Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Sidze Guest House

Gastehuis

Resensies

2.8/ 5

Gebaseer op 23 resensies


Netheid
2.5
Ligging
3.0
Waarde vir geld
2.5
Diens
3.1
Veiligheid
2.9
Anonieme gas
1 nag Saam met lewensmaat
2.8
Apr 2023

Netheid
1.0
Diens
5.0
Ligging
3.0
Veiligheid
3.0
Waarde vir geld
2.0

Johan M
Kort verblyf Saam met vriende
4.0
Jul 2018

Gerieflik, netjies en staf is vriendelik en behulpsaam. Ek stel voor dat daar miskien net gekyk word om 'n klein yskas in elke kamer te plaas en dat daar voorsiening gemaak word vir 'n area in die tuin waar mens 'n klein vuurtjie kan maak indien jy in die aande daar wil sit en kuier.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
3.0

Pieter S
1 nag Saam met lewensmaat
3.6
Aug 2018

Ontvangs was goed, behulpsaam en vriendelik. Ek was a.g.v. die oogoperasie blind en kon niks sien nie. Ons is 'n ander kamer aangebied wat nader aan die vervoer was om my beweging te vergemaklik, so die nodige simpatie is daar. My vrou sê net dat die omgewing nie so lekker is nie in die sin dat daar baie mense is wat daar rondsit wat haar gepla het. Andersins was dit mooi skoon en netjies.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
2.0
Veiligheid
3.0
Waarde vir geld
4.0

Deon J
1 nag Gesin met klein kinders
1.2
Sep 2018

Pateties. By aankoms maak niemand die hek oop nie en antwoord nie telefone nie. Moes 'n halfuur buite wag totdat iemand agtergekom het daar is gaste. Die wasbakke was verstop en die toilet wou nie behoorlik spoel nie. Geyeser buite ons kamers het heelnag lawaai gemaak - skaars 'n oog toegemaak. Moes by uitklok weer iemand gaan soek om sleutels aan te gee en die hek vir ons oop te maak - geen personeel by die ontvangsarea nie.

Netheid
1.0
Diens
1.0
Ligging
2.0
Veiligheid
1.0
Waarde vir geld
1.0

Anonieme gas
1 nag Saam met lewensmaat
3.0
Mei 2017

Netheid
3.0
Diens
3.0
Ligging
3.0
Veiligheid
3.0
Waarde vir geld
3.0

Anonieme gas
1 nag Saam met lewensmaat
2.6
Mrt 2017

Netheid
1.0
Diens
3.0
Ligging
4.0
Veiligheid
3.0
Waarde vir geld
2.0

Chris S
1 nag Saam met lewensmaat
1.0
Mei 2017

Hoogs teleurgesteld, beslis nie wat geadverteer word op aanlyn nie! Dit is om van siek te word. Dit is wel goedkoop maar dit is slegs 'n 1-ster gastehuis wat glad nie volgens my eers 'n 1-ster verdien nie. Die deure maak nie ordentlik toe nie. Die toiletsitplek was stukkend. Die badkamergordyne is nie behoorlik opgehang nie. Daar was geen handdoeke in die badkamer nie. En niemand om dit aan te rapporteer toe ons dit uitvind nie. Die koppies en pierings het nie eers bymekaar gepas nie. Die beddegoed en komberse het gestink. Na 'n lang dag op die pad en langs die rugbyveld was dit nou glad nie 'n goeie nagrus wat ons gehad het nie. Uiters swak!

Netheid
1.0
Diens
1.0
Ligging
1.0
Veiligheid
1.0
Waarde vir geld
1.0

Mbali M
1 nag Saam met lewensmaat
4.2
Jul 2016

Excellent. I will recommend to our clients and friends as we are a travel agents.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Mandifunde M
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.0
Sep 2016

Good service and clean. See stars.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Mike J
1 nag Gesin met tieners
3.2
Jun 2016

Op hande gedra. Nie 'n plek wat ek normaalweg sou kies nie, maar ons was genoodsaak om by Sidze te oornag a.g.v voertuig probleme. Ons was waarlik op hande gedra deur vriendelike personeel, en is op 'n baie positiewe noot daar weg.

Netheid
3.0
Diens
4.0
Ligging
3.0
Veiligheid
3.0
Waarde vir geld
3.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

2.8/5

Azwinndini
Calvin

Eiendomme 1

Resensies 23

Op LekkeSlaap 10 jaar

Vanaf
Vanaf R580
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R580
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 20 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 11:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Webster-straat 68, Moregloed, Polokwane, 0699, Limpopo
  • TGCSA-gradering:
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGMwMjEzNGQ2LTI3YTQtNGZlOS1iMmE5LWQ5YjllYTVlOTRjOQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R580 per nag (plek vir 2) 23 5 1 3 68 Webster Street Moregloed 0699 Limpopo 021 201 8901 11:00-23:00 10:00 -23.903573953756 29.473142512898

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang