Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Sibani Lodge

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 6 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
5.0
Waarde vir geld
4.7
Diens
4.8
Veiligheid
5.0
Hermanus D
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mei 2024

Fantastiese verblyfervaring by Sibani Lodge. My gade en ek het 'n fantastiese verblyfervaring beleef by Sibani Lodge in April 2024. Ons het uitstekende en vriendelike diens ontvang van die gashere, naamlik Jaco en Andre, en die personeel. Die eenheid is pragtig, netjies, en veilig. Beslis waarde vir geld! Ek sal Sibani Lodge aanbeveel vir enige besoeker aan die Wes-Rand, Wieg van die Mensdom, Gauteng. Ons sien baie uit daarna om weer by Sibani Lodge te bly. Baie dankie vir die gasvryheid! Ons het baie tuis gevoel. 'n Huis weg van die huis af.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Lindy C
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2023

Hemels. Heerlike wegbreek, letterlik 20 minute uit Krugersdorp. Perfek vir paartjies wat 'n bietjie alleen tyd saam wil hê. Die kamers is pragtig en het alles en meer as wat mens nodig het. Geen TV in die kamer is 'n bonus, want dit verseker kwaliteit tyd saam. Die 'woodfired hot tub' is hemels, veral in die aand onder die sterre. Sal graag wil teruggaan sodra die renovasies klaar is om ook gebruik te maak van die pragtige swembad. Dankie Sibani Lodge vir die heerlike en pragtige oorbly. O ja, en ontbyt was ingesluit *yummy*.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Prudence M
1 nag Saam met lewensmaat
4.8
Des 2023

An amazing stay. The food is amazing and the staff is friendly and efficient. The place is out of this world. The staff is so friendly and efficient. Value for your money. We will be visiting again.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Keorapetse R
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.6
Sep 2023

An amazing break from the city. A nice getaway from the city and less than an hour’s drive. Had a great break.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Johan C
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2018

Sibani Lodge bied jou gerief en ontspanning vir siel en liggaam. Karen en haar span se diens was onoortreflik. Die ontbyt en aandete was smaaklik. Ons het heerlik saam met ander gaste by die kaggelvuur gekuier. Ons sal weer kom kuier Karen, dankie vir jou gasvryheid!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Elzaan
Sibani Lodge
Thank you so much for your wonderful review. We appreciate your kind words. Karin and the team give there best in making each guest stay a memorable one. We would be delighted to welcome you back to Sibani Lodge. Kind regards, Sibani Lodge Team

Monika R
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Feb 2017

Wonderlike plek vir 'n vinnige wegkom van gewoel van Gauteng. Sibani is 'n weggesteekte juweel binne 'n uur se ry van Pretoria en Johannesburg. Pragtige omgewing, ongelooflike akkommodasie en die vriendelikste staf ooit! Ons sal definitief teruggaan.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Elzaan
Sibani Lodge
Goeie middag Baie dankie vir die positiewe terugvoer, ons is baie bly dat julle die tydjie by Sibani Lodge geniet het. Ons sien daarna uit om julle weer by ons te verwelkom in die nabye toekoms. Vriendelike groete Sibani Lodge span

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.8/5

Elzaan Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 11

Op LekkeSlaap 8 jaar

Vanaf
Vanaf R2 400
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R2 400
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 9 mense
  • Geen kinders
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Erfdeel 39, Danielsrust Plaas, Nommer 518, R563, 20 km vanaf Krugersdorp, 1739, Gauteng
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAY6DOYZnuiiA9eI3LT6fHCPtBpZXs2cIEPsoPG0oufW5my5vR3B?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 400 per nag, vir 2 mense 6 5 1 5 Portion 39, Farm Danielsrust, Number 518 R563 1739 Gauteng 021 201 8901 14:00-18:00 10:00 -25.992383 27.712603

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang