Sielsrus
- Kapasiteit: 8 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Freesiastraat 7, Dwarskersbos, 7365, Wes-Kaap
- Vanaf R2 320 per nag, vir 8 mense
Beskrywing
Sielsrus bied selfsorgverblyf in Dwarskersbos, 'n skilderagtige kusdorpie aan die Weskus. Dit is net 'n entjie se stap vanaf die strand geleë en die perfekte bestemming vir diegene wat op soek is na 'n wegbreek by die see.
Die huis bied slaapplek aan 8 gaste, met maksimum 6 volwassenes, en beskik oor 3 slaapkamers en 1 badkamer. Die eerste slaapkamer het 'n dubbelbed, die tweede slaapkamer het 'n dubbelbed en 'n stapelbed vir 2 kinders en die derde slaapkamer het 2 enkelbeddens. Die badkamer het 'n bad en 'n stort. Linne word voorsien, maar gaste moet hul eie handdoeke saambring.
Die kombuis is met 'n yskas-vrieskas, stoof, oond, mikrogolf, ketel en 'n broodrooster toegerus en daar is sitplek vir 6 by die etenstafel. Die sitarea het 'n TV met 'n mediaboksie sodat gaste hulle eie intekenbesonderhede kan gebruik om programme te stroom. Gratis WiFi is beskikbaar.
Buitebraaigeriewe en parkeerplek op die perseel is beskikbaar.
Kamer-opset
Slaapkamer
1 x Dubbelbed
1 x Kinderstapelbed
Slaapkamer
1 x Dubbelbed
Slaapkamer
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Badkamer
Stort, Bad, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.7/5
Liezle Geverifieer
Eiendomme 14
Resensies 108
Op LekkeSlaap 8 jaar
Ligging
- Freesiastraat 7, Dwarskersbos, 7365, Wes-Kaap
Sien meer verblyf in Dwarskersbos Weskus Wes-Kaap
- Kapasiteit: 8 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Freesiastraat 7, Dwarskersbos, 7365, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang