Sie-Esta no 5
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.5/5
Heinrich Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 3
Op LekkeSlaap 5 jaar
Opsomming van Resensie
Sharlene P - Des 2023
Algehele gradering
Good short stay.
Sie-Esta no 5 se terugvoer
Glad you enjoyed your stay, and thank you for the positive feedback. We had portable air conditioner units, which we frequently replaced due to the breakage caused by load shedding. In 2023 alone, we have had to replace the fridge three times already.
Talitha M - Jan 2022
Algehele gradering
Was lekker, ligging oor kerstyd was goed, strand gangbaar.
Sie-Esta no 5 se terugvoer
Dankie vir jou terugvoer, Talitha. Jammer dat daar nie 'n broodmes was nie, daar was veronderstel om een te wees. Ons het dit intussen vervang. Die hele swembad is intussen uitgehaal en vervang, asook al die plaveisel oorgedoen deur die Body Corporate. Ons het intussen ook 'n groot losstaande spieël in die hoof slaapkamer gesit. Bly julle het die vakansie geniet.
Corrie G - Des 2019
Algehele gradering
Die verblyf was uitstekend, daar is miskien so een of twee goed wat ek sal wil verander, bv. gemaklike banke en stoele vir die tydperk wat jy daar is.
Sie-Esta no 5 se terugvoer
Hi daar. Ek neem aan jy verwys na die rottang sitkemer stel. Daar was van tevore 'n gemakliker stel, maar die huurders gebruik dit as banke vir kinders om op te slaap, en volwassenes lê en tv kyk ipv sit. Die banke was in 6 maande so erg verweer dat ons besluit het om die rottang stel in te sit en die huurders te dwing om nie daarop te lê nie. Maar, bly julle het dit geniet.
- Kapasiteit: 6 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Hoek van Duke-weg en Aloe-laan, Margate, 4275, KwaZulu-Natal
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang