Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Sie-Esta no 5

Selfsorg

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.5/5

Heinrich Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 3

Op LekkeSlaap 5 jaar

Opsomming van Resensie

4.5 uit 5van 3 resensies vir Sie-Esta no 5
Netheid
5.0/5
Diens
4.0/5
Ligging
4.0/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
4.3/5
Sharlene P - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sharlene P

Good short stay.

The location is about 30 meters from the beach. We thoroughly enjoyed our stay and a nearby beach, just wish there was air conditioning and WiFi to make life easier. Shops and restaurants are quite close as well, just take note they close early for us Jhb people.

Sie-Esta no 5 se terugvoer

Glad you enjoyed your stay, and thank you for the positive feedback. We had portable air conditioner units, which we frequently replaced due to the breakage caused by load shedding. In 2023 alone, we have had to replace the fridge three times already.

Sie-Esta no 5
Talitha M - Jan 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
3/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Talitha M

Was lekker, ligging oor kerstyd was goed, strand gangbaar.

Broodmes en gemakliker sitkamerstel sal gaaf wees. Swembad-area kort heelwat werk. Skuif asb. een van spieëls in hoofslaapkamer nader aan plugs vir hare droogmaak. Verder was alles goed.

Sie-Esta no 5 se terugvoer

Dankie vir jou terugvoer, Talitha. Jammer dat daar nie 'n broodmes was nie, daar was veronderstel om een te wees. Ons het dit intussen vervang. Die hele swembad is intussen uitgehaal en vervang, asook al die plaveisel oorgedoen deur die Body Corporate. Ons het intussen ook 'n groot losstaande spieël in die hoof slaapkamer gesit. Bly julle het die vakansie geniet.

Sie-Esta no 5
Corrie G - Des 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Corrie G

Die verblyf was uitstekend, daar is miskien so een of twee goed wat ek sal wil verander, bv. gemaklike banke en stoele vir die tydperk wat jy daar is.

Ons sal beslis weer gebruik wil maak van Sie-Esta no 5. Dit is loopafstand van strande en winkels. Veilige omgewing. Ek sal dit enige tyd aanbeveel vir familie en vriende.

Sie-Esta no 5 se terugvoer

Hi daar. Ek neem aan jy verwys na die rottang sitkemer stel. Daar was van tevore 'n gemakliker stel, maar die huurders gebruik dit as banke vir kinders om op te slaap, en volwassenes lê en tv kyk ipv sit. Die banke was in 6 maande so erg verweer dat ons besluit het om die rottang stel in te sit en die huurders te dwing om nie daarop te lê nie. Maar, bly julle het dit geniet.

Sie-Esta no 5
Vanaf
Vanaf R1 800
per nag (plek vir 6)
Vanaf
R1 800
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Hoek van Duke-weg en Aloe-laan, Margate, 4275, KwaZulu-Natal
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA88de8d4dbb4f602709cfd7813da40f9e68b4d765a031e8a2c5ae9c210c00018d9388ea53e1a75fe39be80b0bde649e97bcc6?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 800 per nag (plek vir 6) 3 5 1 5 Corner of Duke Road and Aloe Avenue Margate 4275 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -30.857684007811 30.374535494812

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang