Sica's Guest House
- Kapasiteit: 92 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Owen-laan 19, Westridge, Durban, 4091, KwaZulu-Natal
- Vanaf R1 550 per nag, vir 2 mense
Beskrywing
Sica's Guest House bied koloniale bekoring en warm gasvryheid op 'n eiendom van 3 akker in Berea, Durban. Die gastehuis maak voorsiening vir internasionale en plaaslike gaste, konferensies, troues, sportentoesiaste en sakereisigers wat op soek is na verblyf met 'n persoonlike afwerkings.
Verblyf is beskikbaar in en suite-kamers wat individueel versier en ingerig is met sake- en ontspanningsreisigers se gemak in gedagte. Elke kamer het 'n TV, 'n telefoon en tee- en koffiemaakgeriewe. WiFi is beskikbaar.
Die gastehuis het 'n restaurant wat gelisensieer is, 'n gourmet-sjef en 'n kroeg met 'n verskeidenheid Suid-Afrikaanse gehaltewyne.
Sica's Guest House is 'n gewilde konferensie-, funksie of trou-venue met sy eie kapelletjie op die perseel. Die gastehuis het funksiekamers wat ten volle toegerus is en daar is ervare personeel byderhand om jou te help om jou spesiale geleentheid of dag te beplan.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.7/5
Janus Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 3
Op LekkeSlaap 5 jaar
Ligging
- Owen-laan 19, Westridge, Durban, 4091, KwaZulu-Natal
- Gaste dink Sica's Guest House het ’n goeie ligging
- Kapasiteit: 92 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Owen-laan 19, Westridge, Durban, 4091, KwaZulu-Natal