Sie-Esta no 5
Kry 10% af op alle besprekings wat 7 dae of minder voor jou verblyf gemaak word. Hierdie aanbod is altyd geldig.
- Kapasiteit: 6 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Hoek van Duke-weg en Aloe-laan, Margate, 4275, KwaZulu-Natal
- Vanaf R1 250 per nag (plek vir 6)
Beskrywing
Sie-Esta no 5 is in Margate, 50 m van die strand af geleë en bied gehalteverblyf vir 'n gesin of 'n groep vriende. Dit is naby verskeie winkels, restaurante, gewilde swemstrande, doendinge en besienswaardighede. Die kompleks is sentraal geleë tussen Manaba en Margate se hoof swem strande.
Die woonstel beskik oor 3 slaapkamers met slaapplek vir 6 volwassenes. Die hoofslaapkamer het 'n dubbelbed, 'n en suite-badkamer en 'n balkon, en die ander 2 slaapkamers het elk 2 enkelbeddens. Daar is 'n kluis in die hoofslaapkamer.
Die kombuis is toegerus met 'n stoof, oond, yskas-vrieskas, twee los staande yskas/vrieskas kombinasies, mikrogolfoond, lug braaier, koffie- en teemaakgeriewe, breekware en eetgerei, en daar is 'n wasmasjien en 'n tuimeldroër.
Die sit area het rottang rusbanke en 'n groot skerm TV met DStv Explora (alle kanale beskikbaar). Die eet area het 'n eetkamer tafel met 6 sitplekke. Die eenheid het sy eie tuin, met tuin meubels en ’n Weber-braai.
Die eenheid het veilige parkeer plek, onder dak, vir 2 voertuie. Die kompleks bestaan uit slegs 5 eenhede en beskik oor 'n groot swembad. Braaigeriewe is beskikbaar by die swembad.
Die kompleks het 'n elektriese omheining, en is in a baie veilige omgewing geleë.
Kamer-opset
Slaapkamer
1 x Koningingrootte-bed
Slaapkamer
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Badkamer
Stort, Toilet
Badkamer
Bad, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.1/5
Heinrich Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 4
Op LekkeSlaap 6 jaar
Ligging
- Hoek van Duke-weg en Aloe-laan, Margate, 4275, KwaZulu-Natal
- Gaste dink Sie-Esta no 5 het ’n goeie ligging
Sien meer verblyf in Margate North Beach Margate Suidkus KwaZulu-Natal
- Kapasiteit: 6 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Hoek van Duke-weg en Aloe-laan, Margate, 4275, KwaZulu-Natal
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang