Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Signal Hill Lodge

Resensies

4.6/ 5

Gebaseer op 63 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.4
Waarde vir geld
4.6
Diens
4.8
Veiligheid
4.6
Mogamad G
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2024

Absolutely worth it. The place has the best views, peaceful and calm.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Schalk B
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Aug 2024

Baie lekker gebly. Goeie diens. Lekker ontbyt. Vriendelike diens. Baie lekker gebly. Goeie diens. Lekker ontbyt. Vriendelike diens. Room service menu moet al die opsies beskikbaar hê, anders moet die menu aangepas word.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Athenkosi S
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Mei 2024

Value for money. We enjoyed our stay.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Lynette J
1 nag Saam met vriende
5.0
Apr 2024

Uitstekend, veilig en pragtige uitsig. Uitstekende plek, baie vriendelike personeel en hulpvaardig. Hoogs aanbeveelbaar.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Freddie B
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2024

Baie skoon en netjies, parkering is bietjie van 'n probleem maar nie so erg nie. Fantastiese blyplek, naby aan alles.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Hendrik S
Kort verblyf Saam met vriende
4.4
Jul 2024

Lekker gebly. Eetplekke ver van blyplek. Lekker gebly maar straat na eiendom lyk verdag.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
3.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Rinalda D
Kort verblyf
4.4
Apr 2024

Vriendelike personeel en baie netjiese plek. Parkering bietjie van 'n uitdaging. Baie lekker gebly en veilig gevoel binne-in kompleks.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
3.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Jonathan F
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.4
Mrt 2024

Bedonnerd. Baie goed geleë en naby aan als.

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Loraine C
1 nag
4.2
Mei 2024

Gerieflike oornagverblyf vir sake in Kaapstad middestad. Die verblyf is voldoende vir kortverblyf. Baie netjies en skoon en personeel is baie vriendelik en hulpvaardig. Die werking van die krane in die badkamer se wasbak en stort is nie baie gebruikersvriendelik nie (gas) en die water is ook nie warm genoeg nie. Verder het ons baie lekker gebly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
3.0

Stephen A
1 nag
4.0
Sep 2024

Just what I needed for an overnight stay in Cape Town. The room was comfortable and the staff were helpful and friendly.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.6/5

Warren Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 153

Op LekkeSlaap 3 jaar

Vanaf
Vanaf R590
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R590
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 28 mense
  • Geen kinders
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Military-weg 29, Scotschekloof, Kaapstad, 8001, Wes-Kaap
  • TGCSA-gradering:
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA06505d24aed491054cbe218769a45f8c0755d105fd35cd7bf06083896dacf2429b11a04c90c72ec115789ba9f21a1a35ae6b?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R590 per nag (plek vir 2) 63 5 1 5 29 Military Road Scotschekloof 8001 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-22:00 11:00 -33.921119056291 18.410350084305

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang