kroegyskas
  • Tee en koffie skinkbord
Prys sluit in

B&B

Huisreëls

Middagete of aandete kan vooraf teen ekstra koste bespreek word.
Die lodge behou die reg voor om ekstra kostes te vra vir etes wat aan spesiale dieetbehoeftes voldoen.
Die kamers het nie selfsorggeriewe nie.
Die tariewe sluit nie drank in nie.

Kinderbeleid:
Kinders tussen 0 en 3 jaar bly gratis. 'n Bababedjie word voorsien, maar nie die linne nie. Gaste moet dit self saambring.
Kinders tussen 4 en 12 jaar betaal 50% van die deeltarief.

Let asb. dat Sibani Lodge in die Mount Savannah Natuurreservaat geleë is. Daar is 'n grondpad na die ingang van die verblyf. Voertuie met 'n lae grondvryhoogte mag dalk sukkel.
Selfry-wildritte word nie in die reservaat toegelaat nie.
Geen geraas of musiek word tussen 22:00-08:00 toegelaat nie. Die hekke na die reservaat sal om 19:00 sluit en om 07:00 oopmaak.

Kansellasiebeleid - Pasgemaak
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Minder as 1 maand voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf
Vanaf R2 400
per nag, vir 2 mense
  • Kapasiteit: 9 mense
  • Geen kinders
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Erfdeel 39, Danielsrust Plaas, Nommer 518, R563, 20 km vanaf Krugersdorp, 1739, Gauteng
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAY6DOYZnuiiA9eI3LT6fHCPtBpZXs2cIEPsoPG0oufW5my5vR3B?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 400 per nag, vir 2 mense 6 5 1 5 Portion 39, Farm Danielsrust, Number 518 R563 1739 Gauteng 021 201 8901 14:00-18:00 10:00 -25.992383 27.712603

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang