Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Signal Hill Lodge

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.6/5

Warren Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 152

Op LekkeSlaap 3 jaar

Opsomming van Resensie

4.6 uit 5van 62 resensies vir Signal Hill Lodge
Netheid
4.8/5
Diens
4.8/5
Ligging
4.4/5
Veiligheid
4.6/5
Waarde vir geld
4.6/5
Schalk B - Aug 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Schalk B

Baie lekker gebly. Goeie diens. Lekker ontbyt. Vriendelike diens.

Baie lekker gebly. Goeie diens. Lekker ontbyt. Vriendelike diens. Room service menu moet al die opsies beskikbaar hê, anders moet die menu aangepas word.

Athenkosi S - Mei 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Athenkosi S

Value for money.

We enjoyed our stay.

Lynette J - Apr 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lynette J

Uitstekend, veilig en pragtige uitsig.

Uitstekende plek, baie vriendelike personeel en hulpvaardig. Hoogs aanbeveelbaar.

Freddie B - Apr 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Freddie B

Baie skoon en netjies, parkering is bietjie van 'n probleem maar nie so erg nie.

Fantastiese blyplek, naby aan alles.

Hendrik S - Jul 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Hendrik S

Lekker gebly. Eetplekke ver van blyplek.

Lekker gebly maar straat na eiendom lyk verdag.

Rinalda D - Apr 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Rinalda D

Vriendelike personeel en baie netjiese plek. Parkering bietjie van 'n uitdaging.

Baie lekker gebly en veilig gevoel binne-in kompleks.

Jonathan F - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Jonathan F

Bedonnerd.

Baie goed geleë en naby aan als.

Loraine C - Mei 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Loraine C

Gerieflike oornagverblyf vir sake in Kaapstad middestad.

Die verblyf is voldoende vir kortverblyf. Baie netjies en skoon en personeel is baie vriendelik en hulpvaardig. Die werking van die krane in die badkamer se wasbak en stort is nie baie gebruikersvriendelik nie (gas) en die water is ook nie warm genoeg nie. Verder het ons baie lekker gebly.

Stephen A - Sep 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Stephen A

Just what I needed for an overnight stay in Cape Town.

The room was comfortable and the staff were helpful and friendly.

Adriaan D - Mei 2024
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
4/5
Adriaan D

Lovely stay with beautiful rooms.

Lovely stay with a beautiful view, would definitely come back.

Richard G - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Richard G

Wonderful.

Friendly staff, very helpful, room comfortable. Parking is a bit small.

Franky L - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Franky L

Lovely.

Cosy, friendly staff, lovely breakfast.

Schenda V - Mei 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Schenda V

Awesome view!

It's a nice place, and great value for money however I would suggest that the guest be asked if they are a 'light sleeper' or not. My room 202 was right next to the elevator and kitchen. I did not get a good night's sleep. Woke up every time someone came out of the elevator and was woken very early because of the kitchen staff that started with breakfast. But overall still satisfied and will book there again.

Monica H - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Monica H

Die Bestuurder aan diens het ons Saterdag oggend op 'n vinnige toer geneem en ons baie vertel van die plek. Sy was baie vriendelik en 'n baie goeie toergids.

Hiermee wil ek graag my misnoeë uitspreek oor die hantering van my bespreking. Na bevestiging van bespreking het ek tot 10H00 Vrydag oggend, 28/04/2023, gehad om betaling te maak. Direkte betaling was 07h48 gedoen en 11H14 het ek bevestiging gekry om in te klok. 11H50 is ek per e-pos laat weet dat my bespreking na Cape Town Lodge Hotel divert is. Dit was last minute, want ek was reeds op pad Kaap toe en moes dit aanvaar. Uit al die plekke wat ek kon kies, het ek spesifiek Signal Hill gekies en daar was 'n goeie rede vir dit.

Dawie P - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Dawie P

Uitstekend.

Ek bly in baie verskillinde plekke en my verblyf was absoluut aangenaam.

Merle N - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Merle N

My seun en sy vriendin het 'n wonderlike aand gehad.

Ek het die aand vir my seun en sy vriendin van Korea gekoop en hulle kon nie uitgepraat raak nie. Hulle kon nie dankie genoeg sê nie, dit was amazing.

Natasha L - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Natasha L

Oornagverblyf.

Die verblyf het 'n pragtige uitsig oor die stad. Die kamer is klein, maar skoon en netjies en die bed is gemaklik. Daar was ongelukkig nie warm water nie ─ ek dink daar is beter maniere om warm water te voorsien.

Adeline A - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Adeline A

Shower disappointing.

Good customer service when we arrived and when our kettle never worked we got assistance quickly for another one, however, the shower was quite cold even on its highest temperature it was a low to lukewarm and we had no view. But the bed was comfortable, aircon great and it is a very clean and spacious room.

Mari S - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Mari S

Heerlik.

Pragtige uitsig, vriendelike en hulpvaardige personeel. Heerlike ontbyt. Goeie en skoon linne.

Tania V - Feb 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Tania V

Phenomenal views.

We had a lovely stayed with beautiful views.

Enslin J - Aug 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Enslin J

Vriendelike personeel maar diens nie so goed nie.

'n Hele paar goedjies was nie so lekker nie. My "room service" bestelling was verkeerd, my ontbytbestelling was verkeerd, hulle het 'n vreemde opset waar jy moet betaal vir ontbyt voor jy kan bestel, ag klein goedjies was net vreemd. Plek is wel baie netjies en skoon, ongelooflike mooi tuine en uitsig oor die stad.

Jeanmari J - Aug 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Jeanmari J

Baie mooi, netjies

Baie mooi en netjies. Uitsig is uit 'n ander wêreld met die uitsig oor die stad met sy liggies. Baie lekker ontbyt gehad.

Jacques V - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Jacques V

Goed vir werk-trip.

Was 'n lekker bly gewees vir 'n paar dae. Staf was vriendelik en hulpsaam. Bed was gemaklik en skoon. Badkamer was netjies en skoon, die badkamerdeur kon net nie heeltemal toegaan nie en stort kon beter wees.

Anonieme gas - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
1/5
Waarde vir geld
5/5
Anonieme gas
Bernadette L - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
2/5
Ligging
2/5
Veiligheid
2/5
Waarde vir geld
2/5
Bernadette L

Not a very comfortable stay.

Firstly, the parking is a nightmare, especially if you arrive with a bakkie - the space is too small. The room is too small. No place to hold luggage. The bathroom door wouldn't close properly. The water stayed lukewarm when showering. There was too much noise coming from the bar area.

Minienke D - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Minienke D

Uitstekende diens en verblyf.

Ons het baie lekker gebly. Die beddens is baie gemaklik en die personeel is baie vriendelik en behulpsaam. Die enigste negatief, is die parkering. Die spasie is baie klein en daar is nie genoeg parkering vir die hoeveelheid gaste nie.

Cassidy J - Jul 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Cassidy J

Baie mooi en rustige plek.

Dit is 'n baie lekker plek en die diens was uitstekend.

Anonieme gas - Aug 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anonieme gas
Nico V - Aug 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nico V

Something diffrent.

Excellent service just a bit short on parking spaces.

Chanele F - Jul 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Chanele F

Baie spesiaal.

Dit was ons wittebrood en die oomblik toe die personeel daarvan hoor het hulle dit ekstra spesiaal gemaak. Baie vriendelike personeel en netjiese kamers. Dit word hoogs aanbeveel.

Annelise N - Jul 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Annelise N

Was awesome, was mal oor die view.

Dames was baie vriendelik en behulpsaam. Ons het die plek geniet. Bais dankie aan die Signal Hill Lodge-span.

Jolanda B - Mei 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jolanda B

Lieflike uitsig met skoon kamers.

Ek wil graag noem dat 2 enkelbedkamer nie bespreek is, soos aangevra nie. Ek het dit selfs genoem in 'n aanmerking wat ek gemaak het by my betaling. Hulle het dit egter nie ontvang nie. Hulle moes die kamer gereed kry toe ons eers daar aankom.

Cher M - Mei 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Cher M

Felt like home.

I stayed here for a month and the staff was awesome, it was my home away from home and everyone made me feel very welcome and like family.

Ronel P - Apr 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ronel P

Ontvangs het ons met intrap baie goed laat voel.

Dorian se karakter en gesindheid het ons baie welkom laat voel. Hy het uit sy pad gegaan om vir ons welkom te laat voel. Ons sal beslis terugkom as Dorian weer aan diens sal wees. Hy is n wenner vir die plek. Plek is baie netjies en veilig.

Herman F - Apr 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Herman F

Puik.

Ongelooflike waarde teen uiters goeie prys. Sal nêrens beter uitsigte oor Kaapstad kry nie. Sal weer kom.

Diane R - Apr 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Diane R

Uitsig is pragtig.

Baie goeie kliënte diens, vriendelik en behulpsaam. Jammer dat daar net 1 kamer is met 2 enkelbeddens. Twee vriendinne wil tog nie in dieselfde bed slaap nie.

Yolanda S - Feb 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Yolanda S

Het soos huis gevoel, net met meer trappe.

Baie goeie diens, ons kon heerlik ontspan - baie dankie!

Wayne C - Feb 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Wayne C

Baie lekker en mooi

Dit was baie lekker en ek sal enige tyd terug soontoe.

Petronella D - Jan 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Petronella D

Awesome.

Wat 'n awesome plek met die perfekte uitsig. Die staff was uitstekend en vriendelik. Plek was bitter skoon en ons het baie lekker gebly. Sal definitief weer daar gaan bly.

Tersia J - Jan 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Tersia J

Baie aangename atmosfeer en baie vriendelike ontvangs.

Uitsig pragtig en ligging was ideaal.

Joslyn V - Sep 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Joslyn V

Amazing.

Absolutely loved the view, friendly staff, will definitely go back again.

Gerrit J - Jun 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gerrit J

Baie netjies en gemaklik.

Goeie diens en baie hulpvaardig. Beslis 'n bestemming om weer te besoek.

Richard S - Aug 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Richard S

Great view and service and location.

Install separate taps for basin and shower with hot/cold mixers.

Dries L - Apr 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Dries L

Personeel baie vriendelik en behulpsaam.

Lekker, rustige atmosfeer. Jammer mens kan nie iets te ete daar bestel deur die dag nie. Oggendete was puik.

Jolene D - Feb 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Jolene D

Myself and my husband had a beautiful weekend definitely worth recommending.

Staff was helpful, nice and friendly.

Anthony E - Mei 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Anthony E

It was just what I wanted.

I don't have anything to criticize your place.

Johan C - Jun 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
5/5
Johan C

Lekker gebly, vriendelike diens, waarde vir geld en ons sal weer terugkom.

Sal graag net dat hulle meer parkeerplek maak.

Jackie V - Jan 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Jackie V

Waarde vir geld. Sal die Lodge weer besoek.

Diens was vriendelik en behulpsaam.

Alwyn T - Mrt 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Alwyn T

Dit was aangenaam met vriendelike staf.

Daar kan meer opgelet word na stort se netheid, dreine en water druk is baie swak. Klein yskas in kamer sal werk. Meer pakplek in plaas van hangplek.

Anonieme gas - Mrt 2022
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Anonieme gas
Melzandre P - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Melzandre P

Fantastic, home-like.

I will keep on booking with them for this lodge for as long as I visit Cape Town.

Danie P - Okt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Danie P

Sien sterre.

Baie mooi en sentraal vir Kaapstad en omgewing.

Michaele V - Okt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Michaele V

The view was beautiful.

The staff at Signal hill is very friendly, made one feel at home. The room was clean everything was to my standards. I will definitely visit again. Signal hill lodge is a great place to go to if you want quality time with a partner. The place is very cosy.

Anet B - Okt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anet B

Signal Hill lodge have a very relaxing atmosphere and the city views from the place are spectacular. I would recommend to anyone that wants to get away and have relaxing time.

Awesome place to stay.

Herbert D - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Herbert D

Definitely would recommend Signal Hill Lodge, the treatment is top tier. The freedom and everything is catered for there.

I wouldn't mind visiting Signal Hill Lodge again, the level of customer care is out of this world. They are the best.

Samonique A - Nov 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Samonique A

Dit was baie mooi en netjies

Ek sal enige tyd weer terug gaan. Die tyd daar was te kort.

Elna G - Nov 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elna G

Goeie diens en waarde vir geld.

Goeie diens ontvang.

Barinda H - Sep 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Barinda H

Pragtige uitsig!

Heerlik gebly. Parkering is knap, maar veilig.

Robert B - Sep 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Robert B

Rustig en stil, en hulpvaardig.

Mooi uitsig oor stad en hawe vanaf terras. Vriendelike en hulpvaardige personeel.

Claire D - Jun 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Claire D

Pragtige ligging. Vriendelike, behulpsame personeel.

Signal Hill Lodge is seker 'n bes-verskuilde geheim. 'n Juweel!

Eliza A - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Eliza A

Rustig en vreedsaam.

Die Ontvangs was baie goed. Asemrowende uitsig vanaf balkon. Ek sal aanbeveel dat daar ten minste 'n kroegyskassie in elke kamer moet wees en meer elektriese muurproppe. Dit was moeilik om elke keer die lugversorging te moes afsit as ons ander toestelle bv. ketel wou gebruik.

Marsha L - Nov 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
2/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Marsha L

It was a nice stay. It was loadshedding when we arrived, the person at the desk called to let us know it will be loadshedding by the time we arrive. It was a bummer that we could not use the lift, but we appreciated the call beforehand.

The room was neat and tidy. Sometimes when we reached the desk, there wasn't anyone to assist with queries but this was understandable as it was loadshedding most of our stay. They did take care of us and checked us in at the desk and asked if we were okay and needed anything. The staff were very friendly.

Vanaf
Vanaf R590
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R590
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 28 mense
  • Geen kinders
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Military-weg 29, Scotschekloof, Kaapstad, 8001, Wes-Kaap
  • TGCSA-gradering:
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA06505d24aed491054cbe218769a45f8c0755d105fd35cd7bf06083896dacf2429b11a04c90c72ec115789ba9f21a1a35ae6b?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R590 per nag (plek vir 2) 62 5 1 5 29 Military Road Scotschekloof 8001 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-22:00 11:00 -33.921119056291 18.410350084305

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang