Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Sielsalig Selfsorg

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.9/5

Marietjie Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 56

Op LekkeSlaap 6 jaar

Opsomming van Resensie

4.9 uit 5van 39 resensies vir Sielsalig Selfsorg
Netheid
4.9/5
Diens
5.0/5
Ligging
4.7/5
Veiligheid
4.9/5
Waarde vir geld
5.0/5
Jervis V - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jervis V

Vars, heerlik.

Baie lekker! Was nou baie nodig!

Gregg B - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gregg B

Wonderful farm cottage.

This wonderful farm cottage gives you a small taste of farm life. It's great for small kids as there is plenty of space to run around and many things to do. It's in very close proximity to the farm animals which was great for the kids. The house was neat and well-equipped. Was a great weekend all around.

Petro V - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Petro V

Lekker plaasgevoel en rustig.

Die plaashuisie was regtig so netjies, skoon en alles op sy plek. Sal net hou van 'n gasplaat vir krag nderbreukings, veral as jy die oggend wakker word en daar is geen krag. Daar was gas vir die geiser, waardeer. Plaasgevoel wonderlik, blomme op plaas baie interessant. Het dit regtig geniet op die plaas. Sal net van WiFi hou.

Laetitia K - Aug 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Laetitia K

Soul sight.

Thank you for the amazing weekend. It was incredibly scenic, very cosy, and the hosts were extremely accommodating. My granddaughter was very fond of the animals and being able to see all the animals that she learns about at school.

Renée B - Apr 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
2/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Renée B

A wonderful piece of tranquility, but you must expect to drive on dirt roads.

We loved waking up to the sounds of cattle and sheep. The farmer takes such good care of his animals, it's really special to see. The farmer's wife was more than accommodating. We loved our stay.

Louise A - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Louise A

Pragtige huisie en omgewing.

Sielsalig. Was goed toegerus en baie netjies. Ons is baie vriendelik ontvang en daar is goed na ons omgesien. Dankie Wessel en Marietjie, ons sien julle definitief weer!

Rikus B - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Rikus B

'n Lekker, rustige wegbreek op die plaas.

Die naam sê dit alles. Dit is n plek waar jou siel kan rus, net jy as 'n gesin of selfs 'n gesin of twee. Sal dit vir enige iemand aanraai.

Carol P - Jun 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Carol P

We loved the farm animals that were so close by. As well as the host couple, Maritjie and Wessel.

It was a lovely farm setting, yet stylish and perfect for our winter weekend away.

Johan B - Apr 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johan B

Very peacefull. You can hear God's voice in the silence of the farm. Our grandkids did not want to leave the farm. Thank you Wessel and Marietjie for everything you had done. Attention to small detail. God bless Sielsalig and its owners.

Well done. Sielsalig is a hit.

Janus R - Feb 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Janus R

Sielsalig weg van alles.

Midde-in en omring deur die pragtigste Brahmane en plaaslewe. Lekkerste braaigeriewe en hulpvaardigste boere as gashere! In 'n akkerboom-woud en die geritsel van bloekomboomblare soos die wind deur dit beweeg! Sterre, rustigheid Vir wat meer kan jy vra?

Reniël L - Jan 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Reniël L

Marietjie en Wessel is sout van die aarde mense. Sielsalig was beslis wat ons nodig gehad het. Die kuier op die plaas was 'n wonderlike belewenis en 'n geleentheid om baie pragtige plekke in die deel van die land te kon waardeer. Hoogs aanbeveelbaar en 'n moet vir jou eie siel.

Dit was so wonderlik gewees om op 'n plaas te kom waar jy aan die natuur gekoppel word deur twee pragtige mense. Wessel en Marietjie was baie vriendelik, behulpsaam en sout van die aarde mense. Ons het heerlik in die oulike plaashuise gebly en kon ons elke dag 'n stukkie van die omgewing beleef. Die wêreld in die omgewing is uniek, pragtig en so eie aan Suid-Afrika. Baie dankie aan almal wat die vakansie 'n droom gemaak het. Sal beslis weer die webblad gebruik en hoop ek dat ons weer eendag op Sielsalig kan uitkom.

Jaco H - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Jaco H

Uitstekende verblyf.

Waarde vir geld, is eintlik te kort besrywing. Gasvryheid was van waardevolle gehalte, en die storie agter die plaas en die gastehuisie, is inspirerend. Sal vir seker familie en vriende daarna toe neem en verwys.

Suzanne B - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Suzanne B

Ons het baie lekker gekuier in Sielsalig Selfsorg. Die huis is goed ingerig, mooi versorg en dit het 'n lekker beskutte stoep en braai-area.

Die gasheer en gasvrou is baie behulpsaam.

Thean L - Sep 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Thean L

Uitstekend!

Wessel en Marietjie het regtig uit hul pad gegaan om ons te help met wat ook al ons nodig het - van 'n verlore reisiger te gaan haal op Elim tot 'n heerlike plaasontbyt in hul huis sodat ons die rugby saam met hul kan kyk. Ons was ook aangenaam verras met die netheid van die huis en die plaas is absoluut pragtig. Ons seuntjie het die vriendelike honde ook uiters geniet.

Christiaan L - Jul 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Christiaan L

Verkwikkende, lieflike paar dae!

Sielsalig is die tipe plek waar jy net nie wil ry nie. Wessel en Marietjie is mense wat omgee en seker maak jou tyd daar is besonders. As ek kon, was ek nou weer daar.

Joce S - Jan 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Joce S

The setting was food for the soul.

The owners are warm and friendly and the cottage is comfortable and well decorated with attention to detail. Will definitely visit again if the opportunity arrives.

Atiyyah K - Des 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Atiyyah K

Peaceful getaway in a beautiful setting.

We had an incredible time at Sielsalig over the Christmas period. The house is stocked with everything needed and is super neat. Marietjie and Wessel are always around to check in if anything is needed. The farm is peaceful and serene, and it was great interacting with the animals. It's an easy drive to all the nearby beaches and easy access to Pearly Beach, Gansbaai and Agulhas. We will definitely be back to this amazing place!

Carlo O - Feb 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Carlo O

Blitskuier in Elim.

Baie lekker, maar baie kort gekuier. Goeie basispunt om te bly vir troues en ander aktiwiteite die omgewing.

Jacques M - Des 2020
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jacques M

Presies wat die naam sê, sielsalig.

Die plek is puik, die eienaars is fantasties, vriendelik en hulpvaardig, ek stel Sielsalig vir enige iemand voor. Pragtige plaas en baie om te doen en sien in die omgewing. Als is netjies en werkend met 'n lekker rustige gevoel.

Danie R - Sep 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Danie R

Peaceful and restorative

Marietjie and Wessel were so friendly, hospitable and generous with their time and space. The cottage was clean and well appointed and so comfortable we could have happily stayed much longer. We enjoyed walks and the fun farm environment for the kids, as well as daytrips to beaches and nearby wine farms. We cant wait for our next visit!

Brenda B - Jan 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Brenda B

Rustige plaaskuier.

Die plekkie is beslis 'n wegbreek van stadsrumoer. As jy soggens wil wakker word met die kraai van 'n hoender en allerhande plaasgeluide, dan is dit die regte plek om dit te doen. Die huis is goed ingerig met alles wat benodig word.

Leana K - Des 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Leana K

Uitstekend.

Uitstekende plek. Sal dit hoogs aanbeveel. Wonderlike eienaars wat uit hulle pad gegaan het om ons verblyf so aangenaam moontlik te maak.

Cawood K - Okt 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Cawood K

Opreg plaas!

Heerlike ervaring. Kreatiwiteit tasbaar. Lekker gesels met die mense.

Girlie L - Sep 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Girlie L

Best short holiday ever!

Neat, clean, well run protea farm. As a retired engineer/architect, I found the structure and neatness of the farm, and the possible camping site, impeccable! Youngsters that build it up from scratch in merely 20 years! Well done Wessel and Marietjie! Friendly and kind hosts. Interior was great. Thankful there was no TV as one needs to get away from all the modern gadgets! Best compliment was that a new born calf was named after me! (Don't call me a cow ... Haha!) Loved every moment.

Louis V - Aug 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Louis V

Net soos die naam sê: Sielsalig.

Besoek aan plaas Akkersdrift was definitief een van ons hoogtepunte van 2019. Marietjie en Wessel is werklik besonders gasvry en gaan uit hul pad om die plaas en besigheid van blomme te wys. Stap op plaas en uitsig tot by Elim en omgewing is kos vir siel. Verblyf by Sielsalig is keurig, gesellig en alles wat jy nodig het. Een dag was te kort so maak seker jy bly langer.

Anneri N - Aug 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anneri N

Dit is amazing, ek was nou al twee keer daar en sal vir seker teruggaan.

Sielsalig is heerlik, dit is rustig en veilig. Die enigste geluide is die beeste wat bulk, die hoenders wat kekkel en kraai en die ganse wat verbyloop met ete. Ek sal dit vir seker aanbeveel. Wessel en Marietjie is dierbaar en doen moeite met die gaste. Ons het die naweek weg vreeslik geniet.

Reinhold D - Jul 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Reinhold D

Dit was werklik siel-salig en so gasvry, bedagsaam.

Sien sterre.

Petrus V - Des 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Petrus V

Baie rustig. Baie lekker.

Ons verblyf was presies waarna ek gesoek het. Baie aangenaam en mooi gewees. Sal weer daar gaan bly.

Nicola W - Des 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nicola W

Heerlike wegbreek.

Wessel en Marietjie se gasvryheid het ons verwagtinge oortref. Die plaas is pragtig en die tyd staan stil. Die groot stoep was ons kuierplek. Die swembad en kleidam het gesorg dat die kinders besig bly.

Mark C - Des 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mark C

If you are looking for a beautiful, peaceful and relaxing break away from the city then this is the place.

We go away a lot for weekends to get away from the stress and pace of the city. We have stayed in many places in the country over the years but Sielsalig had something special about it. I can't put my finger on it but let's just say it left me totally relaxed and made me want to have my own little farm in the country one day. Marietjie and Wessel are amazing people. They are genuine down to earth people who made us feel like we were part of the farm. This was better than taking a chill pill. The memories will stay with me forever.

Colette K - Sep 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Colette K

Saligheid vir jou siel

Ons het 'n ongelooflike nag by Sielsalig gehad. Kan nie wag om weer terug te gaan nie. Watter ongelooflike mense en plekkie om met ons besige stad mense te deel. Die kinders kon bietjie kinders wees, rond hardloop, fiets ry, kalfie voer en net die rustigheid in neem. Huisie was pragtig en het alles gehad wat ons nodig het. Selfs klein verrassinkies het op ons gewag en ons kon selfs die mooiste bosse blomme huis toe vat. Ek dink 'n stukkie van my hart het daar agter gebly.

Bonte E - Sep 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Bonte E

Fantastic stay.

Great hospitality. Lovely hosts and well-equipped cottage. Fantastic location.

Carla S - Jun 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Carla S

Heerlik gebly!

Ons het sielsalig selfsorg vreeslik geniet. Die eenheid is goed toegerus en spotless! Marietjie was so gaaf om ons te verwelkom met soetwyn en sjokolade vir die koue weer. Die plaasdiere en plaasatmosfeer was 'n belewenis. Die pragtige plaaskat was 'n hoogtepunt, ons het haar so geniet. Sal beslis weer wil gaan!

Kate S - Apr 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Kate S

Great location for our work and very comfortable. Wessel and Marietjie saw to all our needs.

We will definitely return here as the cottage is perfectly located close to Agulhas National Park where we do environmental work. The cottage is comfortable with everything one needs. It was suitable for a big group (6 people), and we didn't mind sharing one bathroom.

Andree T - Apr 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Andree T

Salig.

Ons het rustig gewoon in die huis. Als wat jy mag nodig hê, is beskikbaar. Dis heerlik om op die stoep te sit en uit te kyk oor die eikebome. Marietjie en Wessel is vriendelike, aangename mense. Baie dankie vir die 2 dae van rustigheid.

Maylene M - Jan 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Maylene M

The perfect setting to start a new year - peace, tranquillity and friendliness.

Visiting the cottage on the 2nd day of the new year, we did not know what to expect. The photos don't do it any justice, the cottage was very neat, clean and well decorated. It was equipped with all we need and more. Our host and his wife warmly welcomed us to their home and ensured we felt safe and comfortable. The farmer even took my boys to feed the cows, such a special place with a wonderful story and a real inspiration. I have already recommended it to many people, not only because of the setting and proximity to the beach for day trips, but because the host's are such lovely people - who made out 4 night stay magical.

Charl M - Apr 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Charl M

Destress and reconnect.

Had a lovely time. Great location, tastefully decorated and friendly hosts. Within easy drive of beaches, wine farms and small Overberg towns.

Karin R - Apr 2018
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Karin R

Sielsalig - ongelooflike verblyf in 'n sielsalige omgewing.

Marietjie en Wessel, julle kothuis is pragtig ingerig, met alles wat nodig is en meer. Hoewel ons baie kort daar was, het ons dit ongelooflik geniet. Mens wil eintlik hê dit moet 'n geheim bly, dat dit so ongeskonde kan bly, maar hoe kan ons dit nou vir onsself wil hou?

Ena C - Des 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ena C

'n Sielsalige ervaring!

Ons was aangenaam verras met die netheid en waarde vir geld. Die eienaars se persoonlike aandag is 'n groot bonus! Ons sal verseker weer gaan om die rustigheid the geniet.

Vanaf
Vanaf R11 499
per nag, vir 9 mense
Vanaf
R11 499
per nag, vir 9 mense
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 9 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Akkersdrift Plaas, Langs Elim-weg, Elim, 7270, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA19df1c63879f2f2370b4ae2910458369936c4bbf20376167fb910411ee44d383d512fe2b09ec49d6f051fd703dd8b3359d9f?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R11 499 per nag, vir 9 mense 39 5 1 5 Farm Akkersdrift Off Elim Road 7270 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.5325 19.734722222222

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang