Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Crystal Clear Guest House

Selfsorg

Resensies

4.5/ 5

Gebaseer op 2 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
4.5
Waarde vir geld
5.0
Diens
3.0
Veiligheid
5.0
Louisa B
Kort verblyf Gesin met klein kinders
4.2
Mei 2024

Gerieflike verblyf. Huis is netjies en skoon. Eienaars bly self ook op die perseël, aangrensend aan die huis.

Netheid
5.0
Diens
1.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Suria
Crystal Clear Guest House
Baie dankie, Louisa, vir julle vriendelikheid. Groete, Suria

Magda V
Kort verblyf Gesin met tieners
4.8
Sep 2022

Vriendelik. Suria is 'n uitnemende gasvrou. Die huis is super skoon en netjies, met alles wat mens nodig het vir selfsorg, en stylvol gemeubileer. Naby geleë aan die hoofstraat, maar net buite die gewoel daarvan.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Suria
Crystal Clear Guest House
Baie dankie Magda hoop ons sien julle gou weer. Groete Suria

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.5/5

Suria Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 2

Op LekkeSlaap 2 jaar

Vanaf R3 050
R3 050 R2 440
per nag, vir 7 mense
Vanaf R3 050
R3 050 R2 440
per nag, vir 7 mense
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 7 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Johanna-straat 4, Parys, 9585, Vrystaat
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA050de9e01816f3bf024bdd0198a0f4b86c3c93dd24f2643033a88bdd2093066f06978eafa4254b52b2a5e5cee5277fff8f28?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R3 050 nouVanaf R2 440 per nag, vir 7 mense 2 5 1 5 4 Johanna Street Parys 9585 Vrystaat 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -26.9043437 27.4417587

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang