Sifrandi
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.8/5
Franette Geverifieer
Eiendomme 7
Resensies 92
Op LekkeSlaap 7 jaar
Opsomming van Resensie
Jacky D - Sep 2023
Algehele gradering
Accommodation amazing.
Johandre R - Feb 2023
Algehele gradering
Asemrowend.
Diederik F - Jan 2023
Algehele gradering
Uitstekend.
Grace B - Apr 2023
Algehele gradering
A therapy worth paying for.
Andy D - Sep 2023
Algehele gradering
Beautiful house, very friendly owner, fantastic view.
Juli-ann V - Des 2022
Algehele gradering
Absolutely fabulous.
Deon V - Nov 2022
Algehele gradering
Ontspanne.
Michael W - Okt 2022
Algehele gradering
Beautiful place, well equipped, right on the beach.
Petro J - Aug 2022
Algehele gradering
Asemrowend.
Sarita S - Mei 2022
Algehele gradering
Wonderful stay close to the ocean.
Liesel D - Mei 2022
Algehele gradering
Delightful location on the water's edge with great kitchen tools and comfy beds.
Briers V - Mrt 2022
Algehele gradering
Uitstekend en besonders.
Gillian H - Aug 2022
Algehele gradering
Ligging ligging ligging.
Allan B - Nov 2021
Algehele gradering
Perfect getaway, stunning location and host was fantastic.
Asya N - Mei 2021
Algehele gradering
Great stay and great host.
Lindi D - Mrt 2021
Algehele gradering
Wat 'n aangename ondervinding.
Sifrandi se terugvoer
Dankie vir jou positiewe resensie Lindi. Ek is bly julle het lekker gekuier. Kom gerus weer.
Helen R - Aug 2021
Algehele gradering
Kan nie 'n mooier setting kry nie.
Helena C - Mrt 2021
Algehele gradering
Uitsonderlik!
Sifrandi se terugvoer
Dankie vir 'n mooi resensie Helena! Julle het dit voorwaar reg gekry om hierdie omgewing ten volle te geniet.Ons sien uit na julle volgende kuier.
Groete
Franette
Marleze E - Jul 2021
Algehele gradering
Puik ligging. Pragtige see uitsigte.
Ruaan B - Sep 2020
Algehele gradering
Puik ligging met asemrowende sonsondergange en branders wat teen die voet van die huis breek. Goeie plek om te ontspan, maar kan beter doen in terme van waarde vir geld.
Lees meerSifrandi se terugvoer
Beste Ruaan. Baie dankie vir die terugvoering asook voorstelle om dit vir gaste meer aangenaam te maak. Daar is egter altyd 'n laat uitkloktyd van toepassing behalwe as Sifrandi gaste op dieselfde dag verwag. Dit was wel die geval met die dag van julle vertrek. Jammer dat dit so vir julle moes uitwerk.
Vriendelike groete
Franette
Carol D - Mrt 2019
Algehele gradering
Stunning accommodation that rejuvenated our souls.
Charl V - Sep 2019
Algehele gradering
Fantastiese ligging.
Maritza G - Okt 2017
Algehele gradering
Wonderlik om so op die see te wees!
Sifrandi se terugvoer
Dear Martiza,
Many thanks for the wonderful review. We are thrilled that you enjoyed your stay with us at Sifrandi, and we look forward to having you again in the future.
Warm regards,
Simone
Sifrandi
Absolute Getaways
- Kapasiteit: 9 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Eersterivier-weg, Konkiebaai No. 2, Tsitsikamma, 6303, Oos-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang