Sicklebush Rest
- Kapasiteit: 4 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Sekelbos-rylaan 2220, Marlothpark, 1321, Mpumalanga
- Vanaf R1 100 per nag (plek vir 4)
Beskrywing
Sicklebush Rest is 'n bekoorlike selfsorg-vakansiehuis in Marlothpark, 'n bewarea en vakansiedorp aan die suidelike grens van die Krugerwildtuin. Dit is 'n gewilde stilhouplek vir toeriste wat na die Krugerwildtuin, Swaziland en Mosambiek toer en bied 'n kans om 4 van die Groot 5 te sien.
Hierdie dubbelverdiepinghuis beskik oor 2 slaapkamers, een met 'n dubbelbed en die ander met 2 enkelbeddens. Gaste deel 'n badkamer met 'n stort. Die kombuis is met 'n yskas-vrieskas, gasstoof, oond, mikrogolf, ketel en 'n broodrooster toegerus. Die leefarea het 'n etenstafel met sitplek vir 4 gaste, 'n TV en gemaklike leunstoele.
Die balkon op die boonste verdieping het gasbraaigeriewe en 'n etenstafel met stoele, asook 'n uitsig oor die plonspoel. Daar is 2 stoepe waar gaste die sonsondergange en wild kan inneem. Daar is ook 'n vuurput in die tuin.
Die verblyf is naby winkelsentrums, warmwaterswembaddens en restaurante in Marlothpark.
Kamer-opset
Kenmerke
Geriewe
- Swembad
Hier praat ons
- Afrikaans
Badkamer
- Stort
Elektriese Toebehore
- Yskas
- Mikrogolfoond
- Oond
- Stoof
Vermaak
- Tv
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.8/5
Rihanda Nuut op LekkeSlaap!
Eiendomme 7
Resensies 3
Op LekkeSlaap 4 maande
Ligging
- Sekelbos-rylaan 2220, Marlothpark, 1321, Mpumalanga
Sien meer verblyf in Marlothpark Nasionale Krugerwildtuin Suid Mpumalanga
- Kapasiteit: 4 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Sekelbos-rylaan 2220, Marlothpark, 1321, Mpumalanga
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang