Jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.
4.6/5
Warren Geverifieer
Eiendomme 2
Resensies 134
Op LekkeSlaap 3 jaar
Opsomming van Resensie
Loraine C - Mei 2024
Algehele gradering
Gerieflike oornagverblyf vir sake in Kaapstad middestad.
Adriaan D - Mei 2024
Algehele gradering
Lovely stay with beautiful rooms.
Athenkosi S - Mei 2024
Algehele gradering
Value for money.
Lynette J - Apr 2024
Algehele gradering
Uitstekend, veilig en pragtige uitsig.
Rinalda D - Apr 2024
Algehele gradering
Vriendelike personeel en baie netjiese plek. Parkering bietjie van 'n uitdaging.
Freddie B - Apr 2024
Algehele gradering
Baie skoon en netjies, parkering is bietjie van 'n probleem maar nie so erg nie.
Jonathan F - Mrt 2024
Algehele gradering
Bedonnerd.
Natasha L - Sep 2023
Algehele gradering
Oornagverblyf.
Enslin J - Aug 2023
Algehele gradering
Vriendelike personeel maar diens nie so goed nie.
Jeanmari J - Aug 2023
Algehele gradering
Baie mooi, netjies
Richard G - Jul 2023
Algehele gradering
Wonderful.
Adeline A - Jul 2023
Algehele gradering
Shower disappointing.
Franky L - Jul 2023
Algehele gradering
Lovely.
Jacques V - Jul 2023
Algehele gradering
Goed vir werk-trip.
Schenda V - Mei 2023
Algehele gradering
Awesome view!
Lees meerMonica H - Apr 2023
Algehele gradering
Die Bestuurder aan diens het ons Saterdag oggend op 'n vinnige toer geneem en ons baie vertel van die plek. Sy was baie vriendelik en 'n baie goeie toergids.
Lees meerAnonieme gas - Apr 2023
Algehele gradering
Reg L - Apr 2023
Algehele gradering
Not a very comfortable stay.
Mari S - Apr 2023
Algehele gradering
Heerlik.
Dawie P - Mrt 2023
Algehele gradering
Uitstekend.
Tania V - Feb 2023
Algehele gradering
Phenomenal views.
Merle N - Jan 2023
Algehele gradering
My seun en sy vriendin het 'n wonderlike aand gehad.
Minienke D - Okt 2022
Algehele gradering
Uitstekende diens en verblyf.
Joslyn V - Sep 2022
Algehele gradering
Amazing.
Richard S - Aug 2022
Algehele gradering
Great view and service and location.
Anonieme gas - Aug 2022
Algehele gradering
Nico V - Aug 2022
Algehele gradering
Something diffrent.
Cassidy J - Jul 2022
Algehele gradering
Baie mooi en rustige plek.
Chanele F - Jul 2022
Algehele gradering
Baie spesiaal.
Annelise N - Jul 2022
Algehele gradering
Was awesome, was mal oor die view.
Gerrit J - Jun 2022
Algehele gradering
Baie netjies en gemaklik.
Johan C - Jun 2022
Algehele gradering
Lekker gebly, vriendelike diens, waarde vir geld en ons sal weer terugkom.
Anthony E - Mei 2022
Algehele gradering
It was just what I wanted.
Jolanda B - Mei 2022
Algehele gradering
Lieflike uitsig met skoon kamers.
Cher M - Mei 2022
Algehele gradering
Felt like home.
Herman F - Apr 2022
Algehele gradering
Puik.
Ronel P - Apr 2022
Algehele gradering
Ontvangs het ons met intrap baie goed laat voel.
Dries L - Apr 2022
Algehele gradering
Personeel baie vriendelik en behulpsaam.
Diane R - Apr 2022
Algehele gradering
Uitsig is pragtig.
Anonieme gas - Mrt 2022
Algehele gradering
Alwyn T - Mrt 2022
Algehele gradering
Dit was aangenaam met vriendelike staf.
Jolene D - Feb 2022
Algehele gradering
Myself and my husband had a beautiful weekend definitely worth recommending.
Yolanda S - Feb 2022
Algehele gradering
Het soos huis gevoel, net met meer trappe.
Wayne C - Feb 2022
Algehele gradering
Baie lekker en mooi
Petronella D - Jan 2022
Algehele gradering
Awesome.
Tersia J - Jan 2022
Algehele gradering
Baie aangename atmosfeer en baie vriendelike ontvangs.
Jackie V - Jan 2022
Algehele gradering
Waarde vir geld. Sal die Lodge weer besoek.
Eliza A - Des 2021
Algehele gradering
Rustig en vreedsaam.
Herbert D - Des 2021
Algehele gradering
Definitely would recommend Signal Hill Lodge, the treatment is top tier. The freedom and everything is catered for there.
Melzandre P - Des 2021
Algehele gradering
Fantastic, home-like.
Samonique A - Nov 2021
Algehele gradering
Dit was baie mooi en netjies
Elna G - Nov 2021
Algehele gradering
Goeie diens en waarde vir geld.
Marsha L - Nov 2021
Algehele gradering
It was a nice stay. It was loadshedding when we arrived, the person at the desk called to let us know it will be loadshedding by the time we arrive. It was a bummer that we could not use the lift, but we appreciated the call beforehand.
Danie P - Okt 2021
Algehele gradering
Sien sterre.
Michaele V - Okt 2021
Algehele gradering
The view was beautiful.
Anet B - Okt 2021
Algehele gradering
Signal Hill lodge have a very relaxing atmosphere and the city views from the place are spectacular. I would recommend to anyone that wants to get away and have relaxing time.
Robert B - Sep 2021
Algehele gradering
Rustig en stil, en hulpvaardig.
Barinda H - Sep 2021
Algehele gradering
Pragtige uitsig!
Claire D - Jun 2021
Algehele gradering
Pragtige ligging. Vriendelike, behulpsame personeel.
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 28 mense
- Geen kinders
-
Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
Uitkloktyd: 11:00 - Adres: Military-weg 29, Scotschekloof, Kaapstad, 8001, Wes-Kaap