Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Siesta Guest House

Gastehuis
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
Kiara
Vanaf
Vanaf R1 794
per nag, vir 2 mense
  • Plek vir 4 mense
  • Alleenstaande Eenheid
  • Koningingrootte-bed
  • Lees meer
Beskrywing

Die chalet het 2 aparte slaapkamers wat albei gemeubileer is met koningingrootte-beddens. Die gedeelde badkamer het 'n bad en 'n stort. Die chalet word daagliks skoongemaak en sluit 'n haardroër, DStv, koffie- en teemaakgeriewe, yskassie, elektriese komberse, verwarmer en waaier in.

Oorsig van kamer/eenheid
Slaapplek vir 4 mense 1 Slaapkamer 1 Badkamer

Slaapkamer

4

2 x Koningingrootte-bed

Badkamer

Stort, Bad, Toilet

Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
  • Patio
  • Privaat ingang
  • Privaat swembad
Dienste
  • Kamer daagliks skoongemaak
  • Koordlose internet
Badkamer
  • Bad
  • En-suite
  • Aparte toilet
  • Stort
Kamergeriewe
  • Eetkamer
  • Elektriese kombers
  • Waaier
  • Klein kombuis
  • Kluis
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Haardroër
  • Mikrogolfoond
Ekstras
  • Kroegyskas
  • Tee en koffie skinkbord
Vermaak
  • Gedeelde dstv
  • Tv
Prys sluit in

B&B.

Huisreëls

Geen troeteldiere word toegelaat nie.
Geen besoekers word op die perseel toegelaat nie. Ter wille van sekuriteit word die hek om 19:00 gesluit en teen 6:00 die volgende oggend weer oopgemaak. Stel ons asseblief vooraf in kennis van jou inkloktyd.
Drankies van die kroegie is nie ingesluit by die tarief nie. Rook is streng verbode in die kamers.
Verwarmers in die badkamer moet afgeskakel word as jy nie die badkamer gebruik nie.
Gaste moet nie die elektriese komberse aanlos deur die nag nie.
Ontbyt word tussen 06:30 en 09:00 voorgesit.
Aandete is op versoek en teen 'n ekstra koste beskikbaar en word teen 19:00 voorgesit.

Kansellasiebeleid - Pasgemaak
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
 2 Beskikbaar
 2 Beskikbaar
 2 Beskikbaar
 2 Beskikbaar
 2 Beskikbaar
 2 Beskikbaar
 2 Beskikbaar
 2 Beskikbaar
 2 Beskikbaar
 2 Beskikbaar
 2 Beskikbaar
 2 Beskikbaar
 2 Beskikbaar
 2 Beskikbaar
 2 Beskikbaar
Ilaria and Sasha
Vanaf
Vanaf R1 794
per nag, vir 2 mense
  • Plek vir 4 mense
  • Alleenstaande Eenheid
  • Koninggrootte-bed
  • Lees meer
Beskrywing

Die luukse oopplan-chalet het 'n koninggrootte-bed en 2 driekwartbeddens. Daar is 'n badkamer het 'n bad en 'n stort. Die chalet word daagliks skoongemaak en sluit 'n haardroër, DStv, koffie- en teemaakgeriewe, yskassie, elektriese komberse, verwarmer en waaier in.

Oorsig van kamer/eenheid
Slaapplek vir 4 mense 1 Slaapkamer 1 Badkamer

Slaapkamer

4

2 x Enkelbed / Driekwartbed

1 x Koninggrootte-bed

Badkamer

Stort, Bad, Toilet

Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
  • Patio
  • Privaat ingang
  • Privaat swembad
Dienste
  • Kamer daagliks skoongemaak
  • Koordlose internet
Badkamer
  • Bad
  • En-suite
  • Stort
  • Seep
Kamergeriewe
  • Eetkamer
  • Elektriese kombers
  • Waaier
  • Kluis
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Haardroër
Ekstras
  • Kroegyskas
  • Tee en koffie skinkbord
Vermaak
  • Gedeelde dstv
  • Tv
Prys sluit in

B&B.

Huisreëls

Geen troeteldiere word toegelaat nie.
Geen besoekers word op die perseel toegelaat nie. Ter wille van sekuriteit word die hek om 19:00 gesluit en teen 6:00 die volgende oggend weer oopgemaak. Stel ons asseblief vooraf in kennis van jou inkloktyd.
Drankies van die kroegie is nie ingesluit by die tarief nie. Rook is streng verbode in die kamers.
Verwarmers in die badkamer moet afgeskakel word as jy nie die badkamer gebruik nie.
Gaste moet nie die elektriese komberse aanlos deur die nag nie.
Ontbyt word tussen 06:30 en 09:00 voorgesit.
Aandete is op versoek en teen 'n ekstra koste beskikbaar en word teen 19:00 voorgesit.

Kansellasiebeleid - Pasgemaak
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
Tembe
Vanaf
Vanaf R1 794
per nag, vir 2 mense
  • Plek vir 2 mense
  • Alleenstaande Eenheid
  • Koningingrootte-bed
  • Lees meer
Beskrywing

Die chalet het 'n koningingrootte-bed, 'n enkelbed en 'n en suite-stort. 'n Ekstra bed kan gereël word. Die chalet word daagliks skoongemaak en sluit 'n haardroër, DStv, koffie- en teemaakgeriewe, yskassie, elektriese komberse, verwarmer en waaier in.

Oorsig van kamer/eenheid
Slaapplek vir 2 mense 1 Slaapkamer 1 Badkamer

Slaapkamer

2

1 x Koningingrootte-bed

Badkamer

Stort, Toilet

Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
  • Patio
  • Privaat ingang
  • Privaat swembad
Dienste
  • Kamer daagliks skoongemaak
  • Koordlose internet
Badkamer
  • En-suite
  • Stort
  • Seep
Kamergeriewe
  • Elektriese kombers
  • Waaier
  • Kluis
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Haardroër
Ekstras
  • Kroegyskas
  • Tee en koffie skinkbord
Vermaak
  • Gedeelde dstv
  • Tv
Prys sluit in

B&B.

Huisreëls

Geen troeteldiere word toegelaat nie.
Geen besoekers word op die perseel toegelaat nie. Ter wille van sekuriteit word die hek om 19:00 gesluit en teen 6:00 die volgende oggend weer oopgemaak. Stel ons asseblief vooraf in kennis van jou inkloktyd.
Drankies van die kroegie is nie ingesluit by die tarief nie. Rook is streng verbode in die kamers.
Verwarmers in die badkamer moet afgeskakel word as jy nie die badkamer gebruik nie.
Gaste moet nie die elektriese komberse aanlos deur die nag nie.
Ontbyt word tussen 06:30 en 09:00 voorgesit.
Aandete is op versoek en teen 'n ekstra koste beskikbaar en word teen 19:00 voorgesit.

Kansellasiebeleid - Pasgemaak
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
 2 Beskikbaar
 2 Beskikbaar
 2 Beskikbaar
 2 Beskikbaar
 2 Beskikbaar
 2 Beskikbaar
 2 Beskikbaar
 2 Beskikbaar
 2 Beskikbaar
 2 Beskikbaar
 2 Beskikbaar
 2 Beskikbaar
 2 Beskikbaar
 2 Beskikbaar
 2 Beskikbaar
 2 Beskikbaar
 2 Beskikbaar
 2 Beskikbaar
 2 Beskikbaar
 2 Beskikbaar
 2 Beskikbaar
 2 Beskikbaar
 2 Beskikbaar
Rex and Nala
Vanaf
Vanaf R1 794
per nag, vir 2 mense
  • Plek vir 2 mense
  • Alleenstaande Eenheid
  • Enkelbed of 3/4-bed
  • Lees meer
Beskrywing

Dié standaard-chalet het 2 driekwartbeddens en 'n en suite-badkamer met 'n stort, toilet en 'n wasbak. Die eenheid word daagliks skoongemaak. Haardroërs, DStv, koffie- en teemaakgeriewe, yskassies, elekriese komberse, verwarmers en waaiers word voorsien.

Oorsig van kamer/eenheid
Slaapplek vir 2 mense 1 Slaapkamer 1 Badkamer, 1 en suite

Slaapkamer

En suite

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Stort, Toilet

Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
  • Patio
  • Privaat ingang
  • Privaat swembad
Dienste
  • Kamer daagliks skoongemaak
  • Koordlose internet
Badkamer
  • En-suite
  • Stort
  • Seep
Kamergeriewe
  • Elektriese kombers
  • Waaier
  • Kluis
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Haardroër
Ekstras
  • Kroegyskas
  • Tee en koffie skinkbord
Vermaak
  • Gedeelde dstv
  • Tv
Prys sluit in

B&B.

Huisreëls

Geen troeteldiere word toegelaat nie.
Geen besoekers word op die perseel toegelaat nie. Ter wille van sekuriteit word die hek om 19:00 gesluit en teen 6:00 die volgende oggend weer oopgemaak. Stel ons asseblief vooraf in kennis van jou inkloktyd.
Drankies van die kroegie is nie ingesluit by die tarief nie. Rook is streng verbode in die kamers.
Verwarmers in die badkamer moet afgeskakel word as jy nie die badkamer gebruik nie.
Gaste moet nie die elektriese komberse aanlos deur die nag nie.
Ontbyt word tussen 06:30 en 09:00 voorgesit.
Aandete is op versoek en teen 'n ekstra koste beskikbaar en word teen 19:00 voorgesit.

Kansellasiebeleid - Pasgemaak
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf
Vanaf R1 794
per nag, vir 2 mense
  • Kapasiteit: 18 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Merrydale Plaas, Reitz-straat R26, Frankfort, 9830, Vrystaat
  • TGCSA-gradering:
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDUyZjJmZTM1LTYyNjQtNDRjNC1hODIyLWU3MWQyZTI0MDJmMw?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 794 per nag, vir 2 mense 24 5 1 5 Farm Merrydale R 26 Reitz Road 9830 Vrystaat 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -27.359594 28.490797

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang