Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Sielsalig Selfsorg

  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Soos Gesien op Facebook
  • Kapasiteit: 9 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Akkersdrift Plaas, Langs Elim-weg, Elim, 7270, Wes-Kaap
  • Vanaf R2 100 per nag, vir 9 mense

Beskrywing

Sielsalig Selfsorg is 'n gerieflike huis op 'n proteaplaas naby Elim.

Die huis rus in die skadu van die eikebome en bied slaapplek aan 9 gaste. Dit beskik oor 2 slaapkamers met dubbelbeddens, asook 'n solderkamer met 3 enkelbeddens. Al die kamers deel 'n badkamer met 'n bad en 'n stort. Linne en handdoeke voorsien.

Die oopplan-kombuis is toegerus met 'n stoof, oond, mikrogolfoond, yskas, koffie- en teemaakgeriewe, asook 'n eetarea. In die sitkamer is daar 'n TV. Twee slaapbanke is in die sitarea beskikbaar.

Die leefarea bied toegang tot 'n stoep met 'n ingeboude braai. Ekstra braaigeriewe is onder die eikebome beskikbaar. Gaste kan gerus gaan stap, fietsry en aan die aktiwiteite op die plaas deelneem.

Sielsalig Selfsorg is net 9 km van Elim af, 30 km van Pearly Beach af, en 50 km van Struisbaai en Agulhas af vir gaste wat die omgewing wil verken.

Kamer-opset

Slaapplek vir 9 mense 3 Slaapkamers 1 Leefarea 1 Badkamer

Slaapkamer

2

1 x Dubbelbed

Slaapkamer

2

1 x Dubbelbed

Slaapkamer

3

3 x Enkelbed / Driekwartbed

Leefarea

2

2 x Enkelslaapbank

Badkamer

Stort, Bad, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
TV
Volledige kombuis
Braai

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 41 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
4.7
Waarde vir geld
5.0
Diens
5.0
Veiligheid
5.0
Gaste se hoogtepunte
Joanine D
Gesin met klein kinders
5.0
Rustige plaas wegbreek, gevul met prentjie mooi uitsigte en kwaliteit gesinstyd. Ons het so lekker gebly by Sielsalig, ons wil definitief weer kom. Di...
Sien meer
Okt 2024
Jervis V
Gesin met klein kinders
5.0
Vars, heerlik. Baie lekker! Was nou baie nodig!
Jan 2024
Gregg B
Saam met vriende
5.0
Wonderful farm cottage. This wonderful farm cottage gives you a small taste of farm life. It's great for small kids as there is plenty ...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Apr 2023
Petro V
Saam met vriende
5.0
Lekker plaasgevoel en rustig. Die plaashuisie was regtig so netjies, skoon en alles op sy plek. Sal net hou van 'n gasplaat vir krag nderbreukings, ve...
Sien meer
Jan 2023
Lenette M
Saam met lewensmaat
4.8
Siels salige rustigheid onder die akkerbome. Fantasties. Asemteue van vars lug. Sielsalig is 'n absolute juweel. Wessel en Marietjie moet 'n universit...
Sien meer
Okt 2024

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.9/5

Marietjie Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 58

Op LekkeSlaap 7 jaar

Ligging

  • Akkersdrift Plaas, Langs Elim-weg, Elim, 7270, Wes-Kaap
  • Gaste dink Sielsalig Selfsorg het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart

Sien meer verblyf in

Elim Overberg Wes-Kaap
Vanaf
Vanaf R 2 100
per nag, vir 9 mense
Vanaf
Vanaf R 2 100
per nag, vir 9 mense
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 9 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Akkersdrift Plaas, Langs Elim-weg, Elim, 7270, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA19df1c63879f2f2370b4ae2910458369936c4bbf20376167fb910411ee44d383d512fe2b09ec49d6f051fd703dd8b3359d9f?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 100 per nag, vir 9 mense 41 5 1 5 Farm Akkersdrift Off Elim Road 7270 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.5325 19.734722222222

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang