Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Sielsalig Selfsorg

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 39 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.7
Waarde vir geld
5.0
Diens
5.0
Veiligheid
4.9
Jervis V
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Jan 2024

Vars, heerlik. Baie lekker! Was nou baie nodig!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Gregg B
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Apr 2023

Wonderful farm cottage. This wonderful farm cottage gives you a small taste of farm life. It's great for small kids as there is plenty of space to run around and many things to do. It's in very close proximity to the farm animals which was great for the kids. The house was neat and well-equipped. Was a great weekend all around.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Petro V
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Jan 2023

Lekker plaasgevoel en rustig. Die plaashuisie was regtig so netjies, skoon en alles op sy plek. Sal net hou van 'n gasplaat vir krag nderbreukings, veral as jy die oggend wakker word en daar is geen krag. Daar was gas vir die geiser, waardeer. Plaasgevoel wonderlik, blomme op plaas baie interessant. Het dit regtig geniet op die plaas. Sal net van WiFi hou.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Laetitia K
1 nag Gesin met klein kinders
4.6
Aug 2024

Sielsasig. Thank you for the amazing weekend. It was incredibly scenic, very cosy, and the hosts were extremely accommodating. My granddaughter was very fond of the animals and being able to see all the animals that she learns about at school.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0

Renée B
Kort verblyf Saam met vriende
4.4
Apr 2024

A wonderful piece of tranquility, but you must expect to drive on dirt roads. We loved waking up to the sounds of cattle and sheep. The farmer takes such good care of his animals, it's really special to see. The farmer's wife was more than accommodating. We loved our stay.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
2.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Louise A
Kort verblyf
4.8
Sep 2023

Pragtige huisie en omgewing. Sielsalig. Was goed toegerus en baie netjies. Ons is baie vriendelik ontvang en daar is goed na ons omgesien. Dankie Wessel en Marietjie, ons sien julle definitief weer!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Rikus B
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Okt 2022

'n Lekker, rustige wegbreek op die plaas. Die naam sê dit alles. Dit is n plek waar jou siel kan rus, net jy as 'n gesin of selfs 'n gesin of twee. Sal dit vir enige iemand aanraai.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Carol P
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Jun 2022

We loved the farm animals that were so close by. As well as the host couple, Maritjie and Wessel. It was a lovely farm setting, yet stylish and perfect for our winter weekend away.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Johan B
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Apr 2022

Very peacefull. You can hear God's voice in the silence of the farm. Our grandkids did not want to leave the farm. Thank you Wessel and Marietjie for everything you had done. Attention to small detail. God bless Sielsalig and its owners. Well done. Sielsalig is a hit.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Janus R
Kort verblyf
5.0
Feb 2022

Sielsalig weg van alles. Midde-in en omring deur die pragtigste Brahmane en plaaslewe. Lekkerste braaigeriewe en hulpvaardigste boere as gashere! In 'n akkerboom-woud en die geritsel van bloekomboomblare soos die wind deur dit beweeg! Sterre, rustigheid Vir wat meer kan jy vra?

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.9/5

Marietjie Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 56

Op LekkeSlaap 6 jaar

Vanaf
Vanaf R11 499
per nag, vir 9 mense
Vanaf
R11 499
per nag, vir 9 mense
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 9 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Akkersdrift Plaas, Langs Elim-weg, Elim, 7270, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA19df1c63879f2f2370b4ae2910458369936c4bbf20376167fb910411ee44d383d512fe2b09ec49d6f051fd703dd8b3359d9f?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R11 499 per nag, vir 9 mense 39 5 1 5 Farm Akkersdrift Off Elim Road 7270 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.5325 19.734722222222

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang