Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Siesta Cottage

Selfsorg
Langtermynverblyf-aanbod 15% af

Kry 15% af vir verblyf wat 5 nagte of langer is. Hierdie aanbod is altyd geldig.

  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Northumberland-weg 5, Greendale, Howick, 3290, KwaZulu-Natal
  • Vanaf R1 300 R1 105 per nag, vir 4 mense

Beskrywing

Siesta Cottage is 'n losstaande, selfsorgeenheid met 'n privaat ingang op die eienaar se perseel in Howick. Dit is ideaal vir gesinne, sake- of ontspanningsreisigers.

Dié knus eenheid het slaapplek vir 4 gaste en beskik oor 1 slaapkamer en 1 badkamer. Die slaapkamer het 'n gemaklike koningingrootte-bed, 'n ingeboude kas en 'n en suite-badkamer met 'n stort. Linne en badhanddoeke word voorsien.

Die oopplan-leefarea het 'n kombuis wat met 'n gasstoof, oond, mikrogolfoond, broodrooster, ketel, eetgerei, breekware en 'n yskas-vrieskas toegerus is. Die aangrensende sitarea en eetarea het gemaklike sitplek en daar is ook 'n dagbed en 'n matras vir 2 gaste. Verder is daar 'n TV met Netflix en gratis WiFi.

Gaste het toegang tot braaigeriewe en veilige onderdakparkeerplek. Die verblyf is gerieflik naby winkels, skole, 'n gholfklub, restaurante en die Midmardam geleë.

Kamer-opset

Kapasiteit: 4 Aantal kamers: 2 Aantal badkamers: 1
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
1 xKoningingrootte-bed
Area 1
Plek vir 2 mense
1 xEnkelslaapbank
1 xEkstra enkelmatras
Badkamer
En-suite  - Slaapkamer 1
Stort, Toilet

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Gratis WiFi

Geriewe

  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Agter Elektriese Hek
  • Onderdakparkering

Badkamer

  • En-suite
  • Stort
  • Seep

Eenheidgeriewe

  • Eetkamer
  • Waaier
  • Klein kombuis
  • Sitkamer

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Vermaak

  • Boeke en tydskrifte
  • Tv

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 7 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
4.9
Waarde vir geld
4.9
Diens
5.0
Veiligheid
4.9
Wat gaste dink
Philippa K
Saam met lewensmaat
5.0
Lovely, clean and comfortable. Lovely convenient place to stay. Susan is always very accommodating. Comfortable and everything you need...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Sep 2024
Jacques R
Saam met lewensmaat
5.0
Kan nie vir beter vra nie. Baie lekker akkommodasie. Baie skoon en netjies.
Jul 2024
Sharon R
Gesin met tieners
5.0
Awesome. Absolutely great. Lovely accommodation.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Jul 2024
Charl W
Saam met lewensmaat
5.0
Baie geniet. Ja, blyplek meer as wat verwag is.
Jul 2024
Steyn O
Saam met lewensmaat
5.0
Netjies, gerieglik, veilig. Perfekte oornagblyplek, gerieflik naby alle besienswaardighede in die Middelande.
Jul 2024

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Susan Nuut op LekkeSlaap!

Eiendomme 1

Resensies 7

Op LekkeSlaap 7 maande

Ligging

  • Northumberland-weg 5, Greendale, Howick, 3290, KwaZulu-Natal
  • Gaste dink Siesta Cottage het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R1 300
R1 300 R1 105
per nag, vir 4 mense
Vanaf R1 300
R1 300 R1 105
per nag, vir 4 mense
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Northumberland-weg 5, Greendale, Howick, 3290, KwaZulu-Natal
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA29c403f0e704094c5992490687184e67585b50866fc96ded5f37cc5d0b88522f61f35f149e4bed3e23a4bded8c98519ca781?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R1 300 nouVanaf R1 105 per nag, vir 4 mense 7 5 1 5 5 Northumberland Road Greendale 3290 KwaZulu-Natal 021 201 8901 15:00-23:00 11:00 -29.4854994 30.219605

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang