Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Sieniesee

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 35 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.9
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.9
Veiligheid
4.7
Frikkie M
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2024

Onvergeetlik. Onverbeterlik, sal weer daar gaan bly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Lynette G
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Des 2022

Breathtaking. Absolutely stunning location. View of green mountains and sea so relaxing. Glimpse of a few wild animals a bonus. Hosts very accommodating and friendly.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Erna
Sieniesee
Lynette, baie dankie vir julle positiewe terugvoering. Ons waardeer dit baie. Groete

Kallie K
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Des 2022

Heerlik gekuier! Pragtige, netjies plek met alles wat ons wou hê!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Erna
Sieniesee
Baie dankie vir die mooi boodskap, ons waardeer dit. Groete

Lianie E
Kort verblyf
5.0
Jul 2022

Pragtig, alles wat mens nodig het. Ons is vriendelik verwelkom. Die plek is pragtig met die mooiste uitsig oor die see. Die plek is ruim en veilig. Ons het heerlik gebly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Erna
Sieniesee
Lianie, baie dankie vir julle positiewe waardevolle resensie! Ons waardeer dit baie!

Marisca B
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Feb 2022

Skoon, netjies, pragtig. Ons het heerlik gebly. Die huisie is ongelooflik netjies en skoon en het absoluut alles wat jy aan kan dink om nodig te hê, voel soos jou eie huis met 'n pragtige uitsig. Ons is baie vriendelik verwelkom en vaarwel geheet. Sal enige tyd Sieniesee aanbeveel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Erna
Sieniesee
Marisca baie dankie vir die wonderlike resensie! Ons waardeer dit!

Wynand B
Lang verblyf Gesin met tieners
4.8
Des 2022

Wow! Wow! Wow! Erna en Attie was beslis die beste! Hulle het ons gemaklik en tuis laat voel! Die uitsig is asemrowend mooi - beslis beter as wat enige foto sal kan wys! Vreeslik gemaklik en mooi in die eenheid, het elke liewe oobmlik geniet! Sou verkies dat daar 'n tuimeldroër of stewige wasgoedlyn was, gesukkel om handdoeke droog te kry. Was ook half skrikkerig met tye van loadshedding oor die motor buite moes staan en daar nie omheining en beligting was nie. Maar sal beslis vir enige iemand aanbeveel, en sal self weer by hulle bespreek! Beslis een van die lekkerste plekke wat ons nog bespreek het!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0
Erna
Sieniesee
Wynand, baie dankie vir jou terugvoering en voorstelle. Die wasgoedlyn is op teen die muur. Ons besluit nog oor watter soort lig om op te sit wat nie heeldag brand nie en wat 'n bewegingsensor het. Sal binne 'n week daar wees. Ons waardeer die voorstelle.

Barry S
Lang verblyf Gesin met tieners
4.6
Okt 2022

Baie lekker gerus by Sieniesee. Sieniesee is in 'n baie stil area geleë waar mens met die mooiste uitsig oor die see regtig kon ontspan en uitrus, en net vergeet van die gejaag van die lewe.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0
Erna
Sieniesee
Barry, baie dankie vir julle baie positiewe terugvoering. Ons waardeer dit baie.

Juan L
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Nov 2021

Ongelooflik. Mooiste uitsig! Ons het so lekker gebly. Het elke dag kuiergaste gehad (bokkies, fisante en ander voëltjies ens). Het die rustigheid geniet. Goed toegerus. Skoon en netjies. Sal beslis weer by Sieniesee gaan bly!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Erna
Sieniesee
Juan, baie dankie vir julle positiewe resensie. Ons waardeer dit baie en is bly dat julle die tydjie hier geniet het. Groete Erna

Herman B
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2021

Lieflike, stil omgewing! Baie lekker en naby aan die natuur!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Erna
Sieniesee
Baie dankie vir julle positiewe resensie, ons waardeer dit.

Christie V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2021

Goeie en ruim fasiliteite met fantastiese uitsig en ligging. Naby aan die natuur met toegang tot 'n natuurlike tuin.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Erna
Sieniesee
Christie en Anita, baie dankie vir julle positiewe resensie! Ons waardeer dit baie!

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Erna Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 35

Op LekkeSlaap 6 jaar

Vanaf R1 000
R1 000 R850
per nag (plek vir 2)
Vanaf R1 000
R1 000 R850
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 2 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Proteaweg 57, Danabaai, Mosselbaai, 6510, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA15356964216a89e10f004bc0a2783b9f9a0ece9de70ffec49c5bd708ee3f3d240421dd2650f2e83616159623f922fb13a223?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R1 000 nouVanaf R850 per nag (plek vir 2) 35 5 1 5 57 Protea Road Dana Bay 6510 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.202623 22.04465

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang