Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Signal Hill Lodge

  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 28 persone
  • Geen kinders
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Military-weg 29, Scotschekloof, Kaapstad, 8001, Wes-Kaap
  • Vanaf R590 per nag (plek vir 2)
  • TGCSA-gradering:

Beskrywing

Signal Hill Lodge bied gastekamers en is ideaal geleë teen die hange van die Signal Hill-natuurreservaat en kyk uit oor Kaapstad se stadskom en die verafgeleë Tafelbaai-hawegebied. Die boetiekhotel is die ideale basis vanwaar jy die verskeidenheid besienswaardighede in die area kan verken.

Verblyf by Signal Hill Lodge beskik oor 14 smaakvol versierde kamers. Elke kamer beskik oor 'n en suite-stortbadkamer. Elke kamer het geriewe soos lugversorging, 'n veilige elektroniese kluis, 'n lessenaar en stoel, 'n haardroër en tee- en koffiemaakgeriewe. Ontbyt kan gereël word en word in die eetkamer bedien, waar ander heerlike etes ook bestel kan word.

Die boetiekhotel bied gratis WiFi-internettoegang, 'n klein kroeg en gastesitkamer, 'n plonspoel en veilige parkeerplek vir voertuie. Wasgoed- en chauffeurdienste kan ook vir gaste gereël word.

Signal Hill Lodge is naby Bo-Kaap, 5,5 km vanaf die ikoniese Tafelberg en die wêreldbekende V&A Waterfront, en sowat 23 km vanaf Kaapstad Internasionale Lughawe.

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • 24-uur Ontvangs
  • Kroeg
  • Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  • Swembad
  • Portier
  • Gastesitkamer
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Nagportier
  • Persoonlike Kluis
  • Satelliet-TV
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Bergfietsroetes

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Konferensiegeriewe

  • Lugversorging
  • Kantoorgeriewe

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.6 uit 5van 62 resensies vir Signal Hill Lodge
Netheid
4.8/5
Diens
4.8/5
Ligging
4.4/5
Veiligheid
4.6/5
Waarde vir geld
4.6/5

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.6/5

Warren Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 152

Op LekkeSlaap 3 jaar

Ligging

  • Military-weg 29, Scotschekloof, Kaapstad, 8001, Wes-Kaap
  • Gaste dink Signal Hill Lodge het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R590
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R590
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 28 mense
  • Geen kinders
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Military-weg 29, Scotschekloof, Kaapstad, 8001, Wes-Kaap
  • TGCSA-gradering:
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA06505d24aed491054cbe218769a45f8c0755d105fd35cd7bf06083896dacf2429b11a04c90c72ec115789ba9f21a1a35ae6b?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R590 per nag (plek vir 2) 62 5 1 5 29 Military Road Scotschekloof 8001 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-22:00 11:00 -33.921119056291 18.410350084305

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang