Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Siesta Guest House

Selfsorg

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 3 resensies

Uitstekend

Netheid
4.7
Ligging
4.7
Waarde vir geld
4.7
Diens
4.7
Veiligheid
4.7
Ronel S
Lang verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mei 2023

Veilige, gesellige huis weg van die huis. Leilanie en Zander en al hulle personeel het ons tyd by Siesta baie spesiaal gemaak. Hulle het ons 4 Dachshunds met ope arms ontvang en die pragtige ruim tuin het vir hulle meer as genoeg spasie gegee om rond te hardloop. Die kamer is baie netjies, gemaklik en smaakvol gemeubileer. Die matras op die ekstra groot king-size bed is besonder gemaklik. Ek sukkel normaalweg met rugpyn wanneer ek nie op my eie matras slaap nie, maar Siesta se matras was selfs nog meer gemaklik as my eie! Die beddegoed en handoeke is van hoë gehalte. Die kamerbeskrywing dui aan dat daar n klein kombuishoekie is. Die kombuishoekie is wel klein, maar baie goed en netjies ingerig. Die eetgerei, breekware en kookware is netjies en goeie gegalte. Die tuin is pragtig en word baie goed instand gehou. Dit is heerlik om op die gemaklike tuinstoele onder die sambreel te sit en die rustige omgewing en tuin te geniet. Tydens ons tydjie by Siesta was die weer heeltemal te koud om te swem. Ek was voorwaar spyt daaroor! Die swembad is skoon en baie aanloklik. Sou graag in die somer in daardie swembad induik! Baie dankie Leilanie en elkeen van jou personeel wat ons tydjie by julle baie gemaklik gemaak het. Ons het werklik tuis gevoel. . Die area is baie veilig en ons het in die oggend of laatmiddag ver ente gaan stap met ons honde. By Siesta het ons veilig gevoel en nooit beleef dat ons ons kosbare besittings moet wegsluit nie. Die skoonmaakpersoneel is betroubaar en dit was heerlik om uit te gaan, jou rekenaar en iPad by die kamer te los en wanneer jy in 'n skoon kamer terugkom, alles nog veilig te vind.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ilsa V
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Mrt 2023

Regtig 'n ongelooflike ervaring. Sal weer daar bly. Siesta was skoon en het regtig baie moeite gedoen. Goeie ervaring gewees.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Hannes V
1 nag Saam met lewensmaat
4.0
Mei 2022

Heerlik en rustige kuier. Baie netjies en skoon. Selfs 'n bottel lekker rooiwyn ontvang.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Leilani Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 3

Op LekkeSlaap 6 jaar

Vanaf R1 500
R 1 500 R 1 200
per nag, vir 2 mense
Vanaf R1 500
R 1 500 R 1 200
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Geen kinders onder 12
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Cradockstraat 7, Alberante, Alberton, 1449, Gauteng
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAyDKkEEaRJUnlXOoiSOp6zXxwt0fwBsrRTEfWukXEFThRk5LYGL?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R1 500 nouVanaf R1 200 per nag, vir 2 mense 3 5 1 5 7 Cradock Street Alberante 1449 Gauteng 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -26.269649 28.105095

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang