Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Sieniesee

Langtermynverblyf-aanbod 15% af

Kry 15% af vir verblyf wat 5 nagte of langer is. Hierdie aanbod is altyd geldig.

  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Proteaweg 57, Danabaai, Mosselbaai, 6510, Wes-Kaap
  • Vanaf R1 000 R850 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Sieniesee is in Danabaai, Mosselbaai, geleë en bied 'n gerieflike woonstel wat ideaal is vir 'n gesin. Daar is talle winkels, restaurante, besienswaardighede en doendinge binne maklike bereik. Die strand is net 'n entjie se ry af in die straat van die huis af.

Die woonstel bied slaapplek aan 5 gaste, ideaal vir 'n gesin. Die slaapkamer is ingerig met 'n dubbelbed en die sitarea het 'n enkelbed en 'n stapelbed. Die badkamer is toegerus met 'n stort, toilet en wasbak.

Die kombuisarea beskik oor 'n tweeplaatstoof, yskas, mikrogolfoond, koffie- en teemaakgeriewe, breekware en eetgerei.

Die sitkamer het gemaklike sitplek en 'n TV met sekere DStv-kanale. Daar is 'n groot dubbelskuifdeur wat na die tuin lei waar gaste 'n braai met onbelemmerde, pragtige see-uitsigte kan geniet. Gaste kan selfs besoek word deur standbokke wat in die tuin wei en fisante word met gebreekte mielies behandel.

Die strand naby die huis is 1st Beach, sowat 1 km se stap van die eenheid af. Neem asseblief kennis dat hierdie nie 'n swemstrand is nie weens die seestrome. Gaste kan in die winter dolfyne en walvisse sien.

Kamer-opset

Kapasiteit: 2 Aantal kamers: 2 Aantal badkamers: 1
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
1 xDubbelbed
Area 1
Plek vir 3 mense
1 xEnkelbed / Driekwartbed
1 xKinderstapelbed
Badkamer

Stort, Toilet

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Malaria-vrye streek
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Voëlkyk

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Badkamer

  • Stort
  • Seep
  • Toiletware

Eenheidgeriewe

  • Verekombers
  • Elektriese kombers
  • Waaier
  • Sitkamer

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Haardroër
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Vermaak

  • Eksklusiewe dstv
  • Gedeelde dstv
  • Tv

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 35 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.9
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.9
Veiligheid
4.7

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Erna Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 35

Op LekkeSlaap 6 jaar

Ligging

  • Proteaweg 57, Danabaai, Mosselbaai, 6510, Wes-Kaap
  • Gaste dink Sieniesee het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R1 000
R1 000 R850
per nag (plek vir 2)
Vanaf R1 000
R1 000 R850
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 2 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Proteaweg 57, Danabaai, Mosselbaai, 6510, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA15356964216a89e10f004bc0a2783b9f9a0ece9de70ffec49c5bd708ee3f3d240421dd2650f2e83616159623f922fb13a223?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R1 000 nouVanaf R850 per nag (plek vir 2) 35 5 1 5 57 Protea Road Dana Bay 6510 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.202623 22.04465

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang