Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Crystal Clear Guest House

Selfsorg
Langtermynverblyf-aanbod 20% af

Kry 20% af vir verblyf wat 5 nagte of langer is. Hierdie aanbod is altyd geldig.

  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 7 persone
    6 volwassenes, 1 kind
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Johanna-straat 4, Parys, 9585, Vrystaat
  • Vanaf R2 850 R2 280 per nag, vir 6 mense

Beskrywing

Crystal Clear Guest House is 'n selfsorghuis in Parys, 50 m vanaf die Vaalrivier en is ideaal vir 'n rustige wegbreek vir die hele gesin of 'n groep vriende.

Daar is 'n omsetter wat die ligte, TV en yskas aandryf gedurende beurtkrag.

Die huis bied slaapplek aan 6 gaste en beskik oor 3 slaapkamers, 2 badkamers, 'n kombuis en 2 leefareas. Die hoofslaapkamer het 'n koninggrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort-oor-bad. Die tweede slaapkamer het 'n koninggrootte-bed en die derde slaapkamer het 2 enkelbeddens. Hierdie slaapkamers deel die tweede badkamer met 'n bad en 'n stort.

Die kombuis is met 'n gasstoof, oond, mikrogolf, elektriese en gasketel, broodrooster, yskas-vrieskas, eetgerei en breekware toegerus. Daar is ook 'n etenstafel met 6 stoele. Die kombuis lei na die hoofleefarea met 'n kroeg en 'n sitarea met gemaklike banke voor 'n TV met DStv. Die tweede leefarea het gemaklike banke, 'n TV en 'n kaggel.

Gaste het toegang tot 'n tuin, 'n binne- en buitebraai, swembad en veilige onderdakparkeerplek. Die huis het 'n alarmstelsel, WiFi en 'n omsetter wat krag aan die TV en ligte voorsien. Daar is ook 'n kragopwekker en watertenk. Daar is ook altyd warm water. Hierdie verblyf is naby 'n winkelsentrum. Wildritte kan ook gereël word.

Kamer-opset

Slaapplek vir 7 mense 4 Slaapkamers 1 Badkamer, 1 en suite

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koningingrootte-bed

Stort, Bad, Toilet

Slaapkamer

4

2 x Enkelbed / Driekwartbed

1 x Koningingrootte-bed

Slaapkamer

4

2 x Enkelbed / Driekwartbed

1 x Koningingrootte-bed

Slaapkamer

1

1 x Kindermatras vir 1

Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Swembad
TV
Volledige kombuis
DStv
Braai

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 3 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
4.7
Waarde vir geld
5.0
Diens
3.7
Veiligheid
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Suria Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 3

Op LekkeSlaap 2 jaar

Ligging

  • Johanna-straat 4, Parys, 9585, Vrystaat
  • Gaste dink Crystal Clear Guest House het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R2 850
R 2 850 R 2 280
per nag, vir 6 mense
Vanaf R2 850
R 2 850 R 2 280
per nag, vir 6 mense
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 7 persone
    6 volwassenes, 1 kind
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Johanna-straat 4, Parys, 9585, Vrystaat
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAd11ef080b18ae2f7cf27c1f73b716c61e6da57f3c614f8fa5e91e81901afd07b1a25ccad265f4c4f05f51b4f4b1bffb46591?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R2 850 nouVanaf R2 280 per nag, vir 6 mense 3 5 1 5 4 Johanna Street Parys 9585 Vrystaat 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -26.9043437 27.4417587

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang