Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Sieniesee

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Erna Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 35

Op LekkeSlaap 7 jaar

Opsomming van Resensie

4.9 uit 5van 35 resensies vir Sieniesee
Netheid
4.9/5
Diens
4.9/5
Ligging
4.9/5
Veiligheid
4.7/5
Waarde vir geld
4.8/5
Frikkie M - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Frikkie M

Onvergeetlik.

Onverbeterlik, sal weer daar gaan bly.

Lynette G - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lynette G

Breathtaking.

Absolutely stunning location. View of green mountains and sea so relaxing. Glimpse of a few wild animals a bonus. Hosts very accommodating and friendly.

Sieniesee se terugvoer

Lynette, baie dankie vir julle positiewe terugvoering. Ons waardeer dit baie. Groete

Sieniesee
Kallie K - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Kallie K

Heerlik gekuier!

Pragtige, netjies plek met alles wat ons wou hê!

Sieniesee se terugvoer

Baie dankie vir die mooi boodskap, ons waardeer dit. Groete

Sieniesee
Lianie E - Jul 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lianie E

Pragtig, alles wat mens nodig het.

Ons is vriendelik verwelkom. Die plek is pragtig met die mooiste uitsig oor die see. Die plek is ruim en veilig. Ons het heerlik gebly.

Sieniesee se terugvoer

Lianie, baie dankie vir julle positiewe waardevolle resensie! Ons waardeer dit baie!

Sieniesee
Marisca B - Feb 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marisca B

Skoon, netjies, pragtig.

Ons het heerlik gebly. Die huisie is ongelooflik netjies en skoon en het absoluut alles wat jy aan kan dink om nodig te hê, voel soos jou eie huis met 'n pragtige uitsig. Ons is baie vriendelik verwelkom en vaarwel geheet. Sal enige tyd Sieniesee aanbeveel.

Sieniesee se terugvoer

Marisca baie dankie vir die wonderlike resensie! Ons waardeer dit!

Sieniesee
Wynand B - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Wynand B

Wow! Wow! Wow!

Erna en Attie was beslis die beste! Hulle het ons gemaklik en tuis laat voel! Die uitsig is asemrowend mooi - beslis beter as wat enige foto sal kan wys! Vreeslik gemaklik en mooi in die eenheid, het elke liewe oobmlik geniet! Sou verkies dat daar 'n tuimeldroër of stewige wasgoedlyn was, gesukkel om handdoeke droog te kry. Was ook half skrikkerig met tye van loadshedding oor die motor buite moes staan en daar nie omheining en beligting was nie. Maar sal beslis vir enige iemand aanbeveel, en sal self weer by hulle bespreek! Beslis een van die lekkerste plekke wat ons nog bespreek het!

Sieniesee se terugvoer

Wynand, baie dankie vir jou terugvoering en voorstelle. Die wasgoedlyn is op teen die muur. Ons besluit nog oor watter soort lig om op te sit wat nie heeldag brand nie en wat 'n bewegingsensor het. Sal binne 'n week daar wees. Ons waardeer die voorstelle.

Sieniesee
Barry S - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Barry S

Baie lekker gerus by Sieniesee.

Sieniesee is in 'n baie stil area geleë waar mens met die mooiste uitsig oor die see regtig kon ontspan en uitrus, en net vergeet van die gejaag van die lewe.

Sieniesee se terugvoer

Barry, baie dankie vir julle baie positiewe terugvoering. Ons waardeer dit baie.

Sieniesee
Juan L - Nov 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Juan L

Ongelooflik.

Mooiste uitsig! Ons het so lekker gebly. Het elke dag kuiergaste gehad (bokkies, fisante en ander voëltjies ens). Het die rustigheid geniet. Goed toegerus. Skoon en netjies. Sal beslis weer by Sieniesee gaan bly!

Sieniesee se terugvoer

Juan, baie dankie vir julle positiewe resensie.
Ons waardeer dit baie en is bly dat julle die tydjie hier geniet het.
Groete Erna

Sieniesee
Herman B - Okt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Herman B

Lieflike, stil omgewing!

Baie lekker en naby aan die natuur!

Sieniesee se terugvoer

Baie dankie vir julle positiewe resensie, ons waardeer dit.

Sieniesee
Christie V - Sep 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Christie V

Goeie en ruim fasiliteite met fantastiese uitsig en ligging.

Naby aan die natuur met toegang tot 'n natuurlike tuin.

Sieniesee se terugvoer

Christie en Anita, baie dankie vir julle positiewe resensie! Ons waardeer dit baie!

Sieniesee
Johan D - Apr 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johan D

Fantasties.

Dit is 'n uitstekende plek en ons het die ligging en gasvryheid geniet van ons gashere wat puik mense is. Sal vir seker weer daar tuisgaan.

Sieniesee se terugvoer

Baie dankie Annemarie, ons waardeer julle positiewe terugvoering.

Sieniesee
Sophia N - Jul 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Sophia N

Absoluut die geld werd.

Die Maritz egpaar was baie gasvry en ons verblyf daar was heeltemal te kort. Die verblyf was gerieflik met als wat ons nodig gehad het en die uitsig en natuurskoonheid was asemrowend.

Johan C - Jan 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
1/5
Waarde vir geld
5/5
Johan C

Sieniesee is sommer by die see.

Gasvrou baie vriendelik en behulpsaam, woonstel ruim netjies en skoon. Sal net aandag aan die veiligheid-aspek moet gee. Was bekommerd oor motor wat buite moes staan sonder enige heinings of hek, want die risiko vir inbraak is deesdae groot.

Henriëtte/johan D - Des 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Henriëtte/johan D

Baie lekker gekuier. Pragtige uitsig oor die see.

Sieniesee is ’n baie mooi, netjiese en skoon plekkie. Die gasheer en gasvrou was baie vriendelik en behulpsaam. Sal Sieniesee definitief aanbeveel.

Sieniesee se terugvoer

Baie dankie vir julle positiewe terugvoer, ons waardeer dit.
Bly veilig. Groete, Erna.

Sieniesee
Zaria T - Des 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Zaria T

Baie lekker gebly, rustig.

Vriendelik verwelkom. Beslis weer soontoe gaan.

Beryl M - Okt 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Beryl M

Dit was fantasties, die uitsig was asemrowend.

Ons het dit baie geniet, dit was rustig en regtig pragtig. Die tuin is 'n lushof en om nie van uitsig te praat nie. Baie gawe en vriendelike gasheer/gasvrou. Sal beslis weer gaan.

Sieniesee se terugvoer

Hallo Beryl,

Baie dankie voir julle positiewe terugvoer! Ons waardeer dit baie. Hoop julle kan gou weer kom.

Groete, Erna

Sieniesee
Frans M - Jul 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Frans M

Dit was elke sent werd.

Dit is 'n baie lekker oopplan-huisie by die see wat elke persoon wil hê. Ek sal dit vir elke persoon voorskryf vir wie wil gaan ontspan en met die see aan jou sy.

Sieniesee se terugvoer

Goeie dag Frans,

Baie dankie vir julle positiewe terugvoering,ons waardeer dit!

Sieniesee
Irma E - Jul 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Irma E

Uitmuntende diens en puik verblyf.

Baie dankie vir 'n aangename verblyfervaring. Die eenheid is uiters netjies en uitstekend toegerus. Pragtige uitsig en baie vriendelike ontvangs.

Sieniesee se terugvoer

Baie dankie vir julle positiewe resensie. Ons sien uit daarna om julle weer hier te ontvang!

Sieniesee
Nickie V - Jun 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nickie V

A delightful little gem!

The communication, service and hospitality was amazing from the word go. The unit was clean, cosy and well equipped. The photos on the website is a good reflection of what it really looks like and we got what we we expected. We would go back anytime.

Sieniesee se terugvoer

Baie dankie dat julle vir ons n resensie geskryf het, waardeer dit baie!
Baie dankie vir al die positiewe terugvoering!
Baie groete

Sieniesee
Chante E - Apr 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Chante E

Fantasties verby.

Sieniesee is die beste vakansie lek om te ontspan en die uitsig is pragtig.

Sieniesee se terugvoer

Baie dankie julle vir die mooi woorde en positiewe resensie! Ons waardeer dit baie. Hoop ons sien julle gou weer.

Sieniesee
Herman V - Mrt 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Herman V

Rustigheid by die see.

Ons is hartlik ontvang en het sommer dadelik tuis gevoel. Wat 'n wonderlike uitsig oor die see vanaf die kombuis tot die slaapkamer. Het baie lekker gekuier en ons kon tot die tarentale en fisante voer, selfs 'n bosbok het vir ons kom groet. Sal definitief weer van Sieniesee gebruik maak.

Yrene H - Mei 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Yrene H

Absolutely stunning view!

Beautiful place, very clean and friendly staff on arrival.

Marguerite L - Sep 2019
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Marguerite L

Skoon en netjiese verblyf met die mooiste see-uitsig.

Baie dankie vir heerlike verblyf. Alles was skoon en netjies. Die see-uitsig is wonderlik en die tuin an alles om die woonstel mooi versorg. Pragtige strande in die omgewing. Al wat dalk kort in die kombuis is 'n kas/rak om kruideniersware te kan neersit. Spasie bietjie min.

Laetitia Pietersen P - Des 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Laetitia Pietersen P

Pragtig, mooiste uitsig, baie netjies, gerieflik, heerlik gekuier!

Sieniesee is absoluut pragtig, met alle geriewe. Goed ingerig en niks kom kort nie. Baie netjies, silwerskoon en daar is soveel ekstra’s waarop mens nie gereken het nie, soos handeroom, stortgel ens. Soveel klein goedjies wat mens welkom laat voel het soos sjokolade, beskuit ens. Eienaars dierbaar en baie behulpsaam. Uitsig is pragtig. Sal definitief enige dag weer gaan!

Sieniesee se terugvoer

Baie dankie vir julle terugvoer, Laetitia. Ons waardeer dit baie. Dis lekker om te weet dat ons gaste hulle verblyf by Sieniesee geniet het.

Sieniesee
Sharon A - Des 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sharon A

Heerlik gerieflik.

Wonderlike verblyf. Alles wat nodig is. Skoon netjies en gerieflik.

Sieniesee se terugvoer

Baie dankie vir julle positiewe terugvoer. Dis wonderlik om te weet jou gaste het jou verblyf geniet.

Sieniesee
Marise F - Sep 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marise F

Totale saligheid.

Baie dankie oom Attie en tannie Erna. Ons het heerlik gebly.

Sieniesee se terugvoer

Marise, baie dankie vir julle positiewe terugvoer, ons waardeer dit baie! Hoop om julle gou weer te sien.

Sieniesee
Nicky B - Okt 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nicky B

Baie netjies, beste uitsig.

Baie lekker plekkie, mooiste uitsig oor die see, sal definitief weer kom besoek.

Sieniesee se terugvoer

Haai Nicky, ek is so jammer ek reageer nou eers. Baie dankie dat julle so 'n positiewe resensie opgesit het, ons waardeer dit baie.
Baie groete
Erna Maritz

Sieniesee
Adele N - Aug 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Adele N

Baie mooi uitsig en vriendelike ontvangs.

Pragtige plekkie met baie mooi uitsig. Erna en Attie was baie vriendelik en behulpsaam.

Sieniesee se terugvoer

Beste Adele,

Baie dankie vir julle positiewe terugvoer, ons waardeer die resensie. Ons is baie bly dat julle ons plekkie geniet het.

Groete,
Erna

Sieniesee
Jaydee S - Jun 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jaydee S

Als was perfek!

Regtig 'n baie oulike plek wat ek enige tyd weer sal besoek. Baie mooi see-uitsig, perfekte ligging, verblyf is fantasties, lekker baie spasie, skoon en netjies. Rustige area vir lekker ontspan.

Sieniesee se terugvoer

Goeiedag Jaydee, baie dankie vir julle positiewe terugvoering. Ons waardeer dit!

Sieniesee
Alecia L - Apr 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Alecia L

Heerlik ontspannend en verskriklik gemaklik, pragtige uitsig!

Verskriklik goed ingerig. Huisie beskik oor alles en nog meer. Slaap verskriklik gemaklik. Heerlike en pragtige uitsig. Naby die strand. Mense is baie vriendelik, bedagsaam en gasvry.

Sieniesee se terugvoer

Baie dankie Alecia, ons waardeer jul positiewe terugvoer! Dit was ook vir ons lekker om julle te ontvang en te leer ken!

Groete,
Erna

Sieniesee
Mercia B - Mrt 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mercia B

Our home away from home!

Ons wil net graag baie dankie se vir Erna en Attie, die eienaars van Sieniesee. Hulle het ons met ope arms en warm harte ontvang. Julle is so bevoorreg om op so 'n mooi deel van die land te bly.

Sieniesee se terugvoer

Baie dankie vir julle verwysing. Ons is baie bly dat julle dit geniet het by Sieniesee.

Sieniesee
Luan P - Feb 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Luan P

Fantastiese akkommodasie, ons het heerlik ontspan.

Fantastiese see-uitsig, die woonstel is perfek geleë. Danabaai is lekker stil en die natuurskoon is regtig ongelooflik. Ons sal vir seker teruggaan Sieniesee toe!

Sieniesee se terugvoer

Baie dankie vir julle positiewe verwysing. Ons waardeer dit baie en is baie bly dat julle dit by Sieniesee geniet het.

Sieniesee
Hennie S - Sep 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Hennie S

Son of reën, dit bly 'n seën.

Wat 'n prentjiemooi uitsig.

Sieniesee se terugvoer

Baie dankie vir die pragtige woorde, ons waardeer dit!

Sieniesee
Cathleen W - Des 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Cathleen W

Sieniesee is waarde vir geld en meer sal dit beslis aanbeveel!

Sieniesee is wat dit sê! Plus jy kan seker wees van 'n gulde ontvangs van gasvrou Erna en Attie. Sal dit weer besoek en sal definitief aanbeveel.

Sieniesee se terugvoer

Cathleen,
Baie dankie vir julle positiewe terugvoer! Ons is bly dat julle lekker gebly het by Sieniesee.
Baie dankie vir die waarderende resensie, ons waardeer dit baie!
Groete,
Attie en Erna

Sieniesee
Janette F - Des 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Janette F

Fabulous. Was nice to stay there. Will go again.

Awesome. Lovely place to stay where you can see and hear the sea.

Sieniesee se terugvoer

Baie dankie vir julle positiewe terugvoer, ons waardeer dit baie.

Sieniesee
Vanaf R1 000
R1 000 R850
per nag (plek vir 2)
Vanaf R1 000
R1 000 R850
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 2 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Proteaweg 57, Danabaai, Mosselbaai, 6510, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA15356964216a89e10f004bc0a2783b9f9a0ece9de70ffec49c5bd708ee3f3d240421dd2650f2e83616159623f922fb13a223?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R1 000 nouVanaf R850 per nag (plek vir 2) 35 5 1 5 57 Protea Road Dana Bay 6510 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.202623 22.04465

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang