Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Sicklebush Suite Romantic Getaway

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 12 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
4.8
Waarde vir geld
5.0
Diens
5.0
Veiligheid
4.8
Kobus S
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2024

Very worthwhile visit to Hoedspruit, will certainly return. Fantastic, very tranquil setting with neat and clean accommodation.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Koena S
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Nov 2023

Relaxing and so worth it. What you see on the photos is what you will get and more. The suite was very clean and the smell was amazing. That bathroom is every girl's dream. The hosts made sure everything one could need is available. There is privacy and the nights are quiet and very relaxing. The WiFi speed and service was also great. It was great that we saw a few animals right at our doorstep and in the estate as well. It was beautiful to watch the sun.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Dian W
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2023

Die verblyf was regtig romanties, die uitleg van die verblyf is baie modern, jy kan sien hoe beweeg die diere voor verby die eenheid. Die verblyf word aangetref in die Hoedspruit Wildlife Estate, waar jy die wild kan besigtig by drie verskillende damme op die perseel, oggendstappies, fietsry, perdry, dit is selfs naby aan winkels en die beste koffiewinkels.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Nthabiseng S
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Feb 2023

Peaceful and value for money. It was secluded, peaceful place. Such tranquility. We enjoyed our stay. Close to most of the attractions in Hoedspruit. Tracy was a cherry on top, very helpful. I would definitely recommend it to people and will sure be back. Also a mini pool would be nice to add, but nonetheless it was nothing short of amazing.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Melissa D
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.8
Sep 2023

Romantic, relaxing stay. Very relaxing. Quiet.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Lara P
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.6
Okt 2023

Heerlik atmosfeer, baie lekker gerus! Badkamergeriewe van topklas! Die storte en bad is die lekkerste met die perfekte watertemperatuur. Die lugversorging het heerlik gewerk en ons het geniet om bordspeletjies te speel wat voorsien was!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0

Corne B
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2022

Ons was op ons wittebrood. Sicklebush Romantic Getaway is meer as jou geld werd. Die huis is pragtig, netjies, gemaklik en dis so lekker om op die stoep te kan sit en die omgewing geniet. Die diere wat tot by die stoep kom was vir ons 'n belewenis, daar is heeltyd dierelewe wat te siene is en dit sommer van jou kamer af. Tracy was puik, sy was vriendelik, gasvry en sy het baie moeite gedoen met 'n pragtige "platter" met ons aankoms. Sicklebush is 'n moet vir iemand wat wil wegbreek van die gejaag van die lewe.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Dick V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jul 2022

Ultimate location, complete privacy. The Hoedspruit Wildlife Estate in which Sicklebush Suite Romantic Getaway is located, is top class and situated right next to Hoedspruit. Residences and accommodation establishments have acres of space between them and Sicklebush offers complete privacy. Sicklebush would do any wildlife or game reserve proud. Layout is simple, luxurious, elegant, very comfortable and oh so neat and tidy. Bed is big and fantastic, lovely lounge area and a very interesting bathroom. This will be our accommodation of choice for any future stayovers en-route to the Kruger National Park, and we shall certainly stay longer than only two nights. Highly recommended.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Pieter V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2022

Die vakansie by Sicklebush was baie rustig. Die feit dat 'n mens kan stap en die diere van naby kan sien is 'n onvergeetlike ervaring. Om net op die stoep te sit met 'n koffie vroeg in die oggend, gee jou rustigheid en vrede wat 'n mens sukkel om elders te ervaar. Baie aangename ervaring.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Vincent R
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.8
Mei 2022

Beautiful escape in the bush. Very nice suite, great bathroom with a view. Communication with Tracy was excellent and helpful. And so many animals in the Wild Estate. Definitely recommend this place.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Tracy Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 12

Op LekkeSlaap 3 jaar

Vanaf
Vanaf R1 700
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R1 700
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 2 mense
  • Geen kinders
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Kanniedood 528, Hoedspruit Wildlife Estate, Hoedspruit, 1380, Limpopo
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAea8eaecd31dd22844e8351abc6fd76cea1ad4ca98aee55e3e21c8458f6c8d123bc367b4b4a76dc625d2582b672c2ee126fcf?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 700 per nag (plek vir 2) 12 5 1 5 528 Kanniedood Hoedspruit Wildlife Estate 1380 Limpopo 021 201 8901 14:00-18:00 10:00 -24.34351655336 30.982673703224

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang